Page 5 - Good News August 2014 paper
P. 5

ie  Bybel  verklaar  dat  stande verduur nie.                       in die barakke kom, kon hy nie een   en  jou  styf  vashou.’  En  so  het
                 “liefde  nimmermeer  ver-                                           van  sy  familielede  sien  nie.  Hy   Mamma  gegaan.”  Sy  het  haar
          Dgaan”  -  dit  hou  nooit  op       Solomon  het  besef  dat  die  was desperaat! Hy het gesoek en             seuntjie vasgehou sodat hy nie
          nie. As liefde dus altyd daar is,    volgende in sy familie heel waar-     gesoek  na  die  kosbare  gesigte    bang hoef te wees nie.
          kan ons bestendig voortgaan om       skynlik  sy  jongste  seun,  David,   van sy geliefdes en eindelik het hy
          liefde te bewys. Ander kan dan op    sou  wees.  Hy  was  gebreklik  en    sy  seun,  Jacob,  gesien.  Hy  het
          jou  staatmaak  wanneer  dit  met    kon minder en minder harde werk       gehurkend gesit en huil. Hy kon
          hulle sleg gaan. Jesus se liefde     verrig. Elke oggend is die familie    nie vir David of sy vrou sien nie.
          kan  deur  jou  aan  die  wêreld     geskei  en  na  hul  onderskeie       Hy het na Jacob gehaas en gevra:
          uitgestraal word.                    werksplekke.  Saans,  as  hulle  “Seun, sê my dit is nie waar nie!
                                               teruggekeer  het  na  die  barakke    Het hulle klein David geneem?”
          Die volgende ware verhaal is by      het  hulle  teen  mekaar  opgekrul
          'n Konferensie in Missouri vertel:   om te slaap.                          “Ja, Pappa … hulle het klein David
          Dit  het  gebeur  in  een  van  die                                        vandag geneem. Hulle het gesê hy
          Nazi-kampe  waar  die  Jode  Die vader het elke dag met vrees              kon nie langer sy werk doen nie.”
          uitgewis  is.  Hierdie  was  'n  en  bewing  tegemoet  gegaan  en
          werkkamp en solank jy kon hard       gewonder  of  dÍt  die  dag  van      “Maar Mamma, waar is Mamma?          Dawid  het  hierdie  bestendige,
          werk, is jy nie na die gas-oonde     afskeid  van  sy  klein  David  sou   Sy is tog nog sterk. Hulle het haar   standhoudende  liefde  só
          gestuur  nie.  In  die  familie  van   wees.  Elke  aand  het  sy  oë  die   sekerlik  nie  ook  geneem  nie?”   beskryf: “Al gaan ek ook in 'n dal
          Solomon  Rosenberg  was  die         barakke deursoek om sy seuntjie,      Jacob het met traangevulde oë na     van doodskaduwee, ek sal geen
          eerste  slagoffers  sy  afgeleefde   David,  te  vind.  Dan  het  hy  sy   sy vader gekyk. “Pappa … Pappa,      onheil vrees nie; want U is met
          ouers van in die tagtig. Hulle kon   oudste seun Jacob gesoek asook        toe hulle David kom haal, was hy     my…” (Ps. 23:4).
          nie  die  onmenslike  omstandig-     sy vrou.                              so bang en hy het gehuil. Toe sê
          hede,  die  lang  werksure,  tekort   En  toe  breek  die  aand  aan  Mamma vir hom: ‘Moenie huil nie,          Uit:  Geen  Goter  Liefde,  Robert
          aan voedsel en onhigiëniese toe-     waarvoor hy gevrees het. Toe hy       David. Ek sal saam met jou gaan      Strand, VGU, 1996.
   1   2   3   4   5   6   7   8   9