Page 11 - Good News June 2008 paper
P. 11

'n Man sit een aand rustig in sy  weer 'n geklop en weer is dit die  om hy so ernstig gebid het dat  deur oopmaak."
          gemakstoel in die sitkamer en  duiwel. Hierdie keer is hy en die  Jesus  tot  sy  redding  moes  Jesus maak toe die deur oop
          koerant  lees.  Aandete  was  man behoorlik in 'n stoeigeveg  kom. Hy wou toe by Jesus weet  en voor Hom staan die duiwel
          reeds verby, die kinders gebad  betrokke. Uiteindelik slaag die  wat  hy  kan  doen  om  hierdie  en 'n klomp van sy demone -
          en in die bed en sy vrou elders  man tog daarin om die duiwel  aanslae permanent af te weer.                    gereed om met mag en geweld
          in die huis besig.                   te  oorwin  en  die  deur  toe  te  "Dis  baie  maklik,"  antwoord  die  huis  binne  te  storm.  Toe
          Die volgende oomblik is daar 'n  druk.                                     Jesus. "Gee jou huis vir My!"  hulle  Jesus  sien,  deins  hulle
          klop  aan  die  deur  en  toe  hy  Gehawend,  vol  knoppe  en  Die man was baie verbaas en  terug.
          oopmaak,  staan  Jesus  voor  skrape en uitasem val hy in sy  ontsteld. "En wat dan van my  "Waar  is  die  eienaar  van  die
          hom. Hy was baie bly om Jesus  stoel neer.                                 en  my  vrou  en  my  kinders?  huis?" wil die duiwel weet.
          te sien, nooi Hom vriendelik in  "Jesus, ek verstaan dit nie. U  Waar  moet  ons  dan  heen-                    "Jy praat met die nuwe Eienaar
          en vra Hom om te sit.                sien  hoe  ek  sukkel  om  die  gaan?"                                     van  hierdie  huis.  Van  hierdie
          Terwyl hulle nog gesels, is daar  duiwel uit die huis te hou, ek  "Nee, jy verstaan nie mooi nie,"  oomblik af is nie jy of een van
          weer 'n klop aan die deur. Die  het  gebid  en  gevra  dat  U  my  antwoord  Jesus.  "Ek  het  net  jou  demone  hier  welkom  nie.
          man maak die deur oop en voor  moet kom help en U sit net hier  gesê  jy  moet  jou  huis  vir  My  Maak dat julle wegkom! Ek wil
          hom staan die duiwel. Die man  en  doen  niks!"  laat  die  man  gee. Ek het nie gesê dat julle  julle nooit weer hier sien nie!"
          sê toe dat hy Jesus as Gas het  verontwaardig hoor.                        moet  weggaan  nie.  Al  wat  Verward en hals-oor-kop is die
          en dat die duiwel dadelik moet  "Maar  Ek  is  net  'n  gas  in  jou  verander,  is  dat  Ek  dan  die  spul  toe  daar  weg  en  het  nie
          weggaan. Met dié maak hy die  huis.  Dit  sal  mos  nie  goeie  nuwe  Eienaar  van  die  huis  weer probeer om daardie huis
          deur toe.                            maniere  wees  as  Ek  blatant  word. Jy en jou gesin bly nog  te beset nie! Daarvoor was die
          Na 'n rukkie is daar weer 'n klop  sou inmeng wanneer jy gaste  steeds  hier  en  gaan  aan  met  nuwe Eienaar net een te veel vir
          aan  die  deur.  Weer  staan  die  ontvang nie," antwoord Jesus  julle  lewens  soos  gewoonlik.  hulle!
          duiwel voor die deur. Die man  kalm.                                       Niks  behalwe  eienaarskap
          vra hom weer om weg te gaan,  Die man vertel toe vir Jesus dat  gaan verander nie!"                             "Hy  wat  voor  God  kniel,  kan
          maar  die  duiwel  probeer  met  hy baie las het van die duiwel  Die man oordink die aanbod 'n  voor enigeen staan."
          mag die deur oopstoot om in te  wat  net  altyd  in  sy  huis  wil  rukkie en stem toe in. Met dié is
         kom.                                  inkom  en  dat  hy  al  baie  daar  weer  'n  geklop  aan  die  Ps. 127:1 As die HERE die huis
         Na 'n redelike gespook, kry die  beserings opgedoen het in sy               deur.  Die  man  wil  opstaan,  nie  bou  nie,  tevergeefs  werk
         man dit reg om die deur toe te  pogings  om  die  duiwel  uit  te  maar Jesus keer hom.                          die  wat  daaraan  bou;  as  die
         druk en hy kom sit weer.              hou.                                  "Nee, nee, onthou Ek is nou die  HERE die stad nie bewaar nie,
         Skaars het hy gesit of daar is  Dit was dan ook die rede waar-              Eienaar van die huis. Ek sal die  tevergeefs waak die wagter.
   6   7   8   9   10   11   12   13