Page 7 - Good News February 2018 paper
P. 7

"Om hierdie rede herinner ek jou     omskep te word. Kan jou vriende       vreesagtigheid  gegee  nie,  maar
          daaraan  dat  jy  die  genadegawe    aan die dinge wat jy doen en sê,      van krag en liefde en selfbeheer-
          wat God jou gegee het... soos 'n     sien dat jy 'n Christen is? En wat    sing" - en vra die Heilige Gees om
          vuur  weer  moet  aanblaas.  Jy      maak  jy  met  die  talente  wat  die   die vrees weg te neem. Hy belowe
          moenie  skaam  wees  om  die  Here aan jou gegee het? Steek jy             om vir jou krag te gee, en vir jou,
          boodskap  van  die  Here  te  ver-   hulle weg omdat jy skaam is, of       soos vir Timoteus, met liefde en
          kondig nie…" (2 Tim 1:6 en 8).       ontwikkel  en  gebruik  jy  hulle  in   selfbeheersing  toe  te  rus.
                                               God se diens? God gee aan elk-        Onthou:  die  krag,  liefde  en
          Die feit dat Paulus vir Timoteus so   een van Sy kinders een of meer       selfbeheersing  wat  die  Heilige
          'n  gloeiende  getuigskrif  aan-     talente wat in Sy diens gebruik en    Gees aan Sy kinders gee, is tot jou
          gaande  sy  geloof  gee,  was  nie   ontwikkel  kan  word.  En  hierdie    beskikking!  Ook  wanneer  daar
          genoeg nie. In sy tweede brief vra   talente mag nooit begrawe word        moeilikhede  en  krisisse  op  jou
          hy dat Timoteus daardie geloof in    soos in die Bybelse gelykenis nie.    pad  kom,  kan  jy  jou  op  daardie
          aksie sal omskep, deurdat hy die                                           krag beroep - God sal Sy kinders
          gawes  wat  hy  van  God  ontvang    Het jy al uitgevind wat jou spesi-    nooit in die steek laat nie. Hy sal
          het,  in  diens  van  die  gemeente   fieke gawe is? Miskien is jy nog     jou elke keer help en bystaan.
          ontwikkel en gebruik. Verder mag     maar skrikkerig om daardie gawe
          hy  ook  nie  skaam  wees  om  die   in diens van jou gemeente te stel     Gebed: Here, sal U my help om my
          Evangelie  te  verkondig  nie  en    en ook skaam om vir jou vriende       geloof in dade om te sit, sodat ek
          moet hy sy probleme met die krag     van jou verhouding met die Here       'n lewende getuie vir U sal wees.
          wat God gee, oplos.                  te vertel. As dit van jou waar is,    Wys ook vir my hoe ek my talente
                                               gaan lees weer 2 Timoteus 1:7 -       in U diens kan gebruik.
          Ook  jou  geloof  behoort  in  dade   "Want God het ons nie 'n gees van    [Met GOD op pad! CUM, 1994].










