Page 5 - Good News February 2015 paper
P. 5

hristus  is  by  uitstek  ons   deernis vir hulle gevoel, want hulle   sê  Romeine  2:4:  “God  is  so  oor-  deernis  beklee  nie!  Kies  om
                 deernisvollle  Hoëpriester.   was soos skape sonder ‘n wagter.      vloedig  in  sy  goedheid,  verdraag-  deernis met mense te hê! Kies om
          CDie  Nuwe  Lewende  Verta-          Daarom  het  Hy  hulle  uitvoerig     saamheid  en  geduld  teenoor  jou.   hulle te sien as ? verlengstuk van
          ling  vertaal  Hebreërs  4:15  soos   begin onderrig” (Markus 6:34).       Minag jy dit werklikwaar? Besef jy   jouself en van God. Kies om jouself
          volg: “Hierdie Hoëpriester van ons                                         nie dat God so goed vir jou is omdat   in hulle skoene te plaas wanneer jy
          kan  ten  volle  met  ons  in  ons   Dink  aan  die  weduwee  in  die      Hy vir jou tyd wil gee om tot inkeer   hulle  wil  veroordeel.  Kies  vir  vry
          swakhede saamvoel   .” Dit is eintlik   begrafnisstoet  van  haar  seun  in   te kom nie?” (Romeine 2:4).       wees  van  haat,  bitterheid  en
          die  direkte  vertaling  van  die    Lukas 7. “Toe die Here haar sien het                                       oordeel.
          Grieks: simpatheo   = saam + voel.    Hy haar  innig jammer gekry. Moenie   Sal  ons  dan  nie  deernis  wys    KIES  OM  SÓ  DIE  WÊRELD  ‘N
          Wonderlik om te weet dat Christus    huil nie!” (vers 13)  het Hy gesê en   teenoor ander nie?  Onthou dat Hy   BETER PLEK TE MAAK!
          met ons saamvoel, d.i. deernis het   die jongman uit die dood opgewek.     eerste  liefde  en  deernis  aan  óns
          met  al  die  probleme  wat  ons                                           bewys het  (1 Joh. 4:19). Hoe sal ons   㖋㖆㖕㖢㖧㖕㖢㖛㖙㖞㖗㕐㖦㖑㖞㕐"㕴㖙㖕㕐㖔㖕㖕㖢㖞㖙㖣㕐㖦㖑㖞㕐
          ondervind.  Dink  aan  die  man  vol   As ons geraak word deur siekte en   gemeenskap,  ons  huise  en  ons
          demone wat deur Jesus genees is      pyn -  Hy gee om. As ons in rou is oor   kerke  nie  transformeer  as  meer   㕳㖘㖢㖙㖣㖤㖥㖣"㕐㖔㖕㖥㖢㕐㖇㖑㖩㖞㖕㕐㕺㖑㖓㖛㖣㖟㖞㕐㖕㖞㕐
          “omdat  Jesus  deernis  /  medelye   ons geliefdes -  Hy gee om. As ons    mense  hulle  met  die  kleed  van   "㕳㖘㖢㖙㖣㖤㖕㖜㖙㖛㖕㕐㕴㖕㖕㖢㖞㖙㖣"㕐㖦㖑㖞㕐㖃㖑㖜㖝㖟㖞㕐
          met hom gehad het” (Markus 5:19).    verward  is  en  dringend  leiding
          Dink  aan  die  melaatse  man  wat   nodig het - weet dan Hy het  deernis
          Jesus  gesmeek  het  om  hom         met  ons.  As  ons  verontreg  is  en
          gesond  te  maak.  Dan  lees  ons:   sleg behandel word, weet dit - dat
          “Jesus  het  hom  innig  jammer      Hy  vir  ons  voel. As  ons  in  sonde
          gekry,  Sy hand uitgesteek en hom    lewe en ons lewens in ‘n gemors is -
          aangeraak met die woorde: Ek wil     weet dan dat Hy  seerkry vir ons. Is
          dit  vir  jou  doen.  Word  gesond!”   dit nie besonderlik wonderlik nie?
          (Markus1:41).
                                               Hoe kan ons dan aanhou om Hom
          Toe Jesus by geleentheid ‘n groot    teë  te  staan,  wetende  al  hierdie
          klomp mense sien “het Hy ‘n diep     wonderlike waarhede? Luister wat
   1   2   3   4   5   6   7   8   9