Page 7 - Good News August 2014 paper
P. 7

Tel. 082 807 0694


























                                                                                     “Niemand het groter liefde as dit    Other Verses, gepubliseer is.
            We ask for South Africa            sal nie die werke van U Hand          nie: dat hy sy lewe vir sy vriende   Kort daarna komponeer Charles C
            We call her by name                Laat vaar...                          aflê” (Johannes 15:13).              Converse 'n melodie vir een van
            We present her to the Father                                             Joseph  Scriven,  'n  Ier  (1819-    die gedigte wat ons vandag ken as
            in Jesus' Name                     2 Kronieke 7:14                       1896), was 25 jaar oud, verlief en   "Wat 'n Vriend het ons in Jesus".
            Make us one in you, Lord           “...en as My volk, oor wie My Naam    het  op  trou  gestaan.  In  1845,  'n   Joseph  Scriven  het  ware  trage-
            Your love unifies                  uitgeroep is, hulle verootmoedig en   dag  voor  sy  troue,  het  sy  dies  in  sy  leeftyd  beleef.  Hy  is
            We ask for South Africa            bid en My aangesig soek en hulle      verloofde  in  'n  tragiese  ongeluk   nooit getroud nie, en in sy latere
                                                                                     verdrink. 'n Gebroke Joseph het
                                                                                                                          jare  was  hy  baie  alleen,  sy
            in Jesus' Name                     bekeer van hul verkeerde weë, dan     besluit  om  'n  nuwe  lewe  in  gesondheid  swak,  sy  finansies
                                               sal Ék uit die hemel hoor en hulle    Kanada te begin. Daar het hy weer    karig  en  hy  het  soms  aan
            Ons vra vir Suid-Afrika            sonde  vergewe  en  hulle  land       verlief  geraak  en  het  op  trou   depressie  gely.  Tog  kon  hy  met
            Ons noem hom op die naam           genees” (AOV).                        gestaan  toe  die  meisie  skielik   oortuiging skryf: “Wat 'n voorreg
            Ons kom tot die Vader                                                    longontsteking kry en sterf.         om gedurig tot Gods troon deur
            in Jesus Naam                      2 Chronicles 7:14                     In  1855,  terwyl  hy  by  'n  vriend,   Hom te gaan!”  Hy het geweet dat
                                                                                     James  Sackville,  gebly  het,  ont-  God vrede kan skenk aan diegene
            Maak ons land een in U, Heer       “...if My people, who are called by   vang hy die nuus uit Ierland dat sy   wat Hom soek.
            U liefde bind saam                 My Name, will humble themselves       moeder ernstig siek is. Hy skryf 'n   Instede daarvan om mismoedig te
            Spaar ons land, Suid-Afrika        and  pray  and  seek  My  face  and   gedig,  "Bid  sonder  ophou,"  om    word wanneer ons versoekings of
            in Jesus Naam                      turn from their wicked ways, then     haar te bemoedig. Jy mag dit dalk    probleme  beleef,  is  Scriven  se
                                               will  I  hear  from  heaven  and  will   herken:                           raad dat ons dit eerder deur gebed
            Red, o Heer                        forgive their sin and will heal their   Wat 'n Vriend het ons in Jesus     na die Here toe moet neem.
                                                                                                                          Onthou  vandag  dat  Jesus  jou
                                                                                     Hy wat in ons plek wil staan;
            Die mense van ons land             land” (NIV).                          Wat 'n voorreg om gedurig            Vriend is. Neem al jou probleme
            O Heer, want U                                                           tot Gods troon deur Hom te gaan!     na Hom, maak nie saak hoe groot
            Want U is 'n genadige God!         2 Ditirafalo 7:14                     Hoe verbeur ons tog die vrede,       of onoorkomelik dit vir jou lyk nie.
                                               “...mme  morafe  wa  me  o  o         ag, hoe dikwels ly ons smart,        Praat met Hom. Spandeer tyd met
            Stuur, O Heer                      bidiwang  ka  fa  leineng  la  me  o   net omdat ons nie ons node          Hom. Hy het jou so lief dat Hy vir
            Die vuur van die Heil'ge Gees      ikokobetsa,  ba  rapela,  ba  batla   uitstort in Gods Vaderhart.          jou gesterf het!
                                                                                     Byna 30 jaar later besoek een van
            Want U                             sefatlhego  sa  me,  ba  boa  mo      sy  vriende  'n  ernstige  siek  Scri-  Gebed: Here Jesus, dankie dat U
            Want U is 'n verterende vuur       ditseleng tsa bone tse di bosula, foo   ven.  In  sy  kamer  ontdek  hy  my Vriend is. Help my om U elke
                                               ke tla utlwa ke le kwa legodimong,    Scriven se gedigte, insluitende 'n   dag  nog  beter  te  leer  ken  en  U
            Spaar, O Heer                      ke itshwarela boleo jwa bone, ke      kopie van die een wat hy aan sy      beter te dien. Dankie dat U ook vir
            Die mense van ons land             alafa lefatshe la bone”               ma  gestuur  het.  Die  gevolg  van   my gesterf het. Amen.
            O Heer, want U                     (Beibele ya Setswana).                die  besoek  was  dat  Scriven  se   - Xanthe Hancox
                                                                                     gedigte in 'n bundel, Hymns and      Vers-'n-Dag, 30 Julie 2014
   2   3   4   5   6   7   8   9