Page 2 - Good News July 2009 paper
P. 2

GOEIE NUUS





                                 GOOD NEWS



                              Posbus 1957, Potchefstroom, 2520







                 k  dink  terug  aan  my  studies  in  my  vroeë  die Griekse woord alēthēs wat in die oorspronklike
                 twintigerjare  in  die  Wysbegeerteklas  teks gebruik word en het verskillende betekenis-
           E(Filosofie). Die professor, ’n baie kleurvolle  moontlikhede.  Volgens  die  Griekse  woordeboek
           persoonlikheid vol wyshede, het ons aandag altyd  kan dit o.a. beteken: “true, sincere, truthful, frank,
           gevange gehou. Hy het by geleentheid vertel dat  honest.”
           die  derdejaars  aan  hom  ’n  wonderlike  afskeids-   Die woord alēthēs is ook die teenoorgestelde van
           geskenk  gegee  het  waaroor  hy  gaande  was.  valsheid,  iets  wat  bedek  of  weggesteek  word
           Natuurlik wou ons graag weet WAT die geskenk  (d.w.s.  iets  oneg),  asook  menslike  onbesten-
           was.                                                   digheid of menslike inkonsekwentheid.
           Aanvanklik was ek nogal teleurgesteld toe ek hoor  God is getrou aan Sy beloftes en kan nie soos die
           dit is ’n WINKELHAAK! Later sou die volle bete-        mens ontrou of inkonsekwent (onbestendig) wees
           kenis  daarvan  eers  by  my  insink  toe  ek  ernstig  nie.  Daarom  kan  ons  gerus  wees  dat  God  in
           daaroor  begin  nadink  het.  ’n  Winkelhaak  word  verhouding tot ons NOOIT onbestendig kan wees
           gebruik  wanneer  ons  ’n  maatstaf  soek  om  te  soos mense nie. Daar staan in 2 Tim. 2:13 - “As ons
           bepaal  of  iets  reguit  (“square”)  is.  Vir  die  ontrou  is,  Hy  bly  getrou;  Hy  kan  Homself  nie
           ambagsman  wat  iets  bou  of  maak,  is  dit  verlo?n nie.” Selfs ons ontrouheid maak Hom nie
           onontbeerlik. Die fondament van ’n gebou kan nie  ook ontrou nie.
           sonder ’n winkelhaak reghoekig en stabiel gebou  Maar verder ook die voorbeeld van die winkelhaak:
           word nie. ’n Tafel of ’n kas kan nie haaks gemaak  Indien ons in ’n noue verhouding met Hom (wil)
           word sonder ’n winkelhaak nie. En so het ons ook  leef, sal ons inkonsekwentheid in die lig van Sy
           ’n maatstaf nodig om ons lewens “haaks” te bou.        konsekwentheid geopenbaar word. Waar hierdie
           Daarom  sê  die  Woord  in  Rom.  3:4  -  “Maar  God  openbaring  kom,  kan  ons  maar
           moet waaragtig wees en elke mens leuenagtig…”  net  op  ons  knieë  voor  Hom
           (OV). Die Nuwe Vertaling lui soos volg: “Dit staan  neerval,  ons  swakheid  bely  en
           vas  dat  God  betroubaar  is  en  elke  mens  ’n  Hom  vra  om  ons  in  Jesus
           leuenaar.” En die Lewende Bybel: “God sal altyd  Christus  te  vergewe  en  ons
           getrou bly, al sou elke mens op aarde ’n leuenaar  lewens  “haaks”  te  maak  sodat
           wees.” Dit lees so mooi in die “New King James  ons Hom kan behaag. En hy wat
           Version”: “Indeed, let God be true but every man a  dáár  gekom  het,  het  al  ver
           liar.”  God  Sélf  is  ons  Maatstaf  wanneer  ons  wil  gevorder op die pad van die lewe
           weet hóé ons ons lewens moet bou!                      en  van  heiligmaking.  Ons  lewe
           Die  woorde  “waaragtig”,  “betroubaar”,  “getrou”  kán  met  Sy  winkelhaak  weer
           of “true”, is maar net verskillende vertalings van  reguit gemaak word!









