Page 5 - Good News June 2019 paper
P. 5

'n Hele aantal jare gelede het ek    toe gekom. Ek het geskrik toe hy      waarheid te sê, absoluut niks het
          gestaan en kyk hoe my studente       in my kantoor instap - sy liggaam     gebeur nie!
          die  klas  instap  vir  hulle  eerste   was uitgeteer, en die pragtige lang
          lesing  oor  “Die  Teologie  van     hare het uitgeval van die chemo-      "Professor, het u al ooit vir 'n lang
          Geloof”.  Daar  het  ek  Tommy  vir   terapie, maar sy oë het geblink en   tyd baie hard probeer om iets reg
          die eerste keer gesien...            sy  stemtoon  was  vir  die  eerste   te kry sonder sukses? Sielkundig
                                               keer selfversekerd.                   takel  dit  jou  totaal  af.  Jy  raak
          Ek het my oë geknip om seker te                                            moedeloos, en uiteindelik gee jy
          maak ek sien reg! Hy was besig       "Tommy,  ek  het  so  baie  aan  jou   moed op. Wel, een oggend het ek
          om sy lang hare te kam - hare wat    gedink. Ek hoor jy is siek", stamel   wakker  geword,  en  in  plaas
          tot  ses  duim  onderkant  sy  ek dit uit. "O ja, ek is baie siek. Ek      daarvan  dat  ek  weer  'n  paar
          skouers gehang het. Dit was die      het kanker in albei longe. Ek het     bakstene  oor  daardie  hoë  muur
          eerste keer dat ek 'n seun gesien    nog net 'n paar weke oor."            van  die  hemel  probeer  gooi  het
          het met sulke lang hare - daardie                                          om God, wat dalk nie eers daar is
          mode  het  seker  maar  pas  die     "Kan jy daaroor praat, Tommy?"        nie,  wakker  te  maak,  het  ek  net   my ook liefhet.
          wêreld  getref.  Ek  het  natuurlik   wou  ek  weet.  "Seker,  wat  wil  jy   opgehou probeer.
          besef dat dit nie dít wat op jou kop   weet?" antwoord hy.                                                      "Met my ma en my kleinboet was
          is wat tel nie, maar wat binne is,                                         "Ek  het  besluit  dat  ek  rêrig  nie   dit makliker. Hulle het ook saam
          maar ek was totaal onvoorbereid      "Hoe voel dit om maar net vier-en-    meer omgee oor God of Sy ewige       met my gehuil en my omhels, en
          vir hierdie gesig!                   twintig  te  wees,  en  sterwend  te   lewe of enigiets nie. Ek het besluit   ons  het  mooi  dinge  vir  mekaar
                                               wees?" "Aag, dit kon baie erger       dat ek die tydjie wat ek oor het,    gesê.  Ons  het  die  dinge  met
          In  my  gedagtes  het  ek  Tommy     gewees het."                          baie beter kon gebruik deur iets     mekaar gedeel wat ons al die jare
          geliasseer onder "V" vir Vreemd -                                          werklik  lonend  te  doen.  Ek  het   vir mekaar geheim gehou het.
          baie Vreemd! Dit het so uitgedraai   "Hoe  so?"  “Wel,  ek  kon  vyftig    baie gedink aan die dinge wat u in
          dat Tommy die "plaaslike ateïs" in   gewees het sonder enige lewens-       die klas vir ons gesê het, en een    "Daar was net een ding waaroor
          my Teologie-klas was. Hy het tot     waardes of ideale; vyftig, en al wat   van die dinge wat ek kon onthou,    ek so bitter jammer was - dat dit
          vervelens toe gekerm, smalende       tel is drank, om vrouens te verlei,   was dat u gesê het: 'Dit is tragies   so lank moes neem voordat ons
          aanmerkings  gemaak,  en  enige      en  om  geld  te  maak;  dat  dit  die   om deur die lewe te gaan sonder   hierdie dinge kon doen. En hier
          moontlikheid van 'n onvoorwaar-      enigste  groot  dinge  in  die  lewe   liefde. Maar dit is net so tragies   was  ek  nou,  besig  om  oop  te
          delike,  liefdevolle  Vader/God  in   is."                                 om  hierdie  wêreld  te  verlaat     maak teenoor almal wat al die jare
          twyfel getrek. Ons het mekaar in                                           sonder  dat  jy  vir  diegene  wat  jy   baie naby aan my was.
