Page 2 - Good News February 2018 paper
P. 2

Vervolg van p. 1ervolg van p. 1                                                       heartsonglive.co.uk
                   V
          verhoudinge,  die  seer  van  verwer-
          ping toe jou lewensmaat in iemand
          anders se arms geluk gevind het, en
          vele  meer.  Hierdie  is  nie  die  soort
          seerkry  waarmee  'n  mens  te  koop
          rondloop nie; dit word dikwels sorg-
          vuldig weggesteek.

          Staan  God  nie  tog  maar  agter  alle
          lyding nie? Om net te sê "Lyding is
          die wil van God" is te eenvoudig; te
          maklik. Die Bybel wys vir my "dit is
          teen Sy sin dat Hy mense in ellende
          en  beproewing  bring"  (Klaagl.  Hom te ly." Hier op aarde is ons in  Christus.  "Christus  het  Self  ons
          3:33). Om aan die ander kant te sê  God  se  leerskool.  Pyn,  droefheid,  sondes in Sy liggaam aan die kruis
          God wil nie dat ons ly nie, Hy laat dit  lyding  en  beproewing  is  die  gedra. Daardeur is ons vir die sonde
          net  toe,  laat  God  weer  na  'n  leermeesters  wat  ons  karakters  dood  en  kan  ons  lewe  in  gehoor-
         ongenaakbare Toeskouer lyk wat uit  ontwikkel  en  geestelike  volwasse-    saamheid aan die wil van God. Deur
         die  hoogte  op  ons  afkyk.  Of  God  wording laat plaasvind. God laat nie  Sy  wonde  is  julle  genees"  (1  Pet.
         lyding in ons eie of ander se lewens  lyding noodwendig oor ons lewens  2:24).
         wil - dit weet ons nie verseker nie.  kom om ons te straf nie, maar om ons
                                               geloof  te  versterk.   Tydens  lyding  Lyding  en  swaarkry  is  nie  God  se
         Job  se  vriende  het  ook  gedink  dat  moet  ons  dus  nie  aanhou  om,  straf  op  my  sonde  nie.   Hou  aan
         hulle sy lyding kon verklaar. Volgens  "Waarom ek?" te vra nie, maar veel  hierdie troos vas. Neem jou kruis en
         hulle  redenasie  moes  Job  sonde  eerder, "Hoe kan ék in my lyding  gaan plaas dit aan die voet van die
         gedoen het en nou straf God hom. Uit  verander?"                            Kruis op Golgota. Jesus is by jou en
         en  gedaan.  Die  Fariseërs  het  die-                                      Hy ken jou lyding. By Hom sal jy 'n
         selfde  mening  as  Job  se  vriende  Ons  houding  en  ingesteldheid  simpatieke oor vind…
         gehuldig  toe  hulle  vir  Jesus  gevra  teenoor lyding moet begin verander.
         het: "Rabbi, deur wie se sonde is dit  Wanneer ons na lyding kyk, sien ons  Daar is verborge seëninge in elke las
         dat hierdie man blind gebore is: sy  nie  net  meer  pyn,  swaarkry  en  van beproewing wat God op ons lê.
         eie of sy ouers s'n?" Jesus se ant-   vernietiging  raak  nie.  Ons  leer  om  Ons moet dit net ontdek en die seën
         woord verras hulle. "Dit is nie deur  met dieper insig te kyk - ons sien nou  daarvan nie vir onsself hou nie, maar
         sy eie sonde nie en ook nie deur sy  reeds  die  ewige  binne  die  tydelike  dit met ander deel. So word ons eie
         ouers s'n nie, maar hy is blind sodat  raak  (2  Kor.  4:18).  Met  hierdie  smart getemper en word ons op ons
         die  werke  wat  God  doen,  in  hom  lewensvisie kan ons sê: "Ons swaar-   beurt 'n instrument van troos in die
         gesien sal word" (Joh. 9:3). Daar is  kry in hierdie lewe is maar gering en  Hand  van  die  Groot  Trooster.  Dan
         dus  nie  noodwendig  'n  verband  gaan verby, maar dit loop vir ons uit  was ons beproewing nie tevergeefs
         tussen sonde en lyding nie.           op 'n heerlikheid wat alles verreweg  nie en groei ons na die voorbeeld van  versoekings  in  ons  lewe  om  die
                                                                                                                                              ,
                                               oortref  en  wat  ewig  bly"  (2  Kor.  ons  Heer  en  Meester  in  diens-  swakste wat in ons is  te voorskyn te
         Moenie  verbaas  wees  oor  jou  4:17).                                     baarheid.                            bring. Moenie jou droefheid verkwis
         swaarkry  nie.  In  Fil.1:29  lees  ons:                                                                         nie - God is besig om die beste wat in
         "God het julle die voorreg gegee om  Hoe  gemaak  met  my  lyding  en  God stuur beproewings in ons lewe  jou  is  tot  eer  van  Sy  Naam  te
         Christus te dien, nie alleen deur in  swaarkry?  Bring  jou  swaarkry  en  om  die  beste  wat  in  ons  is,  te  voorskyn te bring!
         Hom te glo nie, maar ook deur vir  kom  plaas  dit  naas  die  lyding  van  voorskyn  te  bring.   Satan  stuur  - INA DE BEER  (079 332 0798)