                 om ons sê eers vir die Here   daardeur  gehelp.  Christus  het      slegte omstandighede geleer. Ek
                 baie dankie. Aan Hom, die     elke keer my hand kom vat en my       het geleer om met my hele lewe in
          KVader van ons Here Jesus            die  krag  gegee  om  vas  te  byt.   God te bly glo, en om glad nie op
          Christus, kom al die eer toe. Hy is   Daarom kan ek julle nou ook help     my eie kragte staat te maak nie. Ek
          so  goed  vir  ons  almal.  Soos  'n   as julle swaarkry. Ek kan julle help   het  aan  God  bly  vashou  wat  in
          goeie  Vader  troos  Hy  ons  elke   om aan te hou glo wanneer julle       staat  is  om  dooies  lewendig  te
          keer  wanneer  ons  swaarkry.  Hy    met  dieselfde  soort  probleme       maak.  Uiteindelik  het  Hy  my  toe
          help  ons  uit  al  ons  moeilikhede   worstel  as  waarmee  ek  te  make   uit  daardie  lewensgevaarlike
          en  probleme.  Daarom  kan  ons      gehad het. Natuurlik twyfel ek nie    situasie  gered.  En  was  ek  nie
          nou  ook  ander  mense  help  en     vir 'n enkele oomblik dat julle sal   dankbaar  nie!  Ek  weet  ook  dat
          ondersteun  wanneer  hulle  die      bly glo nie. Julle het immers mos     God my vorentoe weer sal red as      ander  mense  ook  tot  God  sal
          slag swaarkry. Ons kan hulle op      al  'n  hele  paar  keer  beleef  hoe   ek in sulke gevaar verkeer.        begin bid wat dit nog nie vante-
          dieselfde manier help as wat God     Christus julle help wanneer julle                                          vore  gedoen  het  nie.  Dit  is
          ons gehelp het.                      swaarkry.                             Elke gebed van julle vir my en my    natuurlik al daardie mense wat tot
                                                                                     helpers  is  lewensbelangrik.        bekering  gekom  het  nadat  ons
          Net  soos  Christus  vroeër  gely    Weet julle, ek het onlangs daar in    Daarsonder kan ons nie ons werk      die  goeie  nuus  aan  hulle  mee-
          het,  ly  ons  nou  ook.  Ons  kry   Asië  kwaai  deurgeloop  ter  wille   vir  die  Here  doen  nie.  So,  hou   gedeel het.
          swaar  omdat  ons  Sy  volgelinge    van my geloof. Dit was verskriklik.   asseblief  aan  om  vir  ons  te  bid.   ¦   Hierdie  mense  sal  vir  God
          is. Maar gelukkig hoef ons dit nie   Ek is so mishandel dat ek dit later   Vra  veral  dat  God  ons  sal       dankie  sê,  dat  Hy  ons  met  Sy
          alleen  te  dra  nie.  Christus  is   nie  meer  kon  uithou  nie.  "Hier   beskerm.  Kyk  net  wat  alles      hemelse  gawes  toegerus  het
          heeltyd  by  ons.  Hy  oorlaai  ons   kom jy nooit lewendig uit nie," het   gebeur wanneer julle vir ons bid:   sodat ons die goeie nuus bekend
          elke dag met Sy goedheid en met      ek vir myself gesê. Dit het regtig    ¦   Dan  kan  ons  aanhou  om  die   kan maak (2 Korintiërs 1:3-11).
          Sy  liefde.  Ek  moes  al  dikwels   gevoel  asof  'n  doodsvonnis  oor    goeie nuus na ander mense uit te
          swaarkry  omdat  ek  in  Christus    my uitgespreek is. Maar ek het 'n     dra.                                 - Die Boodskap, Jan van der Watt
          glo, maar Hy het my nog elke keer    baie  belangrike  les  in  daardie    ¦   Dit  sal  tot  gevolg  hê  dat  baie   en Stephan Joubert, CUM, 1999.











          Oh the blessedness of a life in the   Here in union with Christ, in His    works  out  His  full  and  final
          Holiest!                             unceasing  intercession,  we  are     triumph.
          Here  the  Father’s  Face  is  seen   emboldened to take our place as      O  Jesus!  Our  great  High
          and His love is tasted.              intercessors,  who  can  have         Priest, let this be our life!
          Here His holiness is revealed and    power with God and prevail.           From: "The Holiest of All" by
          the soul made partaker of it.        Here  the  soul  mounts  up  as  on   Andrew Murray.
          Here  the  sacrifice  of  love  and   eagle’s  wings,  the  strength  is   Reference: Hebrews 10:19.                                 http://thecripplegate.com
          worship  and  adoration,  the        renewed, and the blessing and the
          incense  of  prayer  and  suppli-    power and the love are imparted
          cation, is offered in power.         with which God’s priests can go
          Here the outpouring of the Spirit    out to bless a dying world.
          is  known  as  an  ever-streaming,   Here each day we may experience
          overflowing river, from under the    the  fresh  anointing,  in  virtue  of
          throne of God and the Lamb.          which  we  can  go  out  to  be  the
          Here the soul, in God’s Presence,    bearers,  and  witnesses,  and
          grows in more complete oneness       channels  of  God’s  salvation  to
          with Christ, and more entire con-    men,  the  living  instruments
          formity to His likeness.             through whom our blessed King
   2   3   4   5   6   7   8   9