Page 8 - Good News August 2014 paper
P. 8

Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1
          na 'n CD van Retha McPherson. Dit handel
          oor  Satan  wat  verwoes,  verniel  en  ons
          vreugde steel. Na aanleiding van hierdie
          CD verkondig ek wyd en syd dat Satan nie
          mý vreugde sal steel nie… min wetend hoe
          Satan die tyd aftel na 12 November 2011
          om my getuienis te toets.
          Ons klein familie kuier heerlik in Secunda.
          Marius bel net na 16:00 om te sê hy is op
          pad na Humphrey. Hy sê vir oulaas: “Ek is
          lief vir jou”.                                oorgeslaan in Sy volmaakte plan nie! Satan
          Ek het geen voorgevoel, geen aanduiding       het  egter  net  begin  met  sy  aanslag…  Hy
          gehad dat dit ons laaste gesprek sou wees     staan  voor  God  en  vra  dat  my  getuienis
          nie.  Net  voor  18:00  verander  my  lewe    verder getoets moet word: “Sal Louise God
          onherroeplik!                                 nog  loof  en  in  vreugde  volhard  om  U  te
          My pa ontvang die oproep… Hy sukkel om        dien, as nie net haar man sterf nie, maar sy
          op te staan en al wat hy kan sê, is: “My      ook al haar aardse besittings verloor…?”
          kind, ek is so bitter jammer… Daar was 'n     Op  Sondag  13  November  kom  ek  tuis.
          ongeluk. Humphrey het vir Marius dood-        Binne ure was mense besig om deur ons
          gebyt.”                                       kaste  te  gaan,  op  soek  na  Marius  se
          God het beskik dat ek nie alleen sou wees     testament.  Dit  was  net  die  begin  van  'n
          toe ek hierdie verskriklike tyding sou kry    nagmerrie-stryd oor die bates in Marius se
          nie,  maar  veilig  by  my  ouers  en  boetie,   boedel.
          omring deur hulle liefde en omgee.            Ek het vasgehou aan God se beloftes in Sy
          Op 39 word ek skielik 'n weduwee. Maar        Woord dat Hy die weduwee sal beskerm, en
          God vou my toe in 'n kokon van liefde en      aan  haar  reg  sal  laat  geskied.  Sonder
          vrede wat alle verstand te bowe gaan. God     ophou herinner ek God aan Sy beloftes en
          het my beskerm, sodat ek nie Marius se        talle mense gaan op hulle knieë voor die
          verminkte  lyk  sou  sien,  of  hoe  hy  en   Koning van alle konings.
          Humphrey  albei  koud  en  dood  langs        Satan teister my en ek vrees dat alles waar-
          mekaar  sou  lê  nie.  In  die  dood  vir  altyd   voor  ek  en  Marius  so  hard  gewerk  het,
          saam...                                       besig was om te verdwyn in 'n swart gat van
          Oproepe van die media van die uithoeke        regskoste. Ek het gevrees dat ek my huis
          van  die  aarde  volg.  Baie  negatiewe  sou verloor, maar ek het vasgehou aan Sy
          kommentaar - maar Marius sou nie anders       beloftes en genade.
          wou  sterf  nie.  Hy  was  by  sy  liewe      Tussen  die  trane  deur  kon  Satan  nie  my
          Humphrey  op  die  plaas  waar  hy  so        glimlag steel nie. Die Heilige Gees het ook
          gelukkig was!                                 die lag in my stem bewaar.
          God beskik wonderlike mense by 12 SAI         Na  byna  3  eindelose  jare  is  die  boedel
          Bataljon en die ASB Weermageenheid in         afgehandel. Ek kon my huis behou, en ek
          Potchefstroom om die outopsie, begrafnis      het geweet dat Marius veilig in sy hemelse     grond van die weduwee”.
          en  nagmerrie-administrasie  te  reël.  huis is.                                             Satan kon nie my vreugde steel nie! Ek vind my
          MedFour  en  liewe  vriendinne  trek  laer    Ek kan getuig: Jesus is die Koning van die     vreugde  in  God  se  Woord  en  Jesus  se  alom-
          rondom my. God het beskik dat my tannie       konings! God het my beskerm en gedra. Hy       teenwoordigheid.  Prys  die  Naam  van  die  Here!
          en George 'n paar maande vantevore baie       is getrou aan Sy beloftes.                     Amen!
          naby my kom woon het. Hy het geen detail      Spreuke  15:25:  “Die  Here…  beskerm  die     Louise Els (Tel: 018 290 8034/5).









              HONESTY AND TRUE OPENNESS                 double living. We must allow the Spirit of     learning the reality of self-discipline in every area of
          Honesty  and  true  openness  are  despe-     God to deal with the sins of our disposition   our lives. We are aware that this is a long, hard road.
          rately needed among God's people today.       as  well  as  our  attitudes.  For  indeed,    If Paul had to say, “I buffet my body and bring it into
          We  must  take  off  our  masks  and  face    walking in the light of God's truth means      subjection lest after preaching to others I become a
          reality about ourselves. Billy Graham said    all-out warfare against sin, Satan, and self.   reprobate,” how much more do we need to know
          that the greatest obstacle to our sanctifi-   As  sin  is  acknowledged  and  confessed,     this kind of discipline!
          cation  is  our  unwillingness  to  see  our-  and relationships are restored, homes and     Today,  churches  and  Christian  organizations  are
          selves as we really are.                      churches will be revived and healed.           desperate  for  disciplined  people  who  can  also
          At the same time, we do not dwell either on                                                  assume  important  God-given  responsibilities  of
          ourselves or our past sins - the ones for           DISCIPLINE AND BROKENNESS                leadership.  The  Holy  Spirit  will  work  in  different
          which  we  have  repented  and  brought       Andrew Murray said that brokenness was         ways  in  different  lives  not  only  bringing  this
          under the forgiving power of the Blood of     humility's  response  to  the  touch  of  God.   discipline to pass, but in its outworking on a daily
          Jesus, but we press forward with our eyes     We  must  always  be  willing  to  take  basis.
          on the Saviour, not ourselves.                correction,  from  the  Lord  and  also  from   [DROPS  from  a  LEAKING  TAP,  George  Verwer,
          We must avoid, like the plague, any form of   others. Then be willing to follow through      Authentic Books, 2008].
   3   4   5   6   7   8   9