Page 5 - Good News July 2009 paper
P. 5

Benescke Botha*              hom  ’n  teken  te  gee  dat  Hy            IN runs rampant in society -
                  Benescke Botha*
          Op ’n vraag hoe die Heilige Gees     werklik bestaan. Die student was            daily  headlines  and  over-
          se  Stem  dan  klink,  het  ’n  moedeloos en depressief oor al             Sflowing  prisons  bear
          predikant  onlangs  hierdie  ware    die  uitdagings  in  sy  lewe.        dramatic  witness  to  this  fact.
          verhaal vertel - ’n verhaal wat in   Selfmoord  was  sy  volgende          With  child  abuse,  pornography,
          sy eie lewe afgespeel het:           stap. Dit was immers waarheen         serial  killings,  terrorism,  anar-
          Dit  was  ’n  Dinsdagaand,  19:00.   hy  op  pad  was  toe  hy  by  die    chy,  and  ruthless  dictatorships,
          Die  ingenieurstudent,  Sias,  het   trappe afgestap het. (Daarom het      the  world  seems  to  be  filled  to
          net voor sy lessenaar ingeskuif      hy daardie oggend besluit om vir      overflowing with violence, hatred
          om te begin studeer vir ’n toets.    die mees onwaarskynlike teken         and corruption.
          Skielik het ’n frons op sy gesig     te vra. As God werklik bestaan en     Reading,  hearing,  and  perhaps
          verskyn.  “Wat,  Here?  Wat  sê  U   vir  hom  omgee,  moet  Hy  asse-     even  experiencing  these  trage-
          daar? Maar Here, ek het dan nou      blief  vir  hom  iemand  stuur  wat   dies, we begin to understand the
          net klaar geëet?” Vir Sias het die   vir hom ’n brood sou gee).            necessity of God’s judgment. We
          opdrag wat die Heilige Gees pas      Daardie  aand,  19:15  het  die
          op sy hart kom lê het, glad nie sin   student sy brood gekry. Die Here     may even find ourselves wishing
          gemaak  nie.  Tog  het  hy  besluit   het  van  hom  geweet.  Die  Here    for  vengeance  by  any  means  In  the  end,  God  confronted
          om gehoorsaam te wees. Met sy        het ’n lewe kom red!                  upon the violent perpetrators.       Jonah  about  his  self-centered
          beursie in sy hand het hy in sy      Ek wonder, voel jy dalk vandag        Surely they are beyond redemp-       values and lack of compassion,
          kar geklim en na die winkel gery     soos  een  van  hierdie  twee         tion!  But  suppose  that  in  the  saying,  “Why  shouldn’t  I  feel
          om  ’n  brood  te  gaan  koop.  ’n   mans?  Dalk  wonder  jy  ook  of      midst of such thoughts, God tells  sorry for a great city like Nineveh
          Vreemde opgewondenheid het in        God  enigsins  vir  jou  en  jou      you  to  take  the  Gospel  to  the  with its 120 000 people in utter
          sy hart kom lê. Wat op aarde sou     probleme  omgee?  Of  dalk            worst  of  these  offenders  -  how  spiritual  darkness?”  (Jonah
          die  Here  tog  met  hierdie  brood   wonder  jy  of  dit  werklik  die    would you respond?                   4:11).
          wou doen?                            Heilige  Gees  is  wat  iets  op  jou   Jonah  was  given  such  a  task.  As you read Jonah, see the full
          Nadat Sias die brood gekoop het,     hart kom lê het?                      Assyria - a great, but evil empire -  picture of God’s love and com-
          het hy vir ’n rukkie in sy kar voor   Vir beide groepe wil ek vandag       was  Israel’s  most  dreaded  passion, and realize that no one
          die winkel gesit en wag. Dalk wou    sê:  Die  Here  hou  jou  dop.  Hy    enemy.  The  Assyrians  flaunted  is  beyond  redemption.  The
          die Here ’n arm persoon oor sy       weet van jou pyn, jou hartseer en     their power before God and the  Gospel is for all who will repent
          pad stuur sodat hy die brood vir     van elke probleem of hindernis        world through numerous acts of  and  believe.  Begin  to  pray  for
          hom of haar kan gee? Daar was        op  jou  pad.  En  op  hierdie        heartless cruelty. So when Jonah  those  who  seem  to  be  farthest
          egter niks. Na ’n paar minute, het   oomblik is Hy besig om mense          heard  God  tell  him  to  go  to  from  God’s  Kingdom,  and  look
          hy maar weer sy kar aangeskakel      en  dinge  in  plek  te  stel  om     Assyria  and  call  the  people  to  for ways to tell them about God.
          en begin om na die koshuis terug     daardie  seer  van  jou  beter  te    repentance, he ran in the oppo-      Learn  from  this  story  of  the
          te ry - stadig. Dalk wou die Here    maak.  Hoe  weet  ek  dit?  Ek  glo   site direction.                      reluctant prophet and determine
          vir  hom  iemand  langs  die  pad    wat  Dawid  in  Psalm  33:13          The book of Jonah tells the story  to  obey  God,  doing  whatever,
          wys vir wie hy die brood moes        geskryf het: “Uit die hemel sien      of this prophet’s flight and how  and going wherever He leads!
