Page 4 - Good News August 2017 paper
P. 4

etrov,  'n  brandarm  hout-    hy net onthou dat hy nog eendag
                                                                                           kapper, het sy lewe lank die   die  kerk  sal  nodig  kry  as  hy  te
                                                                                     PHere  liefgehad.  Hy  was  sterwe  kom…  Petrov  het  maar
                                                                                     altyd  'n  getroue  kerkganger,  voortgegaan  met  sy  vreemde
                                                                                     totdat hy eendag onverklaarbaar      gedrag.  Die  gemeente  was
                                                                                     begin wegbly het. Net voor kerk-     geskok oor sy gebrek aan berou
                                                                                     tyd het die mense hom die woud       en  in  sy  afwesigheid  het  die
                                                                                     sien  instap  en  saans  lank  ná    kerkraad sy lidmaatskap opgesê.
                                                                                     aandkerk  het  hy  eers  weer  Toe  die  dag  kom  waarteen  die
                                                                                     teruggekom.                          dominee hom gewaarsku het, het
                                                                                                                          hulle geweier om hom uit die kerk
                                                                                     Omtrent  dieselfde  tyd  het  die    te  begrawe.  Die  buurdorp  het
                                                                                     dorpsmense ook agtergekom dat        darem ingewillig dat hy in húlle
                                                                                     hy hulle begin vermy. Hy het nog     kerkhof 'n rusplek kon kry.
                                                                                     altyd  aan  die  einde  van  elke
                                                                                     weeksdag sy vraggie hout by die      'n Rukkie ná Petrov se dood het
                                                                                     handelaar  kom  neersit  en  sy      'n prokureur met 'n brief geadres-
                                                                                     karige loon ontvang, maar hy het     seer  aan  die  predikant  daar
                                                                                     nooit meer, soos vroeër, met 'n elk   opgedaag. Dit was by Petrov se
                                                                                     en  'n  ieder  'n  geselsie  aange-  testament  aangeheg,  en  daarin
                                                                                     knoop nie. Hy het niks verduidelik   het hy verduidelik: "Ek is jammer
                                                                                     nie, net sy stille gang gegaan, en   dat ek die kerk so skielik moes
                                                                                     Sondae  die  hele  dag  lank  ver-   verlaat. Dit het so gekom: Ek het
                                                                                     dwyn.                                eendag in die bos waar ek hout
                                                                                                                          kap  op  'n  groepie  melaatses
                                                                                     Die  mense  het  al  hoe  meer  oor   afgekom  wat  daar  weggekruip
                                                                                     hom  begin  wonder.  Met  watter     het. Hulle het niemand gehad om
                                                                                     onderduimshede  is  hy  besig?       hulle te versorg nie. En hulle is
                                                                                     "Dalk  doenig  met  die  duiwel  se   verbied om tussen mense te kom
                                                                                     dinge," het hulle bespiegel. Want    uit vrees dat hulle die dorpenaars
                                                                                     hoekom sonder hy hom so af, en       sou aansteek. Ek het vir hulle 'n
                                                                                     vir  wat  raak  hy  net  mooi  met   skuiling  gebou,  hulle  probeer
                                                                                     kerktyd so weg?                      versorg en vir hulle kos geneem.
                                                                                                                          Maar ek kon net op Sondae gaan,
                                                                                     Toe een van die ouderlinge Petrov    want dwarsdeur die week moes
                                                                                     een Sondagoggend vroeg met 'n        ek elke uur wat ek kon, werk. U
                                                                                     swart  kat  onder  sy  arm  die  bos   weet self hoe min ek maar uit die
                                                                                     sien  inloop,  was  die  gort  gaar.   hout maak. Ek kon ook nie meer
                                                                                     "Dis Satansdinge, Dominee," het      naby julle dorpsmense kom nie
                                                                                     hulle  die  predikant  gaan  vertel.   uit  vrees  dat  ék  julle  sou  aan-
                                                                                     "Hy raak hier weg met 'n swart kat   steek. En, o ja, ek het gehoor dat
                                                                                     en toe hy terugkom, het hy niks by   julle  wonder  oor  die  kat  wat  ek
                                                                                     hom  nie.  Hy  het  natuurlik  die   daardie  keer  met  my  saam-
                                                                                     stomme  dier  gaan  offer!  Netnou   geneem  het.  U  sien,  die  siek
                                                                                     tref 'n onheil die dorp oor dié bose   mense het so 'n behoefte aan iets
                                                                                     dinge. Verlede week het een van      wat hulle kan streel en vashou;'n
                                                                                     die kinders wat hom wou agterna-     lewende  wese  wat  nie  vir  hulle
                                                                                     kyk toe hy die bos inloop, hoeka     sou gril nie. Toe neem ek vir hulle
                                                                                     uit  die  boom  geval  en  sleg  die kat. Ek vra om vergifnis vir my
                                                                                     seergekry."                          gedrag.  En  ek  vra  julle  om  tog
                                                                                                                          asseblief  ná  my  dood  voort  te
                                                                                     "Ja-nee," het Dominee gesug, en      gaan  om  die  melaatses  te  ver-
                                                                                     vir ou Petrov 'n brief geskryf. Hy   sorg en my katte kos te gee."
                                                                                     moes  hom  bekeer  van  sy  bose     [Stories vir die Lewe Omnibus, 'n
                                                                                     weë,  het  die  brief  gelui,  en  Boek  oor  lewenswaardes,  Piet
                                                                                     terugkeer na die kerk. Tot tyd en    Naudé, Lux Verbi.BM, 2002].
                                                                                     wyl hy tot besinning kom, sou hy
                                                                                     onder  sensuur  wees.  En  as  hy       Vooroordeel is die kind van
                                                                                     hom hardkoppig wou hou, moes             onkunde - William Hazlitt
   1   2   3   4   5   6   7   8   9