                   hat  is  success?  Most     spoke, nobody listened.               BUT in God's eyes, Jeremiah was      warning,  Jeremiah  moves  to
                   definitions  include  refe-                                       one  of  the  most  successful  predicting  specifically  the
          Wrences  to  achieving  Consistently and passionately he                   people in all of history! Success,   destruction  of  Jerusalem.  This
          goals  and  acquiring  wealth,  urged  them  to  act,  but  nobody         as  measured  by  God,  involves     terrible  event  is  described  in
          prestige, favour, and power.         moved. And he certainly did not       obedience  and  faithfulness.  chapter  39.  Chapters  40-44
                                               attain  material  success.  He  was   Regardless  of  opposition  and      describe  events  following
          "Successful"  people  enjoy  the     poor  and  underwent  severe  personal  cost,  Jeremiah  coura-            Jerusalem's  fall.  The  book
          good  life  -  financially  and  deprivation to deliver his prophe-        geously and faithfully proclaimed    concludes  with  prophecies
          emotionally  secure,  surrounded     cies.  He  was  thrown  into  prison   the Word of God. He was obedient    concerning  a  variety  of  nations
          by  admirers,  and  enjoying  the    and into a well, and he was taken     to his calling.                      (chapters 45-52).
          fruits  of  their  labours.  They  are   to Egypt against his will. He was
          leaders,  opinion  makers,  trend-   rejected  by  his  neighbours,  his   Jeremiah's book begins with his      As  you  read  Jeremiah,  feel  with
          setters.  Their  example  is  emu-   family,  the  false  priests  and  call to be a prophet. The next 38       him  as  he  agonizes  over  the
          lated; their accomplishments are     prophets,  friends,  his  audience,   chapters  are  prophecies  about     message  he  must  deliver,  pray
          noticed. They know who they are      and the kings.                        Israel  (the  nation  united)  and   with him for those who refuse to
          and  where  they  are  going,  and                                         Judah  (the  Southern  Kingdom).     respond  to  the  truth,  and  watch
          they  stride  confidently  to  meet   Throughout  his  life,  Jeremiah     Chapters  2-20  are  general  and    his example of faith and courage.
          their goals.                         stood  alone,  declaring  God's  undated, and chapters 21-39 are           Then  commit  yourself  to  being
                                               messages  of  doom,  announcing       particular  and  dated.  The  basic   successful in God's eyes!
          By  these  standards,  Jeremiah      the  new  covenant,  and  weeping     theme of Jeremiah's message is
          was  a  miserable  failure.  For  40   over  the  fate  of  his  beloved   simple: "Repent and turn to God      [Life Application Bible, The Living
          years he served as God's spokes-     country. In the eyes of the world,    or  He  will  punish."  But  then,   Bible,Tyndale  House  Publishers
          man to Judah; but when Jeremiah      Jeremiah was not a success.           because  the  people  reject  this   Inc., 1988].
   1   2   3   4   5   6   7