Page 7 - Good News June 2019 paper
P. 7

oos spanning, druk en gejaagdheid daagliks
                toeneem  en  soos  'n  berg  ophoop  in  werk-
          Ssituasies, raak 'n mens moedeloos en haal dit
          gewoonlik op jou gesin uit wat dit allermins verdien.
          Hoë  egskeidingsyfers,  ekonomiese  krisisse,
          agteruitgang in die opvoedingsektor en wantroue in
          leierskap, eis emosioneel baie van enige mens.

          Namate  ouers  fisies,  emosioneel  en  geestelik
          gedreineer word, is dit toenemend moeilik om jou
          kinders  te  koester  en  word  hulle  dikwels  die
          voorwerp van ouers se woede en frustrasies terwyl
          die kind beroof word van sy grootste behoefte, nl.
         ouerliefde.  Die gevolg hiervan is woedebuie, swak
          prestasies, emosionele en leerprobleme. Ouers het
          hulle kinders lief en wil die beste vir hulle gee, maar   Nou vra ek: “Pa, waar is jou koesterende liefde vir
          kinders  voel  nie  geliefd  en  gekoester  nie  omdat   jou kind? Sou sy nie geborge en gekoester gevoel
          ouers nie hulle liefde vir die kind duidelik wys nie!   het as jy sou uitklim uit die motor, haar gehelp het
         Hulle dink deur aan die kinders se fisiese behoeftes     om haar tas te kry en met 'n liefdesgebaar van haar
         van  kos,  klere  en  'n  huis  te  voorsien,  hulle  hul   afskeid geneem het nie? Wat gaan in die toekoms
         kinders liefhet. Hulle sien ongelukkig nie 'n kind se    gebeur  as  jy  oud  en  afgeleef  is  en  dalk  van  haar
         behoefte aan onvoorwaardelike liefde en kameraad-        afhanklik raak? Sal sy respek vir jou hê en mooi en
         skap raak nie! Elke kind het ook behoefte aan fisiese    goeie dinge van jou onthou, of gaan sy jou verwerp
         aanraking, oog-tot-oogkontak, onverdeelde aandag,        soos  jy  haar  verwerp  het?  Deur  jou  optrede  en
         en koestering!                                           verwerping kan sy dalk in 'n rebelse tiener ontaard
                                                                  wat later swanger raak. Dit net omdat jy as ouer haar
         Ek vertel graag die tragiese verhaal van 'n 7-jarige     nie  gekoester  en  gehelp  het  toe  sy  jou  so  nodig
         dogtertjie wat voor my oë afgespeel het. Haar pa het     gehad nie! En sê nou maar net dit was nie 'n “omgee-
         haar met sy lang, slap, groen BMW afgelaai. Toe hy       pappa” wat haar getroos en oor die straat gehelp het
         stilhou, het sy uitgeklim en probeer om die bagasie-     nie, maar 'n pedofiel wat sy kans afgewag het om
         bak oop te maak om haar skooltas uit te haal. Sy het     haar in sy mag te kry? Wat sou jy dan vir die res van
         egter gesukkel terwyl die pa agter die stuurwiel bly     jou lewe op jou gewete hê?”
         sit het en toe op haar begin skreeu het om gou te
         maak. Hoe meer hy gevloek en geskreeu het, hoe           Dit is goed vir elke ouer om te weet dat ten spyte van
         meer verbouereerd het sy geraak en kon sy nie die        al  die  probleme  wat  ons  daagliks  ondervind  en
         bagasiebak oopkry nie! En wat gebeur toe? Die pa         waaroor ons moet triomfeer, die lewe ons leerskool
         trek met wilde handgebare weg dat die klippe spat en     bly… Ons as ouers het net so baie om te leer as ons
         jaag net voort! Die dogtertjie, sonder haar tas, staan   kinders! Ek haal Derek Prince aan: “Lord, let me be a
         huilend in die straat… Ek sien hoe 'n ander pappa        child in Your eyes forever, for he that is humble shall
         oor die straat stap, haar troos en saam met haar deur    have God as his Guide!”
         die skoolhek na haar klaskamer loop.                     - Hester Green, 076 0796 311










