Page 2 - Good News August 2017 paper
P. 2

n Matt. 25 vind ons die gelykenis   “gereedmaak” is kosmeo, wat o.a.     word in vrede.” Die Amplified Bible
            van die tien maagde wat gewag      beteken  “gereedmaak,  in  orde       verklaar:  "So,  beloved,  since  you
          Ihet op die koms van die bruide-     bring, om te versier.” Dink bv. aan   are  expecting  these  things,  be
          gom.                                 woorde wat hiervan afgelei is, soos   eager  to  be  found  by  Him  [at  His
                                               “kosmetiek” of “kosmeties”.           coming]  without  spot  or  blemish
          Daar  was  vyf  wyse  en  vyf  dwase                                       and at peace [in serene confidence,
          maagde. Let op: almal was maagde,    Omdat dit hier gaan oor die gereed-   free  from  fears  and  agitating
          die wyse sowel as die dwase. Albei   maak  van  die  maagde  om  die       passions and moral conflicts]."
          partye se paaie het vir 'n baie lang   bruidegom  te  ontmoet,  strek  die
          tyd saamgeloop. Dus het dit geskyn   gedagte  wyer  as  net  bloot  lampe   Die  Bruid  moet  haar  dus  gereed-
          asof  almal  van  dieselfde  gesind-  wat  reggemaak  moet  word.  Die     maak  vir  die  Bruidegom.  Sy  moet
          heid  was.  Geen  onderskeid  kon    bruid  (al  die  gelowiges  wat  in  'n   haar skoonheid, wat voortvloei uit
          tussen die twee groepe getref word   intieme  verhouding  met  die  'n  intieme  verhouding  met  Hom,
          nie, behalwe aan die heel einde, met   hemelse Bruidegom verkeer) moet     aan  Hom  kan  vertoon.  Sy  moet
          die uur van beslissing.              gereedmaak  vir  Sy  koms:  Die       haarself  m.a.w.  kosmeō  (gereed-
                                               sentrale gedagte van die gelykenis    maak, mooimaak, soos 'n bruid vir
          Hulle het saamgeloop, was gedurig    is dus gereedheid!                    haar bruidegom) om op haar beste
          in mekaar se geselskap, het saam                                           te lyk vir Hom!
          gelag  en  gesing  en  as  kamerade   Dit  beteken  dat  ons  nie  by  die
          saam verkeer. Hulle het immers ook   verklaring  van  die  gelykenis,      In  Openbaring  19:7  staan  daar:
          vir dieselfde doel bymekaar gekom    verstrengeld  moet  raak  in  die     “Laat ons bly wees en ons verheug
          - om te wag op die koms  van die     fynere detail nie. Die gelowige kan   en  aan  Hom  die  heerlikheid  gee,
          bruidegom.  Hulle  het  dieselfde    gevra  word:  Is  jy  gereed  vir  die   want  die  bruilof  van  die  Lam  het
          belange gedeel.                      koms  van  die  Bruidegom?  Is  jou   gekom en Sy vrou het haar gereed-
                                               lamp  aan  die  brand?  Of  is  jy  in   gemaak.”  Jesus  Sélf  verklaar  in
          Die  dwaasheid  van  die  dwase      sóveel dinge verstrengeld dat jy nie   Openbaring  2:5:  “Onthou  dan
         maagde lê nie daarin dat hulle geen    'n  intieme  verhouding  met  Jesus   waarvandaan  jy  uitgeval  het,  en
         olie gehad het nie, want hulle het    het  nie?  In  Grieks  staan  daar  dat   bekeer  jou  en  doen  die  eerste
         genoeg olie gehad tot kort voor  die   elkeen  haar  eie   (eauton)  lamp   werke. Anders kom Ek gou na jou
         koms  van  die  bruidegom.  Hulle     gereedgemaak  het.  Elke  gelowige    toe en sal jou kandelaar van sy plek
         dwaasheid  lê  daarin  dat  hulle  nie   moet sorg dat hy/sy sélf  gereed is   verwyder as jy jou nie bekeer nie.”
         voorsiening gemaak het vir ekstra     vir die koms van Jesus Christus!
         olie nie. Hulle het die vertraging van                                      Kom ons waak en bid, en kry ons
         die koms van die bruidegom onder-     In Luk. 12:35 staan geskryf: “Laat    lewens  gereed,  jaag  die  goeie  en
         skat en was dáárom nie gereed vir     julle  heupe  omgord  wees  en  julle   edele na, en l? elke sonde en elke
         sy koms nie!                          lampe aan die brand.” En in 2 Pet.    las  af  wat  ons  verhouding  met
                                               3:14  -  “Daarom,  geliefdes,  terwyl   Jesus  kan  skaad.  Jesus  Kom!
         Matt. 25:7 sê: “Toe staan al daardie   julle hierdie dinge verwag, beywer   Maranata!    (Die Here kom - 1 Kor.
         maagde  op  en  maak  hulle  lampe    julle  dat  julle  vlekkeloos  en     16:22).
         gereed.”  Die  Griekse  woord  vir    onberispelik  voor Hom bevind mag     © Dr. JJ Venter


