Page 7 - Good News August 2017 paper
P. 7

'n Boodskap vir die Kerk...









                    Vervolg van p. 2ervolg van p. 2  sukkel om die wurms uit die bord   praat,  sê  Hy  vir  my:  My  kinders   werk" waarvan Jesus gepraat het.
                    V
          kan word.                            te kry nie. Hoe meer ek was, hoe      moet werksklere aantrek en wérk;     Elkeen moet na homself/haarself
                                               meer wurms is daar. Maar hy sien      hulle moet ook introspeksie  doen.   kyk  en  die  sonde  aflê.  Die
          Die  droom  wat  ek  gehad  het,  is   niks en wil sy bordjie hê!          Die man wat roomys en jellie wou     kamertjie  wat  skoongemaak  is,
          soos volg en dien as 'n  waarsku-                                          gehad  het,  is  'n  voorbeeld  van   moes  ook  nog  ontsmet     word.
          wing  dat  elke  kind  van  God      Geskok besef ek dat as ek nou sy      mense wat sê hulle is Christene,     Mense  kom  tot  bekering,  maar
          sy/haar  lewe  in  oënskou  moet     roomys  en  jellie  in  die  bordjie   maar hulle leef so haastig en lees   hulle  besef  nie  dat  die  Heilige
          neem  en  gereed  moet  maak  vir    skep,  hy  wurms  gaan  eet  saam     en ondersoek nie My Woord elke       Gees  nou  intrek  neem  in  die
          Jesus se wederkoms.                  met die nagereg. Ek besef hy is so    dag nie. Hulle "eet" en "verteer"    kamertjie  wat  nog  nie  skoon  is
                                               blind dat hy nie kan sien daar is    nie die Brood van die Lewe nie.       nie. Alles (elke vorm van sonde en
          Ek bevind my op 'n plek waar 'n      wurms in die bord nie. Die Here       Hulle soek net vinnige en "lekker"   ongeregtigheid)  wat  nie  vir  die
          klomp  mense  byeen  is.  Dis  wys vir my dat hy só haastig en             preke. Hulle "eet" baie wurms in     Here  welbehaaglik  is  nie,  moet
          vroegoggend en almal moet kos        gejaagd is dat hy nie die wurms       die alledaagse lewe en kan nie die   deur  die  Heilige  Gees  uitgevee
          kry. Van ons is besig om ontbyt      kan sien nie!                         vrug van die Heilige Gees voort-     word.  Hy  sal  ons  oortuig  van
          voor  te  berei.  Dan  kom  daar  'n                                       bring nie.                           sonde  en  oordeel  en  ons  in  die
          man  en  vra  my  vir  jellie  en    Later kom daar 'n vrou met 'n baie                                         volle  waarheid  lei.  As  Hy  dan
          roomys. Ek sê vir hom, "Sjoe, ons    mooi rok aan. Toe sy naby kom,        Jesus sê vir Sy Kerk: "As julle My   werklik   ons leef, sal Hy sê waar
                                                                                                                                  in
          bedien  eintlik  nou  net  ontbyt,   lyk dit asof daar strepies in haar    waarlik liefhet, sal julle My Woord   en hoe ons oortree. God verklaar
          maar  ek  sal  vir  jou  jellie  en   oë gesny is. Ek skrik, maar besef    ondersoek en My gebooie onder-       aan ons: Wees heilig, want Ek is
          roomys gee." Hy neem 'n bordjie      dat die vrou al die tyd 'n masker     hou.  Dooie  stene  moet  lewende    heilig.
          en  ek  wil  vir  hom  inskep,  maar   oor haar gesig het!                 stene  word.  My  volk  gaan  ten
          sien en voel dat die bordjie vuil is.                                      gronde  weens  'n  gebrek  aan       As  ons  nie  almal  Geesvervulde
                                               Hierna kom ek by die kerk by 'n       kennis van My Woord."                stene  is  nie,  as  ons  skynheilig
          Ek wil dit sommer onder die kraan    klein  kamertjie  waar  my  man                                            lewe, as ons mekaar aftakel, hoe
          met my hande was, maar sover ek      besig  is  om  skoon  te  maak.  Hy   Die vrou met die masker is soos      kan ons doen wat die Here wil hê
          was, kom daar wurms uit. Ek draai    haal al die meubels uit, neem 'n      Christene  wat  voorgee  om  te      ons  moet  doen  as  Sy  huis  ver-
         die  kraan  nog  groter  oop  en      besem, vee en maak die kamertjie      wees wat hulle nie is nie. Jy sien   deeld en sondig is? Ons kan net
         probeer alles wegwas. Ek merk op      skoon. Maar die oomblik toe ek in     hulle en besef nie hulle loop met    almal  biddend  uitroep:  Here,
         dat daar krakies is en onder die      die kamertjie kom, gril ek. Daar is   'n masker nie. Mense sien dit nie,   maak skoon wat nie skoon is nie.
         verf ook nog maaiers.                 iets in die kamertjie wat nog nie     maar God sien dit. Daarom moet       Neem  weg  alle  laksheid  en  lui-
                                               skoongemaak is nie. Dit lyk op die    elke  Christen  introspeksie   doen   heid.  Gee  vir  ons  vuur,  ywer  en
         Die man kom staan voor my en is       oog af skoon, maar dit is nog nie     en die sonde in sy/haar lewe aflê,   krag  om  U  wil  te  doen  en  U  te
         baie haastig. Skielik besef ek dat    heeltemal  skoon  nie.  Terwyl  ek    m.a.w.  'n  lewe  van  heiligmaking    behaag!
         hierdie  man  nie  sien  hoe  ek      met  die  Here  oor  hierdie  dinge   nastreef. Dit is deel van die "baie   - Annalee le Roux
   2   3   4   5   6   7   8   9