          relatiewe  vrede  verdra  vir  die   Ek het deur my liasseringstelsel      liefhet,  vertel  het  dat  jy  hulle
          eerste  semester,  maar  ek  moet    begin  soek  onder  die  letter  "V",   liefhet.'                          "En eendag, toe ek weer sien, toe
          byvoeg  dat  hy  dikwels  maar  vir   daar  waar  ek  vir  Tommy  onder                                         was God daar!    Hy het nie na my
          my  'n  ernstige  pyn  in  die  agter-  "Vreemd"  geliasseer  het.  Dit  lyk   "En  so  begin  ek  toe  met  die   toe gekom toe ek Hom gesmeek
          banke was!                           vir  my  dat  almal  van  wie  ek     moeilikste  een  -  my  pa.  Hy  het   het nie. Ek dink ek was dalk soos
                                               probeer  ontslae  raak  in  hierdie   gesit  en  koerant  lees  toe  ek  by   'n leeutemmer wat met my hoepel
          Na  die  eindeksamen  stap  hy  na   klassifikasie  van  my  -  vir  hulle   hom kom.                           gestaan het en vir God probeer sê
          my  toe  en  vra  smalend:  "Prof.,   stuur God weer terug in my lewe                                           het: 'Spring! Spring! Ek gee U drie
          dink jy ek sal ooit vir God vind?"   om my te kom opvoed!                  "Pa...."  "Ja,  wat?"  Hy  het  my   dae - drie weke...' Dit lyk my God
          Ek besluit toe om 'n bietjie skok-                                         geantwoord  sonder  om  eers  die    doen dinge op Sy eie manier, en
          terapie  toe  te  pas:  "Nee!"  sê  ek   "Waaroor  ek  u  eintlik  kom  sien   koerant te laat sak.             op Sy eie tyd. Maar die belangrike
          kortaf.  "O,"  reageer  hy  verbaas,   het", sê Tommy, "is oor iets wat u                                       ding was dat God daar was! Hy
          "Ek het gedink u sal die produk      gesê het op die laaste dag wat ek     "Ek wil graag met Pa praat." "Nou    het mý gevind!"
          wou verkoop."                        in  u  klas  was."  (Hy  het  sowaar   toe, praat maar."
                                               onthou!) "Ek het u gevra of ek ooit                                        "Ja, u was reg, Prof. Hy het mý
          Ek het hom kans gegee om so vyf      vir God sou vind, en u het 'Nee!'     "Pa,  dis  baie  belangrik."  Die    gekry, selfs nadat ek opgehou het
          treë uit die klas te loop voordat ek   gesê - iets wat my werklik verbaas   koerant  sak  so  effens.  "Wat  is   om Hom te soek."
          hom  agterna  geroep  het:  "Tom-    het. Maar toe sê u, 'Maar Hy sal      dit?"
          my, ek dink nie jy sal ooit vir God   JOU  vind.'  Ek  het  baie  hieroor                                       My  mond  het  oopgehang:
          kry  nie,  maar  ek  is  beslis  seker   nagedink, alhoewel my soeke na    "Pa, ek is lief vir Pa. Ek wou maar   "Tommy, jy het iets baie belangrik
          dat Hy vir jou  sal kry!" Hy het vir 'n   God nie juis baie ernstig was nie."   net hê dat Pa dit moet weet."   vir my vertel - iets wat baie, baie
          oomblik  gehuiwer,  en  toe  ver-    (My slim antwoord! Hy het sowaar      (Tommy het breed geglimlag, en       groter is as wat jy dalk besef. Wat
          dwyn  hy  uit  my  klas  en  uit  my   daaroor nagedink!)                  ek kon duidelik sien dat 'n warm     jy eintlik sê, is dat die maklikste
          lewe. Ek was teleurgesteld dat hy                                          gloed van vreugde uit hom straal.)   manier om God NIE te vind nie, is
          nie my slim antwoord, "Hy sal jou    "Maar  toe  kom  die  slegte  nuus,                                        om  Hom  jou  persoonlike  besit-
          kry!" gesnap het nie. Ek het ten     toe die dokters 'n knop uit my lies   "Die  koerant  het  uit  my  pa  se   ting  te  probeer  maak  -  'n  soort-
          minste gedínk dat dit 'n baie slim   moes verwyder en hulle my moes        hande geval. En toe doen hy twee     van-probleem-oplosser of 'n kits-
          antwoord was...                      meedeel dat dit kwaadaardig was.      dinge wat hy nog nooit voorheen      troos wanneer jy in die nood is.
                                               Dit is tóé dat ek eers werklik na     gedoen het nie: hy het gehuil en
          Ek het later verneem dat Tommy       God  begin  soek  het.  Die  kanker   hy het my styf omhels. Ons het die   "Dit  is  beter  om  eerder  net  jou
          gegradueer  het,  en  ek  was  het  deur  my  hele  liggaam  ver-          hele nag deur gesels. Dit was 'n     hart oop te maak vir Sy liefde.  Jy
          dankbaar.  Maar  toe  kom  die  sprei,  en  ek  het  my  vuiste  rou       wonderlike  gevoel  om  so  naby     weet, Johannes het gesê dat God
          droewige  nuus  -  Tommy  het  geslaan  teen  die  hemel  se  aan my pa te wees, om sy trane te                 liefde is, en dat as jy in liefde leef,
          terminale kanker. Voordat ek hom     poorte…  Maar  God  het  nie  te      sien en sy omhelsing te voel, en     dan leef jy met God, en God in jou.
          kon soek, het hy eendag na my        voorskyn  gekom  nie.  Om  die        om hom net te kon hoor sê dat hy               Vervolg op p. 6Vervolg op p. 6
   1   2   3   4   5   6   7   8   9