Page 10 - Good News June 2008 paper
P. 10

N NOU??? NOU is ons verras en verheug oor die reaksie van ons lesers! Daar is van      "Sonder  ophou  bring  ons  dan  voor  God  ons
                hulle wat na verlede maand se artikel oor die “geboorte” (Apr. 1998) en uitbreiding    Vader in herinnering die werk van julle geloof,
          Evan “Goeie Nuus” na 11 dorpe in 10 jaar, deel wil word van hierdie Bediening in God         die inspanning van julle liefde en die volharding
          se Koninkryk, ons hande gevat het, en ons wil help om uit te brei na nóg 'n dorp!
          Ons sê so baie dankie aan elkeen wat 'n debietordervorm ingevul en teruggestuur het,         van  julle  hoop  op  ons  Here  Jesus  Christus"
          asook aan diegene wat 'n eenmalige donasie gestuur het. Ons weet dat God elkeen ryklik       (1 Tess 1:2-3). Lees 1 Tessalonisense 1:1-10.
          sal seën omdat u in Sy Koninkryk belê het. Wees verseker daarvan dat u 'n aandeel sal hê  In hierdie tyd waarin wanhoop rondom ons te
          in die uitbouing van Sy Koninkryk en in die bereiking en verryking van elke leser van die  sien is, is dit selfs vir Christene moeilik om aan
          nuwe dorp wat ons gaan byvoeg!                                                               te hou hoop op Jesus Christus.
          Ons beoog DV om eersdaags na Fochville uit te brei en benodig ongeveer R3 500 per  Daar is soveel dinge wat ons ontmoedig en ons
          maand om ook die “Goeie Nuus” daar van huis-tot-huis te versprei. Daarom is ons só           geloof  wil  laat  wankel:  hongersnood  wat  toe-
         dankbaar vir die bydraes wat ons die afgelope maand ontvang het! Die totale maandelikse       neem;  hulpbronne  wat  al  hoe  meer  uitgeput
         bydrae  beloop  op  die  oomblik  R600.00  (Sien  barometer  en  inligting  hieronder).  Dus   word; die groeiende kanker van armoede; MIV
         benodig  ons  nog  debietorder-bydraes  ten  bedrae  van  R2  900,00  p.m.  Aangesien         en  vigs  wat  onstuitbaar  is;  die  kanker  van
         donateurs nie noodwendig hulle volle besonderhede wil verstrek nie, verskaf ons net 'n
         verkorte weergawe van gewers:                                                                 misdaad; die bedreiging van terrorisme.
         Debietorders:                                                                                 Hoe leef 'n mens met jou voete op hierdie aarde,
         Mnr. en mev. J P M    Bailliepark, Potchefstroom         R100.00                              maar  klou  terselfdertyd  vas  aan  jou  hoop  in
         Mev. P J H            Bailliepark, Potchefstroom         R50.00                               Jesus Christus? Baie mense slaag nie daarin
         Mev. M E B            Parys                              R30.00                               nie. Hulle hoop op 'n beter toekoms onder die
         Mev. H S              Groenkloof, Pretoria               R20.00                               heerskappy van God as Koning, maar hul hoop
         Mnr. en Mev. J D S    Potchefstroom                      R100.00                              fluktueer saam met die heersende omstandig-
         L J L                 La Hoff, Klerksdorp                R30.00                               hede.
         A J J                 Potchefstroom                      R40.00                               Jesus het egter belowe dat Hy weer sal kom.
         S C W                 Noordbrug, Potchefstroom           R20.00                               Ons  moet  aan  hierdie  belofte  vashou,  in  die
         Me M A D P            Potchefstroom                      R30.00                               hoop dat Hy enige dag kan terugkeer. Ons moet
         Mev. E F              Potchefstroom                      R100.00                              bly glo dat Hy met krag en heerlikheid sal kom.
         D C J                 Flamwood, Klerksdorp               R50.00
         Mev. E H M            Stilfontein                        R30.00                               Maar soms lyk dit vir ons asof die Bose vandag
         TOTAAL                                                   R600.00                              seëvier. Dit lyk vir ons of die boosheid so hand-
         Eenmalige donateurs:                                                                          uit  ruk  en  so  magtig  is  dat  dit  vir  ons  al  hoe
         L Q H                 Potchefstroom                      R50.00                               moeiliker word om aan te hou hoop. Ons hoop
         J J V                 Potchefstroom                      R1 000.00                            mag egter nooit bepaal word deur die omstan-
         Ons neem groot vrymoedigheid om u as leser te vra of u dit nie biddend wil oorweeg om  dighede wat rondom ons heers nie. Ons hoop
         ook by hierdie uitreik betrokke te raak en ons te help om die “Goeie Nuus” na Fochville te    moet gevestig wees op die onwrikbare beloftes
         versprei nie. Soos u gesien het, kort ons nog 'n maandelikse bedrag van R2 900. Indien u      van God en Sy finale oorwinning oor die Bose.
         graag wil deel in hierdie Bediening, vra ons dat u onderstaande Debietordervorm invul en      Hoe lank dit ook al mag neem voor daardie dag
         aan ons pos by vermelde adres. BAIE DANKIE! DIE HERE SEËN U RYKLIK!
                                                                                                       aanbreek, ons kan vandag al ons hoop daarop
                                                                                                       vestig.
                                                                                                       Geweldige  prestasies  is  moontlik  vir  dié  wat
                                                                                                       volhard in hulle hoop en nie moed opgee nie.
                                                                                                       Hulle kyk verby die daaglikse probleme en sien
                                                                                                       die heerlikheid en almag van die triomfantelike
                                                                                                       God.
                                                                                                       Gebed: God van genade, gee dat U kinders oral
                                                                                                       op hierdie wanhopige aarde hoop sal versprei!
                                                                                                           Dié wat met hoop leef, dans sonder musiek.
                                                                                                           - GEORGE HERBERT
                                                                                                       Uit:  Wandel  Digby  Christus,  Solly  Ozrovech,
                                                                                                       Lux Verbi.BM










                                                                                                        Took the time to go see someone who lives
                                                                                                        alone?
                                                                                                        Wrote a letter to someone who crossed
                                                                                                        your mind?
                                                                                                        Read the Bible to someone too ill to read
                                                                                                        for themselves?
                                                                                                        Encouraged someone who was having a hard

                                                                                                        time being a Christian?
                                                                                                        Prayed earnestly for someone who was
                                                                                                        faltering?
                                                                                                        Tried to have a Bible study with someone
                                                                                                        you knew was lost?
                                                                                                        Told a teenager that you were proud of his
                                                                                                        efforts to live for the Lord?
                                                                                                        Spent more time on your knees praying
                                                                                                        than on the telephone talking?
                                                                                                        EVERY CHRISTIAN CAN DO SOMETHING
                                                                                                        TO ENCOURAGE SOMEONE ELSE!
   5   6   7   8   9   10   11   12   13