Page 6 - Good News July 2009 paper
P. 6

Getuienis: 18 Junie 2009


                roeër  vanjaar  het  ek  in  ?   vertel my dat sy vriend van hierdie Projek            is. Iemand het gesê dat daar op die oop grond die
                dissipelskaplesing  van  Coen  gehoor het en aangebied het om die skottel              fondament van ? kerkgebou is. Hulle het rondom en
          VScholtz  gesit.  Hy  maak  toe  ?  en  dekodeerder  te  skenk  vir  die  uitsen-            oor die grond geloop maar niks gesien nie! Hulle kon
          opmerking oor die komende “World Cup”         dings!                                         nie verstaan wat God vir hulle probeer sê nie. Toe ek
          en noem die idee dat ’n mens daaraan kan      Intussen bel my vriend uit Carletonville. Hy   vir hulle daardie oggend vertel dat die tent telkens
          dink  om  ?  tent  te  koop  waarin  die      en sy vrou wil ? afspraak maak om my te        op ? groot oop stuk grond opgeslaan gaan word en
          sokkerwedstryde op ? groot skerm gratis       kom spreek. Hulle wil nie regtig sê waaroor    dat dit vir kerkplanting gebruik gaan word, het hulle
          vertoon  kan  word  en  dat  die  Evangelie   dit gaan nie. Ons maak ’n afspraak vir die     besef dat God nou besig is om alles aan hulle te
          tussendeur uitgedra kan word. Terwyl hy       volgende week.                                 openbaar en dat alles nou in plek val! Hulle kon nie
          die lesing gee, sien ek in my geestesoog      Die dag voor hulle na my kom, sê die Here      glo wat besig was om te gebeur nie!
          hoe die Jesus Film daarmee saam vertoon       vir  my  om  die  man  en  vrou  as  fonds-    Toe vertel die sakeman sy verhaal. Hy vertel dat hy
         word en hoe hierdie Projek na afloop van       bestuurders  van  die  Projek  aan  te  stel.   die oggend nadat ek hom gebel het, begin bid het.
         die “World Cup” verder gebruik kan word        Trouens,  hulle  moet  die  beskermhere        Die Here stuur hom na ? mynbestuurder. Hy het nie
         vir  Evangelisasie-veldtogte  en  kerk-        wees!                                          geweet om watter rede  nie. Hy voel hy het niks om te
         planting.  Ek  het  dadelik  gevoel  die  visie   Toe hulle vir die besoek opdaag, sê ek dat   sê nie. Terwyl hy soontoe ry, praat hy met die Here.
         kom van die Here en begin toe daaroor bid.     ek net iets aan hulle wil meedeel voordat      Die lied, “Moet ek gaan met leë hande?” begin toe
         Ek deel dit met die Sendingbestuurder van      ons verder gesels. Ek noem toe dat ek die      deur sy gedagtes maal. Daar gekom, sê hy vir die
         ons gemeente en die bestuur besluit om ?       vorige dag in my stiltetyd ervaar het dat die   mynbestuurder hy wil graag iets vir die Here doen.
         groot  bydrae  te  maak.  Dadelik  het  ek  dit   Here my vra om iets spesifieks met hulle te   Hy  wil  geld  (’n  tiende  van  sy  inkomste),  vir
         gesien as 'n teken van die Here dat hierdie    deel.                                          Sendingwerk gee, maar die bestuurder hoef nie aan
         Projek deur Hom geïnisieer is en dat ons       So vertel ek hulle van die hele tentprojek,    hom ? donasie te gee nie. Die bestuurder gee hom
         gesamentlik daarmee moet voortgaan.            die aanloop, hoe die Here voorsien en dat      die reg van toegang om met individue wat vir die
         Later  het  ek  die  saak  terloops  aan  ?    die Here dit op my hart gedruk het om hulle    myn  werk,  oor  hulle  persoonlike  versekering  te
         ontwikkelaar  met  wie  ek  vroeër  vanjaar    as bestuurders van die Projek aan te stel;     gesels. Die Here het die werk dadelik begin seën. Hy
         besigheid gedoen het, genoem. Twee weke        dat die evangelis wat kerke plant, die tent    wys my ? koevert en vertel aan my dat hulle juis
         later  bel  hy  my  en  skenk  R4  800  vir  die   moet saamneem; dat die tent telkens na ?   gekom het om die eerste kontant vir Sendingwerk by
         Projek!  Ek  gaan  doen  toe  behoorlike       volgende gebied sal skuif en dat die doel is   die kantoor in te betaal! Hulle kon nie glo dat hulle
         navorsing oor hierdie Projek. ’n Tent kos      om kerke te plant.                             met  die  eerste  geld  wat  in  hulle  hand  is,  ?  reuse
         R30  000  en  die  nodige  Jesus  Film-        Die eerste staanplek is in Ikageng, Potchef-   kerkplantingsprojek self gaan help bestuur nie!
         toerusting R15 000. Dan kort daar nog ?        stroom, op ? groot oop stuk grond. Dit is      Hulle was só opgewonde oor hierdie Projek waarin
         satellietskottel  en  dekodeerder,  sowel  as   reeds  gereël.  Die  NG  Kerk  Miederpark     hulle nou kon vóórloop. Hulle het dadelik genoem
         die DSTV-fooi, om nie te praat van ? ryding    Sendingkantoor sal die Projek bestuur en       dat hulle nou nog ernstiger gaan bid en werk en ook
         vir  die  evangelis,  sy  salaris  en  dalk  ?   prakties  uitvoer,  maar  dat  hulle  eienaar-  vriende  gaan  betrek!  Hulle  was  borrellend  van
         karavaan  waarin  hy  kan  bly  nie!  Ek  het   skap van hierdie Projek kan neem en dit       opwinding,  maar  terselfdertyd  geskok  en  verbaas
         koud  geword  en  besef  dis  baie  geld  wat   help bestuur asof dit hulle eie baba is.      oor die skielike deurbraak! God het die droom van 13
         benodig word, maar ook besef dat net die       Toe bars die vrou in trane uit. Die man sit    maande gelede ontrafel en binne sekondes moontlik
         Here ons kan help.                             geskok. Hulle kyk na mekaar. Ek wonder         gemaak!  Hulle  was  skielik  midde  in  ?  voor-
         Een oggend gedurende my stiltetyd sê die       wat ek nou aangevang het! Hulle vertel dat     bereidingsproses om kerke te gaan plant!
         Here  vir  my  dat  ek  ?  vriend  van  my  in   die  Here  presies  13  maande  gelede  ?    Die Here is groot! Twee dae later bel iemand om ?
         Carletonville moet bel en hom moet aan-        droom  vir  hulle  gegee  het  voor  hulle  na   splinternuwe “scrambler”-motorfiets te skenk. Ons
         moedig  om  by  Sendingwerk  betrokke  te      Carletonville verhuis het. Sy het gedroom      kort nog net R6 000 vir die tent en daarna gaan ons
         raak. Nadat  ek gebid het, skakel ek hom en    van ? groot oop stuk grond en die Here het     begin om fondse vir die evangelis wat met die tent
         laat die saak daar.                            haar  vertel  dat  sy  en  haar  man  ?  kerk   gaan werk, bymekaar te maak. Ons glo ook die Here
         Twee  maande  later  gebeur  die  volgende:    daarop sal plant!                              sal  op  Sy  tyd  ?  karavaan  voorsien  waarin  die
         Die  Sendingbediening  besluit  om  die        Toe hulle in Carletonville kom, was daar ?     evangelis kan woon.  Alle eer aan God!
         Jesus  Film-toerusting  vir  ?  ander  projek   oop  stuk  grond  reg  oorkant  hulle  huis.   (Skrywer verkies om anoniem te bly).
         aan  te  koop.  Dit  beteken  dat  genoemde    Hulle het vir die mense in die omgewing        Navrae: Sendingkantoor 018 294 6900
         Projek dit dan ook gratis kan leen! Iemand     gevra wat die doel van die oop stuk grond      (vm. weeksdae).







