Page 6 - Good News August 2017 paper
P. 6

('n Gelykenis oor die Kerk deur Theodore Wedel - met dank aan Dirkie Smit)('n Gelykenis oor die Kerk deur Theodore Wedel - met dank aan Dirkie Smit)



            ewers  in  'n  land  langs  'n  toe deur regte beddens vervang,          hierna 'n aparte stortkamer buite    het,  het  dié  nuwe  stasie  presies
            gevaarlike  stuk  kuslyn  waar     die gebou is vergroot en met beter    laat aanbring, waar slagoffers van   dieselfde  ervarings  deurgemaak
          Iskeepsrampe  dikwels  plaas-        meubels  toegerus.  Die  redding-     toekomstige  skeepsrampe  eers       en dieselfde veranderings onder-
          gevind het, was daar 'n eenvou-      stasie  het  'n  gewilde  bymekaar-   skoon  en  ordentlik  gemaak  kon    gaan.  Dit  het  ook  tot  'n  aan-
          dige klein reddingstasie. Sommer     komplek vir sy lede geraak. Hulle     word  voor  hulle  in  die  klubhuis   gename  sosiale  klub  ontwikkel,
          net 'n hutjie met een bootjie. Maar   het  dit  pragtig  versier  en  uit-  sou inkom.                          en  nog  'n  verdere  reddingstasie
          'n  paar  getroue  lede  het  voort-  stekend begin toerus, byna soos                                           moes gestig word.
          durend die see dopgehou en dag       'n soort klub.                        Sommer  met  die  volgende  ver-
          of nag, wanneer dit ook al nodig                                           gadering  reeds  was  daar  egter    En  so  het  die  geskiedenis  hom
          was,  sonder  om  aan  hulself  te   Min van die eerste lede was nog       skeuring tussen die klublede. Die    herhaal. Vandag, as mense daar-
          dink uitgegaan en na die drenke-     lus  om  self  uit  te  gaan  as  red-  meeste  wou  summier  alle  red-   die kus besoek - so eindig hierdie
          linge  gesoek.  Baie  lewens  is     dingspogings nodig was, daarom        dingsaktiwiteite  beëindig  omdat    verhaal  -  sal  hulle  'n  hele  string
          gered  deur  dié  wonderlike  klein   het  hulle  spanne  lewensredders    dit  tot  onaangenaamhede  gelei     pragtige  en  eksklusiewe  klubs
          reddingstasie, sodat sy roem ver     aangestel en betaal. Die lewens-      het  en  'n  hindernis  was  vir  die   daar  aantref.  Skeepsrampe  vind
          versprei het.                        reddingmotief  was  steeds  oor-      normale  sosiale  lewe  van  die     ook  nog  dikwels  in  daardie
                                               heersend in al hulle versierings,     klub. Sommige het egter daarop       gevaarlike waters plaas, maar die
          Baie van dié wat gered is, en baie   en  in  die  vertrek  waar  hul  nuwe   aangedring  dat  lewensredding     meeste slagoffers verdrink...
          ander  mense  vanuit  die  omge-     lede ingelyf het, het hulle selfs 'n   die primêre rede vir hulle bestaan
          wing,  wou  hulle  graag  met  dié   pragtige  simboliese  reddings-       as klub was, en dat hulle ook nog           "Die kerk is nie daar
          stasie  assosieer.  Hulle  het  geen   boot geplaas.                       só bekendgestaan het. Uiteindelik             vir homself nie.
          tyd, geld of moeite ontsien om die                                         is  hulle  egter  uitgestem.  Die            Die kerk is ook nie
          reddingswerk te ondersteun nie.      Min of meer dié tyd het 'n groot      besluit was dat, as dié beswaar-         net daar vir Christene nie.
         Nuwe  bote  is  gekoop  en  nuwe      skip  in  dié  omgewing  gestrand.    des  nog  wou  voortgaan  om  die            Die kerk is daar vir
         reddingspanne  is  opgelei.  Die      Die gehuurde spanne het bote vol      lewe  te  red  van  al  die  uiteen-      stukkende, vuil, honger,
         klein  ou  stasietjie  het  gegroei.   verkluimde,  nat,  half-verdrinkte   lopende  soorte  mense  wat  in            verontregte, werklose
         Sommige  lede  was  beswaard  mense  ingebring.  Hulle  was  vuil           skeepsrampe  beland  het,  hulle            en daklose mense."
         omdat die gebou so eenvoudig en       en  siek,  en  baie  was  van  ander   hul eie reddingstasie verder aan             - Ferdinand Deist
         swak toegerus was. Hulle wou 'n       nasies  en  afkomste  ook.  Die       langs  die  kus  kon  begin.  Wat
         meer  gerieflike  ruimte  skep  as    pragtige nuwe klub was in chaos.      presies is wat hulle gedoen het.     [Stories vir die Lewe Omnibus, 'n
         eerste  toevlug  vir  diegene  wat                                                                               Boek  oor  Lewenswaardes,  Piet
         gered  word.  Die  noodbedjies  is    Die eiendomskommissie het kort        Maar  soos  die  jare  verbygegaan   Naudé, Lux Verbi.BM, 2002].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9