Page 6 - Good News February 2018 paper
P. 6

edurende  Oktober  2016  en  dankie-sê.  Gedurende  die                                                                    www.loveworldtv.co.uk
                 het ek 'n geweldige pyn in    maande  wat  kom,  maak  ek
          Gmy  linkerskouer  beleef.  aanspraak  op  die  Bloed  van
          Soveel  so  dat  ek  naderhand  nie   Jesus en dat Hy ons krankhede op
          my hand kon oplig of gebruik nie.    Hom  geneem  het.       Telkemale
          Ek kon net my elmboog buig en        wanneer ek die pyn in my skouer
          my hand gebruik as my arm teen       beleef  het,  het  ek  besef  hoe  Sy
          my  lyf  was.  Dit  het  met  soveel   skouers op Golgota moes voel en
          geweldige  pyn  gepaard  gegaan      dan het my gebede oorgegaan in
          dat  ek  selfs  in  die  nag  nie  kon   lofprysing tot Hom, en daarna het
          slaap nie en moes net op sekere      dit  spontaan  voortgevloei  tot
          maniere lê.                          aanbidding.


          Ek moes alles met een hand doen.     Tweede  les:    God  genees  nie
          Toe eers het ek besef hoe vanself-   noodwendig  met  wonderwerke
          sprekend  'n  mens  altyd  aanvaar   wat onmiddellik gebeur nie. Soms
          dat  jy  twee  arms  het  om  te  kan   is dit 'n proses van genesing wat
          gebruik.                             groter  wonderwerke  in  my  gees
                                               laat gebeur  en waardeur Hy meer
          As kind van die Here het ek alles    en  langdurige  lof  en  aanbidding
          gedoen wat gebed en geloof aan-      kry.                                  'n tyd sonder kos te wees) gebruik   Sy  Naam!  Dankbaarheid,  lof  en
          betref  om  genesing  te  ontvang,                                         om my te leer om met erns te bid,    eer aan Hom het nou 'n gewoonte
          maar niks het gebeur nie. Na vier    Derde  les:   My  vrae  word  al  hoe   so het Hy nou nie net die pyn nie,   in my lewe geword.
          maande het ek die pad tot medi-      minder en die lofprysing vir wat      maar  ook  die  genesing  gebruik
          syne geloop met ortopeed, plate      Hy  besig  is  om  te  doen,  al  hoe   om my te herinner om Hom te loof.  Ek  verstaan  al  hoe  meer  die
          en sonar om die slegte nuus te kry   meer. God was besig om die een                                             woorde  van  Kolossense  2:7  -
         dat  my  skouerspier  losgeskeur      ding wat Hy glad nie kan doen nie -   Ewe  skielik  is  my  voortdurende   "Laat  julle  harte  ALTYD  vol
         het en niks anders as 'n operasie     om mense Hom uit eie vrye wil te      gebed en lofprysing die sleutel tot   dankbaarheid  teenoor  God
         sal werk nie. Doen ek dit nie, sal    laat  prys,  om  Hom  lof  en  eer  te   gemeenskap  met  my  Vader.   En   wees." Ook Kolossense 4:2 - "Bid
         dit  net  erger  word  totdat  ek  my   gee, lof uit 'n waarlik eerlike, egte,   elke beweging wat ek skielik weer   GEREELD  en  sê ALTYD  vir  God
         arm  glad  nie  meer  kan  gebruik    opregte hart wat weet dis net HY      kan  doen,  word  'n  lied  oor  Sy   dankie vir wat Hy doen."
         nie.                                  wat nou besig is om genesing te       goedheid en grootheid!
                                               bewerkstellig - te laat plaasvind.                                         Voeg daarby 1 Tess. 5:16 - "Julle
         Aangesien ons hospitaalplan dit                                             Twintig, dertig keer elke dag begin   moet ALTYD bly wees. Bid sonder
         nie wou betaal nie, was daar net      Vierde  les:   Dat  my  liggaam  my   ek met 'n opregte "Dankie Jesus"     ophou. Dank God vir ALLES." En
         een uitweg: Ek moes die Here, aan     aanhou herinner om nie net te bid     dat  ek  my  hemp  weer  sonder      dink  ook  aan  Heb.13:15  -  "Laat
         Wie  ek  my  lewe  gegee  het,  ver-  nie,  maar  ook  om  God  te  prys    moeite  kan  aantrek,  my  beursie   ons God gedurig prys."
         trou.  Deur  Sy  wonde  het  Hy  vir   namate  my  arm  en  hand  beter     uit my broeksak kan haal, en so
         ons genesing gebring en ek moes       word. Hierna gaan my lofprysing       baie dinge kan doen wat ek voor-     - Thys Smit  083 459 9245
         aanhou bid, sonder ophou…             oor  in  aanbidding  tot  die  groot,   heen nie meer kon doen nie.
                                               almagtige  God.                                                              "Let them fear You [with awe-
         Die volgende maande begin daar                                              Hoeveel lof en aanbidding sou Hy       inspired reverence, and wor-
         toe  'n  stadige  genesingsproses     Met verloop van tyd besef ek dat      van  my  ontvang  het  as  my  arm     ship  You  with  obedience]
         teen alle mediese verwagtinge in      'n  wonderwerk  besig  is  om  met    maar altyd gesond was? Nou het         while the sun endures, and as
         plaasvind. Met voortdurende pyn       my  skouer  te  gebeur.  My  groot    ek  geleer  om  Hom  aanhoudend        long  as  the  moon  [reflects
         en elke beweging wat ek nie kon       versoek om net weer my arm te         met dankbaarheid te aanbid.   God      light],  throughout  all  gene-
         uitvoer nie, het die lesse wat my     kan oplig na die Hemel om Hom te      het vir Homself lof gegenereer! Ek     rations...
         Vader my hierna geleer het, begin.    eer, het 'n werklikheid begin word    kan geen krediet daarvoor neem         Yes, all kings will bow down
                                               - eers 'n entjie en toe al hoe hoër!   nie,  net  dankbaarheid  aan  Hom     before  Him,  all  nations  will
         Eerste les:  Sê dankie vir die ander   PRYS SY NAAM!                        betoon.                                serve  Him"  (Psalm  72:6,11
         arm  wat  nog  kan  werk.  En  so                                                                                  The Amplified Bible).
         begin daar 'n proses van bid, leer,   Vyfde les:  Soos God "vas" (om vir    Twaalf maande is verby en ek loof
   1   2   3   4   5   6   7   8   9