Page 7 - Good News February 2015 paper
P. 7

JAN. / FEB. 2015                  GOEIE NUUS/GOOD NEWS                         TEL. (018) 293 1996 FAKS (018) 297 2308                   BLADSY 7














































                 p 9 Januarie 2015 was ons     teken, veral na die selfmoord van
                 bevoorreg  om  ons  goue      ons  geliefde  oudste  seun.  Die
          Obruilof  te  vier.  Na  50  jaar    Here  het  ons  huwelik  bewaar,
          kyk  ons  saam  terug  op  ons       want ongeveer 70% van huwelike
          lewenspad.  Met  ons  geestesoog     sneuwel  wanneer  ouers  ?  kind
          sien ons die blink, goue draad van   verloor. Tog is Hy ewig getrou en
          God  se  genade  en  ontferming.     laat alles ten goede meewerk vir
          Soos die jare aangestap het, het     diegene wat Hom liefhet. Wat ons
          ons al hoe meer besef hoe waar       oorgekom  het,  het  die  verkon-                 Tom en Amanda Lotz is 50 jaar getroud!
          Prediker  4:9,10  is:  “Twee  vaar   diging  van  die  Evangelie  bevor-
          beter as een. As die een val, kan    der, aangesien God my gelei het       afhanklik  is  van  God  (Matt.  5:3).   meestal  selfverloëning.  Nogtans
          die ander een hom optel!”            om ? boek te skryf: “Deur water       Dan is ons mos Sy geseëndes!         sal ons jubel in die Here, want die
          Die Here het ons geseën met vier     en vuur na oorvloed.”  Die titel van   Vir  alle  huwelikspare  wil  ons   blydskap  in  die  Here  is  ons
          pragtige kinders wat ons lewens      die  Engelse  weergawe  is:  graag ? boodskap gee: Vergifnis               beskutting en Hy is ons Bron van
          gevorm,  verryk  en  verdiep  het.   “Through  water  and  fire  to  speel ? kardinale rol in ? huwelik.        krag vir elke dag!
          Ons  het  nie  genoeg  woorde  om    abundance.”   Die boek bevat meer     Ons algehele Christelike geloof is   Alle eer aan God die Heer!
          Hom te loof en te dank vir hulle     as  400  Bybeltekste  om  ander       gebaseer op die vergifnis van ons    - Amanda Lotz
          nie!                                 bedroefdes  te  vertroos  en  hulle   sondes  deur  Jesus  Christus  se    Kontakbesonderhede indien u ‘n
          Alles  in  ons  lewe  het  egter  nie   geloof te help opbou. Deur die jare   offer aan die kruis. As ons mekaar   boek wil bestel:
          rooskleurig verloop nie. Soms het    het ons telkemale opnuut tot die      vergewe,  kry  Jesus  gestalte  in   0827726559 of e-pos:
          ons God se pad met ons bevraag-      besef  gekom  dat  ons  totaal  ons  lewens,  want  vergifnis  verg         tom.amanda.lotz@gmail.com








                 eluk is om ‘n einde te maak   skryf Paulus aan die gemeente in      die moeilikste, nee, die onmoont-    Niemand  moet  net  aan  homself
                 aan selfsug; om te leer om    Galasië. “Jy moet jou naaste lief-    likste  eis  wat  God  aan  mense-   dink nie. Elkeen moet ook aan die
          Gsoos Paulus te sê: Ander            hê soos jouself” (Gal. 5:14).         kinders stel!                        ander om hom dink” (Fil. 2:3, Die
          eerste, dán ekself. Ongelukkig is    Ons  is  almal  van  nature  self-    Maar gelukkig los Hy ons nie om      Boodskap).
          dit  ‘n  lewensles  wat  ons  nooit   sugtig. Dit is vir ons onmoontlik    dit alleen reg te kry nie - Hy belowe   Hoe sou jy vaar in Jesus se toets:
          vanself  leer  nie.  Maar  dit  is  die   om lief te hê met ‘n liefde wat niks   om ons deur Sy Heilige Gees te   Kry jy dit al reg om ander mense
          fondament waarop die Christelike     vra nie, maar bereid is om alles te   hulp te kom.                         nét so lief te hê soos wat jy jouself
          geloof berus: dat ons mekaar sal     gee - ‘n liefde soos dié wat God vir   “Moenie  net  aan  julleself  dink   het? En GOD die liefste?
          liefhê.  “Die  hele  wet  word  in   ons in Jesus se lewe en dood kom      nie… Wees liewer maar die minste     [Uit:  Vonkelvreugde,  Nina  Smit,
          hierdie  een  gebod  saamgevat,”     illustreer. Hierdie liefde is sekerlik   sodat ander die meeste kan wees.   Carpe Diem Media, 2008].
   2   3   4   5   6   7   8   9