                   V
                   Vervolg van p. 1ervolg van p. 1  opening moet waarneem, ens. Dit   sien  my,  en  bied  aan  om  my    ding ons deur geloof geregverdig
          en  oordek  het  met  Sy  liefde,  vul  ons  met  groot  vreugde  dat      volgende  keer  ’n  geleentheid  na   en  vergifnis  aangebied.  Met
          ondersteuning,  voorsiening  en  hierdie  koerant  ’n  positiewe           die  kruidenierswinkel  te  gee  Jesus as ons Voorbeeld moet ons
          instaatstellende  krag!  Ons  is  invloed  op  ons  samelewing  kan        (wanneer sy self weer sou gaan).     nou mekaar se wandade en foute
          slegs saaiers van God se Woord  uitoefen en ons prys die Here dat          Met  hierdie  enkele  daad  van  vergewe (en baie belangrik, ook
          wat  bid  dat  die  saad  op  goeie  Sy Naam verheerlik word!              medelye  begin  ’n  wonderlike  onsself), sodat ons Sy genesing
          grond  sal  val  sodat  die  oes  Hier  volg  nog  ’n  aangrypende,        vriendskap!                          en vrede deelagtig kan word.
          menigvuldig sal wees en dat God  resente getuienis van die invloed         Een middag gesels ons oor ons        My buurvrou deel my mee dat sy
          al die eer, dank en aanbidding sal  van Goeie Nuus / Good News:            onderskeie  agtergronde,  en  ek     diep  verwerping  en  emosionele
          ontvang.                                                                   leen vir haar ’n paar kopieë van     pyn in haar gemeente ervaar het,
          Ons juig oor die talle getuienisse           DIE GOEIE NUUS                die  Goeie  Nuus  wat  ek  saam-     en  dat  sy  vir  die  afgelope  paar
          wat ons ontvang het van mense               ’N “GOUE SEKEL”                gebring het VSA toe. Ek groet, en    jare nie meer ’n kerk besoek nie.
          wat die Here Jesus as Saligmaker      Dr. Venter skryf vanuit die VSA:     gaan voort met my dagtaak.           Sy sê egter dat sy glo dat die Here
          leer  ken  het,  mense  wat  hul        “Toe  sê  Hy  [Jesus]  vir  Sy     Later daardie aand kom sy na my      my op haar pad gestuur het, want
          lewens opnuut aan die Here oor-         dissipels: Die oes is wel groot,   woonstel en maak haar hart oop:      sy wou al “terugkom” na Hom en
          gegee en toegewy het ná die lees        maar  die  arbeiders  min.  Bid    sy gesels oor verskeie persoon-      Sy  kinders,  maar  was  nie  seker
          van artikels en getuienisse in die      dan die Here van die oes, dat      like aangeleenthede. Sy vertel my    hoe om te werk te gaan nie. Sy
          Goeie  Nuus,  mense  wie  se            Hy  arbeiders  in  Sy  oes  mag    dat ’n bepaalde artikel haar diep    verlang  na  orde,  vrede  en
          huweliksprobleme  asook  ander          uitstuur” (Matt. 9:37-38).         getref het, en dat die woorde “net   vervulling in haar lewe, en haar
          probleme  opgelos  is,  verhou-      Ek het ’n paar maande gelede na       vir haar” bedoel was.                huidige omstandighede was ook
         dinge  wat  herstel  is,  kwade  die VSA verhuis nadat ek ’n baie           Hierdie artikel het in die uitgawe   nie na wense nie.
         gevoelens wat uit die weg geruim  goeie werksaanbod gekry het. In           van  Februarie  2009  verskyn  Na ’n lang gesprek spreek ons af
         is, selfmoordpogings wat gestaak  die begin was ek maar vreemd, en          (“Enter  Into  the  Open  Door:  om  op  ’n  gereelde  grondslag
         is, mense wie se lewens radikaal  ek het in die hartjie van ’n yswit        Jesus!”).  Daarin  was  ’n  verhaal   bymekaar te kom en vir mekaar
         aangeraak  en  verander  is!  Daar  winter  hier  aangeland.  Ek  moes      van  ’n  jong  dame  wat  ’n  oortre-  se behoeftes in te tree, asook om
         was  ook  baie  oproepe  om  hulp  stadigaan  my  nuwe  omstan-             ding begaan het. In die hof het sy   ’n kort Bybelstudie te doen. Hier-
         waaraan gehoor gegee is en talle  dighede leer ken, asook waar en           skuld erken, en die regter, wat ook   deur is ons albei se lewens baie
         lesers  het  skenkings  gegee  aan  wanneer  ek  bepaalde  benodigd-        haar  pa  was,  het  die  vonnis     positief  aangeraak,  en  die  Here
         Bedieninge  waar  die  nood  hoog  hede  kon  verkry.  Ek  moes  ook        uitgespreek  en  die  boete  self    se ryke seën rus op ons “same-
         was en honger- en noodlydendes  verblyf vind. Genadiglik kon ek ’n          betaal.  Hierdeur  het  hy  haar  komste”!  Sy  getuig  reeds  van
         gehelp is via die koerant.            ruim woonstel naby my werkplek        skuld-  en  onwaardigheids-          herstelde  verhoudinge  en  om-
         Ons  hoor  ook  van  mense  en  bekom.                                      gevoelens  op  ’n  wettige  wyse     standighede  wat  ten  goede
         kinders wat Goeie Nuus as bron  Op ’n dag kom ek sukkel-sukkel in           weggeneem,  en  so  versoening       verander het.
         gebruik  by  selle,  wanneer  hulle  die koue  met ’n klomp pakkies by      bewerk. In ’n veel groter mate het   Ek is opnuut getref deur die Here
         miskien ’n praatjie moet lewer, ’n  my  woonstel  aan.  My  buurvrou        Jesus  se  kruisdood  en  opstan-              V
                                                                                                                                    Vervolg op p. 3ervolg op p. 3
   1   2   3   4   5   6   7