Page 4 - Good News August 2014 paper
P. 4

Dis namiddag.                        drade  rondom,  het  ons  ook
                                                                                     Ons is op pad huis toe van Kaap-     versterking  nodig  in  ons  per-
                                                                                     stad af en die teerpad sing onder    soonlike lewe.
                                                                                     die motor se wiele. Dis 'n helder    Ons lees die volgende woorde in
                                                                                     herfsmiddag  en  die  landskap  Jesaja  41:10  -  “Moenie  bang
                                                                                     langs die snelweg dra die tekens     wees  nie,  Ek  is  by  jou,  moenie
                                                                                     van 'n seisoen wat besig is om te    bekommerd wees nie, Ek is jou
                                                                                     draai.                               God. Ek versterk jou, Ek help jou,
                                                                                     Net 'n paar kilometer buite Rivier-  Ek hou jou vas, met My eie hand
                                                                                     sonderend trek ons van die hoof-     red Ek jou.”
                                                                                     pad  af.  'n  Tweespoor  grond-      Hoe  lyk  jóú  dam?   Is  jou  walle
                                                                                     paadjie loop deur 'n motorhek die    versterk  en  is  jy  gereed  vir  die
                                                                                     veld in. Ons sluit die motor af en   dae as die wind waai en die water
                                                                                     stap 'n paar treë met die grond-     oor die wal stoot, of probeer jy
                                                                                     paadjie langs tot by die motorhek.   met moeite die krake toehou wat
                                                                                     Weerskante van die motorhek is       dreig om jou mure te verbrokkel?
                                                                                     daar  'n  lae  klipmuurtjie  en  ek   Miskien is dit vandag tyd om jou
                                                                                     balanseer  die  liter  melk  in  my   hart oop te maak vir die geskenk
                                                                                     hand terwyl ek my sit kry.           wat  God  vir  jou  wil  gee.  Om
                                                                                     My man vou 'n wit kardoesie oop      jouself aan Hom oor te gee en toe
                                                                                     en  die  stoom  staan  nog  op  die   te laat dat Sy omgee, Sy besker-
                                                                                     varsgebakte  pasteie  van  die  ou   ming en Sy goeie planne vir jou
                                                                                     meulbakkery in Riviersonderend.      lewe 'n realiteit word.
                                                                                     Terwyl  ons  styf  teen  mekaar  op   Bekommernis en vrees is nie van
                                                                                     die klipmuurtjie ons padkos eet,     die Here nie. Dis saadjies wat die
                                                                                     raak  ons  bewus  van  die  omge-    vyand  saai  en  wat  deur  ons
                                                                                     wing.                                besige  leefstyl  en  deurmekaar
                                                                                     Langs die pad loop 'n trop bont      prioriteite gevoed word.
                                                                                     beeste  rustig  en  wei.  'n  Entjie   In Jes. 41 sê die Here dat ons nie
                                                                                     verder in die veld staan 'n stuk of   bang  en  bekommerd  hoef  te
                                                                                     vyf bedrywige byekorwe.              wees nie, want Hy is by ons - elke
                                                                                     'n  Geroeste  windpomp  gooi  'n     oomblik  van  elke  dag,  tot  in
                                                                                     lang  skaduwee  tot  amper  in  die   ewigheid! Met Hom aan ons sy is
                                                                                     teerpad en maak 'n skril geluid toe   ons damme veilig en stewig, al
                                                                                     die wind die lemme in die rondte     loop die walle oor.
                                                                                     stoot.                               Ek hoor weer die skril geluid van
                                                                                     'n Dun straaltjie blink water loop   die windpomp se wiel en 'n nuwe
                                                                                     by die pyp uit en val ritmies in die   stroompie  helder  water  loop  in
                                                                                     sementdam.                           die dam. Ek voel hoe die water
                                                                                     Daar  is  twee  damme  langs  die    ook weer vars lewe in my gees
                                                                                     windpomp.  Die een dam se muur       bring en ek kan nie anders as om
                                                                                     het gebreek en omgeval. Die gras     dankie te sê nie.
                                                                                     groei   deur die krake, en die hel-  Dankie  dat  ek  op  'n  vreemde
                                                                                     ling  van  die  muur  wys  dat  grondpaadjie met 'n liter melk en
                                                                                     gravitasie  hierdie  rondte  gewen   'n pastei in die hand net weer U
                                                                                     het.                                 goedheid kan ervaar. Dankie vir
                                                                                     Die  ander  dam  lyk  presies  die-  die  beloftes  waaraan  ons  kan
                                                                                     selfde, maar is aan die buitekant    vashou as ons damwalle oorloop
                                                                                     versterk met dik draad wat netjies   en die druk ondraaglik raak.
                                                                                     bo, in die middel, en onder om die   Dankie vir die Woord van God, vir
                                                                                     dam vasgetrek is.                    gebed en hemelse vriendskappe
                                                                                     Ek onthou hoe streng my pa was       wat die drade is rondom my dam.
                                                                                     oor sy sementdam op die plaas.    Here, wie is ek dat U belowe om
                                                                                     Ons mag geswem het, maar as hy   my nooit te los nie, om U arms
                                                                                     jou sien spring of duik van die wal   rondom  my  te  hou  en  my  te
                                                                                     af,  was  daar  groot  moeilikheid,   beskerm?  Help  my  om  iets  te
                                                                                     want selfs die kleinste krakie kan   verstaan  van  U  liefde  vir  my.
                                                                                     die einde van die dam beteken.       Amen!
                                                                                     Net soos die dam versterk is met     - Rosa Duvenhage
   1   2   3   4   5   6   7   8   9