Page 1 - Good News June 2019 paper
P. 1

'N GELOUTERDE MENSHEID
            'N GELOUTERDE MENSHEID






                  isdade  soos  geweld,  nie  meer  in  staat  om  hierteen          salem beoefen. Dit het tot sinkre-   verkondig ook heil en verlossing
                  korrupsie  en  bedrog  is    weerstand  te  bied  nie.  Dit  bring   tisme  aanleiding  gegee,  waar    vir die wat hulle in nederigheid tot
          Msosiale  wanpraktyke  wat           mee dat alle waardes in chaos kan     elemente  van  hierdie  gods-        die  Here  bekeer.  Hy  bring  ook
          ook  in  ons  samelewing  dikwels    verval en dat die samelewing deur     dienste  vermeng  is  met  die       hoop  dat  God  deur  die  oordeel
          voorbladnuus is. Trouens, dit is     'n  geweldskringloop  verteer  kan    godsdiens  van  die  ware  God.      heen 'n gelouterde mensheid sal
          so algemeen dat dit nie meer vir     word.  Al  wat  dan  oorbly,  is  'n   Daarmee  saam  het  die  verskil-   skep, 'n mensheid wat vir God 'n
          ons vreemd is nie. Ons is al so      gemeenskap sonder hoop.               lende kulturele en godsdienstige     loflied sal sing omdat Hy by hulle
          afgestomp  dat  net  'n  buiten-                                           invloede  ook  die  waardesisteem    sal bly en oor hulle as Koning sal
          gewone  bedrogsaak  of  mense-       Die profeet Sefanja het juis in so    van die mense beïnvloed. Van die     regeer.
          slagting  nog  ons  aandag  trek.    'n tyd van groot godsdienstige en     leiers  is  so  deur  hierdie  buite-
          Omdat  hierdie  misdade  so  sedelike  verval  opgetree.  Op  landse  gebruike  en  modes                       Watter boodskap het 'n boek soos
          algemeen voorkom, is die waar-       godsdienstige  gebied  is  verskil-   meegevoer  dat  hulle  nie  hulle    Sefanja vir ons tyd? Eerstens hou
          desisteem  van  ons  samelewing      lende  afgodskultusse  in  Jeru-      werk  na  behore  gedoen  het  nie.   dit 'n waarskuwing in dat God nie
                                                                                     Allerlei  wanpraktyke  soos  uit-    onreg  en  godsdienstige  verval
                                                                                     buiting,  geweld,  bedrog  en        duld  nie.  Hy  is  steeds  die  uni-
                                                                                     regsverydeling het plaasgevind.      versele Regter wat oor nasies en
                                                                                                                          volke sal oordeel. Ons kan egter
                                                                                     In  hierdie  omstandighede  ver-     ook bemoedig word deur Sefanja
                                                                                     kondig  Sefanja  God  se  oordeel    se woorde van hoop. Elkeen wat
                                                                                     oor Sy eie volk, maar ook oor al     hom in nederigheid tot die Here
                                                                                     die  ander  nasies.  Sulke  onge-    bekeer, sal gered word!
                                                                                     rymdhede  sal  nie  deur  God
                                                                                     geduld word nie en daarom sal Hy     [DIE BYBEL IN PRAKTYK, onder
                                                                                     alle  onreg  uitwis.  Maar  Sefanja   redaksie van Wil Vosloo en Fika J
                                                                                     preek  nie  net  oordeel  nie;  hy   van Rensburg, CUM, 1993].
   1   2   3   4   5   6