Page 1 - Good News August 2017 paper
P. 1
'n Kwashaal kleur met 'n vlamwit reuse-Meksikaanse hoed lyk wat
binnegloed. Omring deur daar deur die swart ruim snel,
nimmereindigende swart leeg- bevat 100 miljard sterre. Sy
tes. 'n Enorme stralekrans van stralingshelderte is gelyk aan 800
gas en stof. 'n Wenteling tyd wat miljard sonne se glans.
wielewaal, wielewaal, hemelruim
wyd: die Sombrero-galaksie. Meneer Sakeman krap my kop
deurmekaar met dié wondergroot
'n Sakeman kom preek onlangs getalle. Ek kan nie tot daar dink
by ons kerk, maar hy preek nie nie. Ek rek my brein soos 'n
regtig nie. Hy praat net. Vertel sy kougompie - so lank en ver soos
lewe-storie. Vertel van sy ver- ek moontlik kan, maar hy's
wondering oor God. God wat só eenvoudig te dun en te pieperig.
groot is dat Hy die Sombrero kon Hy kom nie by begrip by nie.
skep.
Ek gryp na Wikipedia: ['n Ligjaar
Die Sombrero lê 28 miljoen is 'n afstandseenheid wat gelyk is www.spacetelescope.org
ligjare ver van ons ou aardetjie af aan net minder as 10 triljoen skaplikes verkies word, is die As ek nou dadelik opstyg, is die
in die konstellasie van die kilometer. Dit is die afstand wat lig parsek (sowat 3,26 ligjare).] bure se jaaroud-tweeling mondig
Maagd. En lê is seker ook nie die in 'n vakuum aflê in een Juliaanse teen die tyd dat ek op die son
regte woord vir dié geweldige jaar (365,25 dae of 31 557 600 'n Ligjaar het niks met tyd te doen land! En die einste son, wat my
klomp gas en oerstof wat sekondes). Dit word dikwels nie. Net met afstand. Afstande. sal verskroei met sy hitte lank
blitssnel in die ruimte rondtol gebruik om die afstand van Vertes wat jou kop laat duisel in voordat ek kan land, is maar 'n
nie. Groter as groot: 50 000 hemelliggame uit te druk, veral in hulle omvang. Dit sal ons 20 jaar speldekopspikkeltjie in die
ligjare in deursnit! Die Sombrero, nie-wetenskaplike publikasies. neem om met 'n vinnige Boeing Sombrero se glans.
so genoem omdat dit soos 'n Die eenheid wat deur weten- son toe te vlieg, sê die Sakeman. Vervolg op p. 3Vervolg op p. 3