Page 5 - Good News February 2018 paper
P. 5

'n  Mens  staan  dikwels  verstom    as jou praktiese lewe van elke dag    Jakobus  begin  sy  brief  met  'n   in  te  span  om  hulle  tong  te
          oor alles wat jy op die televisie-   nie  die  egtheid  van  wat  jy  sê   tipiese  brief-aanhef  en  daarna    beheers.  Hulle  moet  ook  die
          skerm en in tydskrifte sien. Daar    bewys nie, is dit alles nutteloos.    roep hy die gelowiges op om bly      wysheid  wat  van  Bo  kom,
          is die een belofte na die ander dat                                        te  wees  wanneer  hulle  beproef    prakties uitleef in hulle houding
          hierdie  of  daardie  produk  jou    Jakobus  konfronteer  sonder  om      word.  Hy  verduidelik  waarvoor     teenoor  besittings,  in  hulle
          lewenskwaliteit  sal  verbeter  of   doekies om te draai die gelowiges     God  beproewings  gebruik,  waar     onderwerping  aan  God,  in  hulle
          die  een  of  ander  revolusionêre   wat so die wêreld (en hulleself!) 'n   versoekings  vandaan  kom,  en      verhouding  met  hulle  mede-
          verandering in jou lewe sal bring.   rat  voor  die  oë  wil  draai.  'n   watter  positiewe  rol  God  in  die   gelowiges, in hulle afhanklikheid
                                               Christelike lewenswyse is nie net     gelowige  se  lewe  speel.      Hy  van God, in hulle rykdom, in hulle
          Hierdie tendens sien mens ook in     iets waaroor 'n mens moet praat       beklemtoon dat gelowiges bereid      volhardende wag op die Here se
          die  politiek,  veral  met  verkie-  en  waaraan  jy  moet  glo  nie;  jy   moet  wees  om  ander  se  stand-   koms, in hulle integriteit (5:12), in
          singsveldtogte, wanneer beloftes     moet dit prakties uitleef!            punte te eerbiedig, en om nie net    hulle swaarkry en vreugde (5:13),
          en voornemens een na die ander                                             die Woord aan te hoor nie, maar      en in hulle siekte en sonde (5:14-
          uitgeryg  word.  Woorde  is  egter   "Wat  help  dit,  my  broers,  as     dit ook te doen. Hy wys dat gelo-    20).
          goedkoop, en dikwels kom daar        iemand beweer dat hy glo, maar        wiges  ander  nie  volgens  hulle
          nie veel van nie.                    sy dade bevestig dit nie? Kan so      uiterlike mag beoordeel nie.         Hierdie brief is dus vol praktiese
                                               'n geloof 'n mens red?" (Jak.2:14).                                        riglyne vir jou lewe. Elke gelowige
          Christene  maak  hulle  dikwels                                            In die grootste deel van sy brief    wat die woorde van hierdie boek
          daaraan skuldig dat hulle woorde     Dit is die hoofsaak van dit wat God   skryf  hy  oor  die  verhouding  biddend ter harte neem, sal besef
          en hulle dade nie klop nie.  'n Mens   deur Jakobus in hierdie brief vir   tussen geloof en dade. Eers wys      dat  'n  Christen  se  lewe  wys  of
          kan nie sê dat jy aan God behoort    jou wil sê. Jou lewe van elke dag     hy  dat  geloof  wat  nie  lewens-   hy/sy regtig 'n kind van God is.
          en deel van Sy volk is, en voort-    is soos 'n televisieskerm wat wys     praktyk  word  nie,  geen  ware      Word 'n dader van hierdie Woord!
          gaan  om  aan  die  wêreld  en  sy   wat  daar  tussen  jou  en  God       geloof  is  nie,   en  daarna  gee  hy
          waardes vas te klou nie. Jy kan      gebeur;  wat  wys  of  jy  regtig  in   riglyne vir die praktiese uitlewing   [Die  Bybel  in  Praktyk,  onder
          die  mooiste  dinge  sê  en  die     God glo en jou aan Hom onder-         van 'n mens se geloof. Hy doen 'n    redaksie van Wil Vosloo en Fika J
          pragtigste  standpunte  hê,  maar    werp het.                             beroep op die gelowiges om hulle     van Rensburg, CUM,  1993].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9