            'n Boodskap vir die Kerk...









                 od woon onder die lofsange van Sy      Jesus! Hy is 'n vreeslike Groot Man en Sy  word! Hy herinner my aan die droom wat ek 'n paar
                 volk. Toe die Israeliete om die stad   twee hande is uitgestrek na die gehoor.  Ek  dae  vantevore  gehad  het.  Hierdie  droom  en  my
          GJerigo geloop het, het hulle die Here        sien die groot en lang moue. Spierwit hare  gesig van die oggend vul mekaar aan.
          geprys. En hulle het die oorwinning oor die   tot op Sy skouers. Rondom Hom skyn 'n
          vyand behaal!                                 skerp  lig.  Ek  kan  dit  nie  beskryf  nie.  Die  Daar is baie werk wat vir Hom gedoen moet word. Dit
                                                        glans is te geweldig!                          is nie nét die herders en leraars wat moet werk nie,
          Toe Salomo die tempel ingewy het, was die                                                    maar  élke  lidmaat  van  elke  gemeente  moet  werk!
          Here  teenwoordig  en  Sy  heerlikheid  was   Hy het 'n growwe oorkleed aangehad. Ek  Van die kleinste tot die grootste. Hierdie kerk is klaar
          oorweldigend!                                 kon die plooie van die oorkleed sien; die  gebou  met  stene  en  sement.  Dooie  stene  wat
                                                        growwe  tekstuur  van  die  materiaal.  Maar  opmekaar gestapel lê. Elke kind van die Here moet 'n
          Ons hoor dikwels dat mense sê sulke dinge     Sy gesig kon ek nie duidelik sien nie (dit  lewende       steen  word  in  die  geboue  wat  uit  dooie
          gebeur  nie  vandag  meer  nie.  Ons  gees-   was  wasig),  maar  die  hare  -  alles  het  ek  stene opgerig is. Elke lidmaat het 'n taak. Nie een
          telike  oë  is  egter  net  gesluit.  Ons  leef  te   duidelik  gesien.  Ek  was  oorweldig!  Die  moet dink hy is te gering of hy is nie waardig nie.
          haastig en “sien” nie meer die onsienlike     Heilige Gees het oor my gekom en ek het
          nie.                                          gehuil. Geweldig gehuil - die ervaring was  Die Here roep elke kind van Hom op om werksklere
                                                        só diep.                                       aan te trek en Hom te help in die uitbouing van Sy
          Ons herderspaar het geweldig baie gebid                                                      Koninkryk. Die pad wat nog voorlê, is baie kort en
          en  gevra  dat  die  Here  Sy  heerlikheid  sal   Ons gaan huis toe, maar ek is nog so diep   daar is nog baie werk om te doen voordat die Here
          openbaar  wanneer  die  nuwe  kerkgebou       aangeraak dat ek dadelik slaapkamer toe  Jesus weer kom. Elke gelowige moet na homself kyk
          toegewy word aan die Here. Oënskynlik het     gaan. Ek praat met die Here. Sê vir Hom  en introspeksie doen sodat hy/sy 'n lewende steen
          daardie dag niks gebeur nie, maar die Here    daar is dinge wat ek nie mooi verstaan nie.                        Vervolg op p. 7Vervolg op p. 7
          laat  Hom  nie  voorskryf  wanneer  Hy  iets   Dinge wat my hinder. Hierdie gesig wat ek
          moet  doen  of  wat  Hy  moet  doen  nie.  Hy   gesien  het.  Die  growwe  kleed  wat  Hy
          maak soos Hy wil wanneer Hy wil.              aangehad het. Hoekom was dit nie wit nie?
                                                        Ons  hoor  altyd  van  Sy  spierwit  kleed.
          Die volgende dag, met die Nagmaalviering,     Oorkleed.  Hoekom  was  dit  nie  wit  nie?
          toe  mense  gesing  het  en  God  geloof  en   Naaswit. Maar nie spierwit nie.
         geprys het, het die Gees van God vaardig
         geword. Terwyl ons herder begin met die        Die Here sê vir my daar is baie werk om te
         verrigtinge, sien ek agter hom 'n gestalte.    doen. Daarom het Hy 'n growwe, naaswit
         Ek knip-knip my oë en kyk weer. Ek sien        oorkleed aangehad. Hy stel die voorbeeld
         iemand agter ons pastoor. Eers dink ek dis     aan Sy kinders op aarde: Daar is nog baie
         'n  engel,  maar  toe  sien  ek  dis  die  Here   werk  wat  vir  Sy  Koninkryk  gedoen  moet
   1   2   3   4   5   6   7