Page 2 - Good News June 2019 paper
P. 2

ie mens wat innerlike pyn      kragting,  moord,  molestering,
                verduur,  gaan  sit  ineen-    diefstal, bedrog en talle meer.
          Dgedoke  binne-in  die  self-
          opgelegde kerker van sy innerlike    Al hierdie dade is egter nie beperk
          wese. Maar God kom staan deur        tot  liggaamlike  letsels  of  mate-
          Sy  Heilige  Gees  voor  hierdie     riële verlies nie, maar daar is ook
          kerker  en  sê:  “Ek  het  jou  kom   sprake  van  geweldige  emosio-
          uithaal.  Ek  wil  jou  tot  My  volle   nele en geestelike aantasting. Op
          Sonlig herstel.”                     allerlei  wyses  word  ons  bloot-
                                               gestel  aan  pyn  en  lyding  en  dit
          Soos die engel van God vir Petrus    veroorsaak dat ons op die ashoop
          uitgelei het uit die gevangenis, so   van die lewe beland.
          wil God Self elke verwonde mens
          uit  sy  gevangenis  uitlei,  heel-  Weet  jy  wat  bring  egter  die
          maak, en volkome herstel.            grootste pyn? Wanneer jou gelief-
                                               des, mense wat jy baie liefhet en     Tog is Hy die Groot Geneesheer!
          Mense sluit hulself toe in hierdie   van wie jy dit glad nie verwag nie,   Joh. 10:10 - “Die dief kom net om
          kerkers  as  noodmaatreël  teen      teen jou opstaan en jou verwond.      te steel en te slag en te verwoes.
          verdere seerkry en pyn. Die ant-     Dit is die grootste pyn denkbaar.     Ek het gekom, dat hulle lewe en
          woord is egter juis om “oop” te      En die vyand maak terdeë gebruik      oorvloed kan hê.”
          maak. Oop te maak vir God, sodat     van  hierdie  feit!  Paulus  sê:
          Hy kan herstel en genees!            “...almal  (het)  my  in  die  steek   Die  Berower  slaan  wonde,  dan
                                               gelaat” (2 Tim.1:15). Dit was a.g.v.   verskuil hy homself agter die wan-
          'n  Uitvloeisel  van  verwonding  is   die feit dat hy in die tronk beland   opvatting  dat  dit  God  is  wat
          dat  diegene  wat  seergemaak  is,   het  ter  wille  van  die  Evangelie.   blameer moet word. En daarmee
          weer op hulle beurt ander persone    Pyn en verwerping, terwyl hy vir      hou hy ons in gevangenskap - in
          verwond. Deur genesing en her-       die Here werk en ly!                  pyn en ellende!
          stel heen, klim ons egter af van die
          stoel van pyn, oordeel en veroor-    Dit het ook met Dawid en Jesus        Voorts klou ons ook aan 'n gevoel
          deling en klim ons op die stoel van   gebeur.  Let  op  Psalm  55:13-15:   van  verontregting.  Solank  ons
         liefde.                               “Want dit is geen vyand wat my        daaraan  vashou,  kan  ons  nie
                                               smaad nie, anders sou ek dit dra;     genesing  ontvang  nie.  Ons  sal
         Soldate wat vermink is, in letter-    dit is nie my hater wat hom teen      eers moet vergewe en vryspreek,
         like én geestelike sin, kan menslik   my groot maak nie, anders sou ek      al  is  ons  ook  ten  onregte  bena-
         gesproke  nie  weer  herstel  nie.    my vir hom wegsteek; maar jy, 'n      deel!
         Maar  God  kan  volkome  herstel      man  soos  ek,  my  vriend  en  my
         bewerkstellig!                        vertroude!  Ons  wat  innig  met      Ware  genesing  begin  by  vry-
                                               mekaar omgegaan het, in die huis      spraak.  Dan  word  Jesus  se
         Hoe baie van ons loop dag na dag      van  God  gewandel  het  met  die     woorde vir ons waar: “'n Geknak-     Slegs  God  kan  die  volkome
         met  innerlike  pyn  rond?  In  die   woelige skare.”                       te riet sal Hy nie verbreek nie, en   ontsmetting  en  ontsettingswerk
         eerste  en  laaste  instansie  is  dit                                      'n  lamppit  wat  rook,  sal  Hy  nie   bewerkstellig. Hy kan alle onrein-
         eintlik  alles  deur  die  Vyand  se   Jesus  sê  vir  Judas  Iskariot:  uitblus nie...” (Matt.12:20). Jesus     heid uit ons lewe uitneem wat met
         toedoen! Soos met die sondeval,       “Verraai jy die Seun van die mens     beskik oor al die nodige genees-     die toedien van die wond gekom
         is sy doel nog steeds om die mens     met 'n kus?” (Luk. 22:48).            middele!                             het  en  dit  daarna  volkome
         wat na God se Beeld geskape is,                                                                                  genees!
