Page 4 - Good News August 2013 paper
P. 4

THE
                                                                                                                            NARROW GATE


                akobus  vertel  nie  wat  ‘n   die  moeilikheid.  Dan  dam  jy  die   vergeet nie.                         Go  in  through  the  narrow  gate,
                mens moet doen om gered        persoon by en reken met hom of        Jakobus waarsku dus dat ‘n mens       because  the  gate  to  hell  is  wide
          Jte  word  nie,  maar  wat  jy       haar af.                              nie  net  oor  jou  godsdiens  moet   and the road that leads to it is easy,
          moet doen as jy klaar gered is. Hy   Hierdie  menslike,  selfgesen-        práát nie, maar jou godsdiens in      and there are many who travel it.
          verduidelik  hoe  'n  Christen  se   treerde  manier  om  die  lewe  te    dade moet uitlééf.  As jy die lewe    But the gate to life is narrow and
          alledaagse lewe moet lyk.            beskou, is heeltemal verkeerd. Dit    beskou soos God wil hê dat jy dit     the way that leads to it is hard, and
          Jy moet iets doen wat die moeite     is nie hoe God wil hê dat jy moet     moet sien, sal daar geen begeerte     there are few people who find it.
          werd is met die lewe wat die Here    leef nie, sê Jakobus. Die Christen    by jou wees om jou wil op ander af    Not everyone who calls Me ‘Lord,
          jou  gegee  het.  Jy  moet  sinvol   is  geroep  om  anders  te  leef  en   te dwing of met hulle te baklei nie.   Lord’ will enter the Kingdom of
          leef. Dit beteken om te leef soos    anders na die lewe te kyk.            Soek  liewer  God  se  wil  en        heaven,  but  only  those  who  do
          die Here wil hê dat jy moet leef.    Die regte manier om die lewe te       wysheid. Jakobus wil ons leer om      what my Father in heaven wants
          Jakobus  vertel  dat  ‘n  mens  die   beskou,  is  God  se  manier.  As    regtig voluit Christen te wees!
          lewe  op  een  van  twee  maniere    gelowige moet jy dinge sien soos      [Uit: Die Boodskap, Jan van der       them to do.
          kan benader: òf uit jou menslike     Hy dit sien. Vir Hom is sake soos     Watt,  Stephan  Joubert,  CUM,        When  Judgement  Day  comes,
          begeertes, òf deur te vra wat God    geld  of  menslike  status  nie  2006].                                     many will say to Me, ‘Lord, Lord!
          van jou verwag.                      belangrik  nie,  want  dit  gaan  nie                                       In  your  Name  we  spoke  God’s
          Dinge wat vir mense baie belang-     baie  lank  hou  nie.  Om  jou  hele   Volgens oorlewering het Jakobus      message, by your Name we drove
          rik  is,  kan  skielik  ook  vir  jou   lewe  dááraan  te  wy  is  nie  die   (die  Regverdige)  geweier  om  sy   out many demons and performed
          vreeslik belangrik word, byvoor-     moeite werd nie!                      geloof  te  verloën  en  is  by  die   many miracles!’
          beeld geld of status. As jy só na    By  God  is  alle  mense  gelyk  en   Tempelmuur afgegooi. Hy het die       Then I will say to them, ‘I never
          die  lewe  kyk,  sal  jy  en  jou  eie   daarom  mag  die  gelowige  nie   val egter oorleef, maar is met ’n     knew you. Get away from Me, you
          belange  natuurlik  ook  al  hoe     toelaat dat party mense swaarkry      knuppel  doodgeslaan.  Hierdie        wicked people!’
          belangriker vir jou word.            nie.  Hulle  moet  help  waar  hulle   spits  is  moontlik  dieselfde  plek   (Matthew  7:13-14,  21-23,  Good
          As iemand iets doen waarvan jy       kan en nie net praat oor hoe hulle    waar  Jesus  deur  die  duiwel        News Bible, 1982)
          nie hou nie, is daardie persoon in   miskien gaan help en dan daarvan      versoek is.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9