Page 12 - Good News July 2007 paper
P. 12

Here,  as  ek  hier  by  die  see  staan,  dan  sien  ek  eerste en die laaste. Salig is die
          daarin ‘n weerspieëling van die liefde wat U vir  wat  my  gebooie  doen,  sodat
          elke mens het. Die menslike oog kan nie sy lengte,  hulle reg kan hê op die boom van
          sy breedte of sy diepte bepaal nie. So is U liefde  die lewe en ingaan in die poorte
          vir ons... Onmeetbaar.                                  van die stad. En die Gees en die
                                                                  bruid sê: Kom! En laat hom wat
          Kyk ek na die groot vragskepe, die onwelriekende  hoor, sê: Kom! En laat hom wat
          vistreilers,  die  luukse  passasiersbote,  en  die  dors het, kom; en laat hom wat
          kleinste roeibootjie wat op die see vaar, dan sien  wil, die water van die lewe neem,
          ek dat U nie diskrimineer nie. Nee, die grootste,  verniet.”
          vuilste verstoteling, die rykste magnaat, tot die  (Openbaring 22:12-14,17).
          kleinste gelowige...U liefde is vir ALMAL.

          Ek dink aan die verskillende seediere wat deur die
          see gevoed word en daarin skuil...
          So is U liefde ook. U voed ons elke dag geestelik
          en liggaamlik en by U en in U kan ons skuil.

          As ek dink aan al die kosbare skatte van vergane
          skepe  wat  deur  die  eeue  op  die  seebodem
          vergader het en waarna skattejagters soek, weet
          ek so is U liefde vir die soekende siel...
          Wanneer  hy  U  liefde  vind,  is  dit  sy  kosbaarste
          skat.

          Kyk  ek  na  die  ewige,  nimmereindigende
          beweging van die see, dan ervaar ek weer eens U
          liefde.  Liefde  wat  ewig  is...  nimmereindigend...
          soekend na die verlore siel!

          Here, as ek luister na die dreuning van die golwe
          wat teen die rotse breek... dan is dit asof ek U stem
          hoor wat sê: “EK KOM WEER!”

          “En kyk, Ek kom gou, en my loon is by My, om
          elkeen te vergeld soos sy werk sal wees. Ek is die
          Alfa en die Oméga, die begin en die einde, die
   7   8   9   10   11   12   13