         te  vernietig!  Daarom  gebruik  hy    Ten tye van sodanige verwerping      In Jes. 61:1 lees ons dat God Hom
         mense om jou wonde toe te dien.       en innerlike pyn, kom daar 'n wan-    gestuur  het  “om  te  verbind  die   Ja, die kosbare bloed van Jesus
                                               konsep  rakende  God.  Wanneer        gebrokenes van hart, om vir die      Christus  reinig  jou,  bedek  jou,
         Op  soveel  terreine  en  maniere     die  Vyand  toeslaan  en  hewige      gevangenes  'n  vrylating  uit  te   genees jou, beskerm jou en maak
         word  terreurdade  teen  mede-        pyn, smart en lyding veroorsaak,      roep en vir die geboeides opening    jou volkome vry!
         mense  gepleeg.  Dink  aan  ver-      dan  blameer  ons  God  daarvoor!    van die gevangenis.”                  © Dr. JJ Venter












                iegene  wat  na  die  Konin-   twee  harte),  want  hulle  sal  niks   verkondig nie? In Heb. 4:16 word   (Matt. 6:33), moet weet dat alle hel
                kryk van God soek, kan dit     van God ontvang nie en is soos        ons geleer om met vrymoedigheid      sal losbreek die oomblik dat hy dit
          Dnie halfhartig doen nie. Met        golwe wat deur die wind heen en       (“boldness”) na die genadetroon      doen.  Hulle  sal  met  heilige
          'n onverdeelde hart en met groot     weer gedrywe word.                    te kom, en ons sal op die regte tyd   gedetermineerdheid  en  geweld
          gedetermineerdheid  moet  ons                                              gehelp word.                         elke  vorm  van  teenstand  en
          God  soek.  In  1  Kron.  12:33  lees   Die  wat  God  en  Sy  Koninkryk                                        hindernis uit die pad moet vee en
          ons van die 50 000 man wat deel      soek,  moet  besluit  wat  hulle  wil   Wat ons in hierdie dae baie nodig   oorwin om die Koninkryk van God
          was van Dawid se weermag: “Van       doen en dit dan met elke greintjie    het,  is  Christene,  intersessors,   uit te brei! Niks in hierdie lewe is
          Sébulon wat op kommando moet         krag,  met  geweld,  doen.  Die  wat met heilige geweld en gede-           meer  onnatuurlik  as  om  die
          uittrek,  toegerus  vir  oorlog  met   Woord  leer  vir  ons  dat  wanneer   termineerdheid die Koninkryk van   Koninkryk  van  God  te  soek  nie.
          allerhande  krygswapens,  50  000    die Heilige Gees oor ons kom, ons     God in besit sal neem. Dink daar-    Elke beginsel van die Koninkryk
          aaneengesluit,  en  nie  met  'n  krag (“dunamis”) sal ontvang en          aan  -  gelowiges  en  bidders  wat   van God is in stryd met die wette
          dubbele hart nie…” Die gedeelte      met  groot  vrymoedigheid  die  vurig  van  gees,  vol  ywer  vir  die     en beginsels van hierdie wêreld.
          wat met “nie met 'n dubbele hart     Evangelie  sal  verkondig  (Hand.     Here,  'n  hart  gevul  met  heilige   Om God se Koninkryk te verkry en
          nie” vertaal word, lees letterlik in   1:8; 4:23-32).                      geweld om die Koninkryk van God      uit  te  brei,  vereis  heilige  erns,
          Hebreeus, “Hulle het nie 'n hart en                                        te sien kom in die donker plekke     heilige  krag,  heilige  begeerte,
          'n hart gehad nie”; hulle het nie    Krag en vrymoedigheid.     Hoeveel    en lande rondom ons!                 heilige inspanning, heilige wors-
          twee harte gehad nie! In Jakobus     keer roep die Skrif ons nie op om                                          teling, en heilige geweld!
          5:6-8  word  ons  gewaarsku  teen    dapper, vol moed, kragtig en met      Diegene  wat  die  Koninkryk  van    - Teen die Gety, Bennie Mostert,
          dubbelhartige mense (mense met       vrymoedigheid  die  Evangelie  te     God  en  Sy  geregtigheid  soek      CUM, 2008.
   1   2   3   4   5   6   7