                   ord deel van 'n nuwe Sendingpassie!       praktiese  sessies  bied  waar  toerusting-
                   Vanaf 18 - 19 September 2009 word ?       materiaal bekendgestel sal word. Daar sal ook
          Wgroot  Sendingkonferensie  met  die               vanjaar verskillende gemeentes wees wat hul
          tema:  “Die  Gemeente  as  Gestuurde”  in          getuienisse kom deel rondom die waagmoed
          Potchefstroom  aangebied.  Die  Konferensie        om met Sendingwerk te begin, en die seëninge
          word vanjaar vir die vierde agtereenvolgende       wat  daaruit  voortgevloei  het  vir  die  hele
          jaar  in  Potchefstroom  gehuisves  en  staan      gemeente en omliggende gemeenskappe.
          onder  leiding  van  MMM  (Missionêre  Ons wil u aanmoedig om vroegtydig u plek te
          Mobiliseringsmomentum),  ?  interkerklike          bespreek: U is ook welkom om iemand te borg
          beweging.                                          deur ? donasie aan ons te stuur. Ons vra u om
          Die  “venue”  van  hierdie  Konferensie  roteer    ook  asb.  voorbidding  vir  die  Konferensie  te
          elke  jaar  in  Potchefstroom.  Vanjaar  sal  die   doen.
          Konferensie  by  die  fasiliteite  van  die  NG       U HET ’N KEUSE VAN DRIE PAKKETTE:
          Gemeente Potchefstroom-Noord, Dwarsstraat          Pakket A:     Akkommodasie, etes, verversings
          21, aangebied word.                                en lesings ingesluit: R200 p.p.
          Die Konferensie het ten doel om gelowiges en       Pakket  B:  Lesings,  etes  en  verversings
          leiers  te  inspireer,  kundigheid  uit  te  ruil,   ingesluit vir die hele Konferensie: R150 p.p.
          netwerkgeleentheid  te  skep,  hulpmiddels         Pakket  C:    Lesings  en  verversings  vir  die
          bekend te stel en leiers te bemagtig om nie net    naweek: R50 p.p.
          gemeentes in stand te hou nie, maar om die         Besprekings  kan  gedoen  word  by  MMM
          Koninkryk van God met passie uit te brei!          Kantoor: Tel.: 018 294 6900 (vm.) Faks: 018 294
          Kom  beleef  die  Sendingpassie  van  die  Kerk    3900 of E-pos: mmm@ngkmiederpark.co.za
          saam  met  bekende  sprekers  van  regoor  die     Stuur ? e-pos na MMM en vra ? inskrywings-
          land. Sprekers sluit in Richard Verreyne (World    vorm. U sal die nodige vorms ontvang. Voltooi
          Thrust), Peter Tarantal (Operasie Mobilisasie),    dit en stuur weer terug. Die volledige program
          Johan  Carstens  (Market  Place  Ministries)  en   en  inskrywingsvorm  is  ook  op  die  web
          ander.  Die  Konferensie  sal  ook  verskeie       beskikbaar by www.ngk.miederpark.co.za
                                Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9