Page 1 - Good News February 2009 paper
P. 1

“There’s Probably No God”




                  ie  afgelope  week  het  daar  'n  nuwe  http://news.bbc.co.uk/1/hi/
                  advertensieveldtog  op  Londen  se  rooi  england/london/7681914.stm
           Dbusse  en  in  die  "tubes"  begin.  Dit  lees:       Die oorspronklike advertensie het
           "There's probably no God. Now stop worrying and        gelui:  "There  is  no  God..."  maar
           enjoy your life." [BBC Nuusartikel]:                   volgens  Britse  advertensiewette
                                                                  moet  ‘n  mens  dit  wat  jy  in  'n
                                                                  advertensie  sê  kan  bewys,  en
                                                                  hulle  is  dus  gedwing  om  die
                                                                  woord "probably" in te sluit.
                                                                  Langsaan verskyn 'n foto van een
                                                                  van  die  busse. Alhoewel  ek*  nie
                                                                  self hierdie foto's geneem het nie,
                                                                  het ons self hierdie advertensies    pryk, 1 000 plakkate in die "tubes" en 2 videoskerms
                                                                  gesien.                              in "tube"-stasies vertoon word.
                                                                  Hierdie projek is in Oktober verle-  Die Mail & Guardian in Suid-Afrika berig dat dit ook
                                                                  de jaar bekend gestel deur prof.
                                                                  Richard  Dawkins,  bekende  ateïs                       Vervolg op p. 2Vervolg op p. 2
                                                                  en skrywer van die boek “The God
                                                                  Delusion”.  Daar  is  'n  internet-
                                                                  geldinsamelingsprojek van stapel
                                                                  gestuur  om  die  veldtog  te
                                                                  befonds.  Hulle  het  gehoop  om
                                                                  £5  500  (R80  000)  bymekaar  te
                                                                  maak om die projek te finansier,
                                                                  maar  tot  dusver  het  mense  al
                                                                  meer as £148 700 (R2.1 miljoen)
                                                                  bygedra!!!
                                                                  Die advertensies gaan gedurende
                                                                  Februarie  2009  op  800  busse
   1   2   3   4   5   6