          gee. Weer was daar niemand nie.      die Here al die mense raak, want      God stopped him and turned him  Rather than running from God,
          Dit is toe Sias voor die koshuis     Hy kyk van Sy troon af na al die      around. But it is much more than  trust  Him  with  your  past,
          parkeer dat hy begin wonder het      aarde  se  inwoners”  (Die            a story of a man and a great fish -  present, and future. Saying “no”
          of  hy  homself  dan  verbeel  het.   Lewende  Bybel).  Op  hierdie        Jonah’s  story  is  a  profound  to God quickly leads to disaster.
          Dalk  het  die  Here  nie  met  hom   oomblik hou God jou dop - hier       illustration  of  God’s  mercy  and  Saying  “yes”  brings  new
          gepraat nie?                         waar jy hierdie artikel sit en lees.   grace.                              understanding  of  God  and  His
          Sias was amper heel bo teen die      Kan  ek  jou  dus  aanmoedig  om      No  one  deserved  God’s  favour  purpose in the world.
          trappe, op pad na sy kamer, toe      gehoorsaam aan God te wees as         less than the people of Nineveh,  God  wants  His  people  to
          een  van  die  eerstejaarstudente    Hy jou vandag as Sy instrument        Assyria’s  capital.  Jonah  knew  proclaim His love in words and
          van bo af by hom verbystap.          wil gebruik? Wees gehoorsaam          this. But he knew that God would  actions  to  the  whole  world.  He
          “Dit is hy”. Die Heilige Gees se     as die Heilige Gees iets op jou       forgive  and  bless  them  if  they  wants us to be His missionaries
          Fluisterstem  was  duidelik.  hart kom lê - selfs al is dit ook die        turned  from  their  sin  and  wor-  wherever  we  are,  wherever  He
          “Maar”,  wou  Sias  protesteer.      vreemdste  versoek.  Hy  het          shipped  Him.  He  also  knew  the  sends us. He wants the sincere
          “Wat as...” Binne-in sy hart het     immers  vir  Sias  met  sy  brood     power  of  God’s  message,  that  devotion of each person. It is not
          hy  egter  instinktief  geweet  wat   gebruik  om  ’n  lewe  te  red!      even  through  his  weak  preach-    enough to share the privileges of
          hy moes doen.                        Sterkte!                              ing, they would respond and be  Christianity;  we  must  also  ask
          “Uh, skuus tog,” het hy nou na       Vader  God,  dankie  dat  ek  kan     spared  God’s  judgment.  But  God to forgive us and to remove
          die jonger man geroep wat reeds      weet dat U my raaksien vandag.        Jonah hated the Assyrians, and  our sin. Refusing to repent is the
          besig was om by die trappe af te     Dankie dat ek kan weet dat U arm      he wanted vengeance, not mercy,  same as loving our sin.
          draf. “Ja?” Daar was ’n vraag op     nooit te kort is om te help en U      and so he ran.                       God loves each one of us, even
          die  jong  student  se  gesig  wat   oor nooit te doof om te hoor nie.     Eventually,  Jonah  obeyed  and  when  we  fail  Him.  But  He  also
          nou  na  hom  gedraai  het.  “Ek     Dankie  dat  ek  kan  weet  dat  U    preached  in  the  streets  of  loves  other  people,  including
          weet dit mag dalk vreemd wees,       altyd  gereed  is  om  my  te  help.   Nineveh and the people repented  those  not  of  our  group,  back-
          maar...  uh...  hier  is  vir  jou  ’n   Help my asseblief vandag om nie   and  were  delivered  from  judg-    ground,  race  or  denomination.
          brood.”                              moed te verloor nie, maar om my       ment.  Then  Jonah  sulked  and  When  we  accept  His  love,  we
          Die vraag wat oomblikke gelede       hoop in U te vind. Ek plaas my        complained to God, “I knew you  must  also  learn  to  accept  all
          op die jong student se gesig was,    verwagting in U. Ek bid dit in die    were  a  gracious  God,  merciful,  those  whom  He  loves.  We  will
          het nou na skok verander terwyl      Naam  van  Jesus  Christus.           slow  to  get  angry,  and  full  of  find it much easier to love others
          trane stadig oor sy wange begin      Amen.                                 kindness; I knew how easily You  when we truly love God!
          vloei.                               (*Benescke Botha is ’n vryskut-       could  cancel  Your  plans  for  [Life  Application  Bible,  1988,
          Daardie  oggend  het  die  jong      skrywer  vir  verskeie  geestelike    destroying these people” (Jonah  Tyndale House Publishers, Inc.,
          student by God gepleit om aan        en inspirasietydskrifte).
                                                                                     4:2).                                Wheaton, USA].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9