Page 12 - Good News June 2008 paper
P. 12

Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1       geringskat,  gebruik  Hy  om  'n
          bogenoemde, asook musiekinstrumente en 'n  ander een regop op haar voete
          klankstelsel  vir  die  kerkie  sal  ons  dit  só  te laat staan: versterk, vertroos
          waardeer.  Ons  benodig  ook  'n  voertuig  om  en verryk!
          oumense, jonges en Sondagskoolkinders aan  Iemand  het  die  "Goeie  Nuus"
          te ry na die dienste. Baie dankie dat u vir ons  weggegooi, MAAR GOD het dit
          bid en moontlik u weg sal oopsien om ook te  gebruik om hierdie vrou aan te
          help  in  die  nood  wat  ons  hier  ondervind.         raak en te bemoedig om haar
          Pastoor Timo en Tina Potgieter (082 755 3353).          opnuut  te  wy  aan  die  taak
          (Ons  skoonseun,  pastoor  Frank  Janssen,  is  waarvoor Hy hul gesin geroep
          ook  'n  Gospelsanger  en  is  beskikbaar  vir  het na Allanridge! As dit vir u
          optredes. U kan hom gerus kontak by 072 388  enigsins moontlik is, help asb.
          2555 of 057 451 3278).                                  hierdie mense om hul roeping
          [In die ekonomie van God bestaan daar nie so  onder  baie  moeilike  omstan-
          iets  soos  vermorsing  nie.  Wat  een  persoon  dighede uit te leef. Red.].
   7   8   9   10   11   12   13