Page 7 - Good News July 2009 paper
P. 7

et julle al ooit gehoor dat 'n   vertel waar hul ouers die kosbare   Ons moet die Here elke dag dank
                mens  ’n  Bybel  kan  bak?     Skrif weggesteek het nie.             dat ons vandag in ons land vry is
          HKom  ek  vertel  julle  'n  Op ’n dag kom daar ’n boodskap                om  die  Bybel  enige  tyd  te  kan
          verhaal… Dis ’n ware verhaal wat     by ’n huis aan: “Pas op! Soldate is   koop en te kan lees! Dit is ’n groot
          honderde jare gelede in Bohème       aan  die  kom  om  Bybels  te  kom    voorreg! Daar is baie ander lande
          gebeur het.                          soek!”                                waar  mense  vandag  nie  Bybels
          Bohème was in daardie tyd deel       Daar was net ’n jong dogter tuis      mag koop of lees nie!
          van die Oostenrykse Keiserryk en     en sy was besig om brood te knie.     [Uit:  Ons  Sonskynalbum,
          die  Keiser  van  Oostenryk  het  ’n   Toe sy die boodskap kry, moes sy    Marguerite  Krige-Esterhuysen,
          wet gemaak dat niemand ’n Bybel      baie  vinnig  dink.  Sy  maak  haar   Fonteine Publikasies, 1974].
          mag besit of daarin mag lees nie.    deeg in die bak wyd oop, sit die
          Ten  spyte  van  die  wet  het  baie   Bybel daarin, maak die deeg weer
          mense tog Bybels gehad en hulle      bo  toe  en  steek  die  pan  in  die
          het botweg geweier om die Bybels     oond.
          te  vernietig  of  in  te  handig.  ’n  Paar  minute  later  kom  die
          Daarom  het  die  Keiser  soldate    soldate daar aan. Die meisie maak
          aangestel  om  al  die  huise  te    die deur vir hulle oop en op hulle
          deursoek  en  as  hulle  ’n  Bybel   vraag  waar  hul  Bybel  is,  sê  sy
          raakloop, dit af te neem.            hulle moet maar kom soek. Hulle
          So het dit gebeur dat as die mense   het  elke  hoekie  van  die  huisie
          van  ’n  dorpie  hoor  dat  daar     gefynkam, maar kon geen Bybel
         soldate op pad was na hulle toe,      kry nie. As hulle in die oond gekyk
         hulle haastig ’n wegsteekplek vir     het, sou hulle net die brood sien
         hul  Bybels  gaan  soek  het.  En     rys  het.  En  so  het  die  Bybel
         alhoewel  die  soldate  die  huise    gespaar gebly!
         deeglik  deursoek  het,  kon  hulle   Baie  jare  na  hierdie  gebeurtenis
         baie Bybels nooit kry nie.            het die kleinseun van hierdie jong
         Naderhand  is  kinders  aangestel     heldin na Amerika getrek en in die
         om die groot paaie te bespied en      staat Ohio gaan woon. Hy het die
         as  hulle  soldate  sien  kom,  dit   Bybel  wat  sy  ouma  van  die
         dadelik  te  rapporteer  sodat  hul   soldate gered het, saamgeneem.
         ouers  die  Bybels  kon  wegbêre.     Die familie het dit mooi bewaar as
         Maar die soldate kon die kinders      ’n nagedagtenis aan moeilike dae
         nooit  sover  kry  om  vir  hulle  te   wat gelukkig vir hulle verby was.
   2   3   4   5   6   7   8   9