Page 6 - Good News February 2015 paper
P. 6

1.  Die  grootste  Skeppingsdaad     boom van die kennis van goed en       8.  Die  grootste  geesteservaring   doop  hulle  in  die  Naam  van  die
          wat God ooit op aarde uitgevoer      kwaad, daarvan mag jy nie eet nie;    ooit  aan  die  mens  beskikbaar     Vader en die Seun en die Heilige
          het: “En God het gesê: Laat Ons      want die dag as jy daarvan eet, sal   gestel:  “En  daar  kom  skielik  uit   Gees;  en  leer  hulle  om  alles  te
          mense maak na ons beeld, na ons      jy sekerlik sterwe” (Gen. 2:17).      die  hemel  ‘n  geluid  soos  van  ‘n   onderhou wat Ek julle beveel het”
          gelykenis, en laat hulle heers oor   5.  Die grootste offer/geskenk wat    geweldige rukwind, en dit het die    (Matt. 28:19).
          die visse van die see en die voëls   ooit  op  die  aarde  gebring/gegee   hele  huis  gevul  waar  hulle  gesit   10.  Die  grootste  aktiwiteit  waar-
          van die hemel en die vee en oor      is:   “Want  so  lief  het  God  die   het. Toe is deur hulle tonge gesien   mee  God  tans  besig  is:   “In  die
          die hele aarde en oor al die diere   wêreld  gehad,  dat  Hy  Sy  enig-    soos van vuur, wat hulleself ver-    huis  van  My  Vader  is  daar  baie
          wat op die aarde kruip. En God het   gebore  Seun  gegee  het,  sodat      deel en op elkeen van hulle gaan     wonings;  as  dit  nie  so  was  nie,
          die mens geskape na Sy beeld; na     elkeen wat in Hom glo, nie verlore    sit.  En  hulle  is  almal  vervul  met   sou  Ek  dit  vir  julle  gesê  het.  Ek
          die  beeld  van  God  het  Hy  hom   mag  gaan  nie,  maar  die  ewige     die  Heilige  Gees  en  het  begin   gaan om vir julle plek te berei. En
          geskape;  man  en  vrou  het  Hy     lewe kan hê” (Joh. 3:16).             spreek  in  ander  tale,  soos  die   as  Ek  gegaan  en  vir  julle  plek
          hulle geskape” (Gen. 1:26-27).       6. Die grootste ontdekking wat die    Gees aan hulle gegee het om uit te   berei het, kom Ek weer en sal julle
          2.  Die  grootste  aanstelling  deur   mens ooit gemaak het:   “Kom na     spreek” (Hand. 2:2-4).               na My toe neem, sodat julle ook
          God gemaak: “Toe het die HERE        My  toe,  almal  wat  vermoeid  en    9.  Die grootste opdrag aan ‘n kind   kan wees waar Ek is” (Johannes
          God die mens geneem en hom in        belas is, en Ek sal julle rus gee”    van God: “Gaan dan heen, maak        14:2-3).
          die tuin van Eden gestel om dit te   (Matt. 11:28).                        dissipels  van  al  die  nasies,  en   -  Dawid Roos  (071 609 7196)
          bewerk en te bewaak” (Gen. 2:15).    “Kyk, Ek staan by die deur en Ek
          3. Een van God se grootste teleur-   klop. As iemand My Stem hoor en
          stellings: “En hulle het die stem    die deur oopmaak, sal Ek ingaan
          van die HERE God gehoor terwyl       na  hom  toe  en  saam  met  hom
          Hy  wandel  in  die  tuin  in  die   maaltyd  hou,  en  hy  met  My”
          aandwindjie;  en  die  mens  en  sy   (Openbaring 3:20).
          vrou  het  hulle  verberg  vir  die   7.  Die  grootste  roeping  wat  ooit
         aangesig  van  die  HERE  God         aan die mens gerig is:  “Maar een
         tussen die bome van die tuin. Toe     ding:  ek  vergeet  die  dinge  wat
         roep die HERE God na die mens         agter  is  en  strek  my  uit  na  wat
         en sê vir hom: Waar is jy? En hy      voor is, en jaag na die doel om die
         antwoord: Ek het U geruis gehoor      prys te verkry van die hoë roeping
         in die tuin en gevrees, want ek is    van God in Christus Jesus” (Fil.
         naak; daarom het ek my verberg”   3:14).
         (Gen. 3:8-10).                        “Want  almal  wat  deur  die  Gees
          4.  Die  grootste  tragedie  wat  die   van God gelei word, dié is kinders
          mens getref het:  “...maar van die   van God” (Rom. 8:14).
   1   2   3   4   5   6   7   8   9