                   as jy al ooit in 'n situasie   dat  ware  gasvryheid  groei       Goddelike  heerlikheid  op  so  'n   ons. Jy sal sukkel om hulle seer
                   waar jy met nood of seer    wanneer jy verstaan Wie God is,       manier  sigbaar  gemaak,  en  Sy     en pyn raak te sien en daarop te
          Wgekonfronteer  was,                 hoe Sy hart klop en hoe Hy werk.      dissipels  het  in  Hom  begin  glo”   reageer.  Dit  gebeur  nie  omdat
          geweet het jy moet help, maar self                                         (Joh. 2:11).                         ons nie wil nie, maar omdat ons
          so  vuisvoos  was  dat  jy  net  nie   Gasvryheid is beslis nie net nog 'n                                      gewoon nie meer kán nie!
          kon nie?                             wet  nie,  dit  is  'n  diep  geestelike   Daar is egter ook iets anders wat
                                               vrug  wat  blom  in  die  lewe  van   ons moet raaksien. Dit bring my      Vir lank het ek gedink dat dissi-
          Lewensdruk  en  soms  net  “te       Geesvervulde mense. En boonop         weer by die opmerking waarmee        pline  en  selfbestuur  wesenlik
          veel” bring jou by 'n punt waar jy   moet ons onthou: “Moenie nalaat       ek begin het. In 'n moderne wêreld   belangik is vir goeie leierskap en
          net nie die energie en krag het om   om  gasvry  te  wees  nie.  Deur      is  dit  nie  net  die  bronne  wat   sukses  in  die  lewe.  Dit  is  ook.
          te help nie! Dit kan selfs gebeur    gasvry te wees het party mense,       opraak nie, maar ook onsself en      Vandag  verstaan  ek  dat  dit  ook
          dat jy 'n irritasie ontwikkel vir die   sonder  dat  hulle  dit  besef,  selfs   ons  tyd  wat  opgeraak  het...   noodsaaklik  is  om  'n  volgeling
          situasie wat na jou roep. Ek weet    engele tuis ontvang!” (Heb. 13:2).    Uitgebrande,  vuisvoos  mense        van Christus te wees soos Hy dit
          dit  klink  na  'n  flou  verskoning,                                      sukkel om gasvry te wees. Dit is     bedoel het.
          maar ongelukkig gebeur dit wel.      In 'n moderne wêreld begin gas-       sekerlik  een  van  die  grootste
                                               vryheid, soos gesê, 'n al skaarser    siektes  van  ons  tyd.  Daar  is    Mag  ons  in  hierdie  dae  God  se
          Soms  wonder  ek  hoe  dit  met      item  word.  Stephen  Covey  voer     gewoon net nie meer energie oor      Stem fyn hoor, veral om met die
          gasvryheid  in  ons  eie  midde      aan  dat  daar  onder  ons  'n        om te gee nie.                       regte dinge besig te raak. God sal
          gaan. Eens op 'n tyd was dit deel    “skaarsheid-mentaliteit”  ontwik-                                          nooit te veel van jou vra nie. Veral
          van  die  hartklop  van  al  die     kel het. Miljoene mense wedywer       Die hartseer is dat dit nie net ons   nie op so 'n manier dat daar niks
          gemeenskappe  in  ons  land.         om  beperkte  bronne,  soos  geld,    optrede  teenoor  medegelowiges      oor is om aan ander te gee nie.
          Google  jy  vandag  die  woord       grond en skoon water. Dit maak        en  vreemdelinge  raak  nie,  maar   [HOOP vir 'n TYD SOOS HIERDIE,
          “hospitality', sien jy dat dit steeds   ons  angstig  en  laat  ons  eerder   dikwels die mense baie naby aan   Braam Hanekom, CUM, 2015].
          vryelik beskikbaar is, maar teen     vashou  as  deel.  Ek  sê  weer,
          'n prys. Jy sien, “gasvryheid” het,   gasvryheid groei wanneer jy God
          soos  die  meeste  dinge,  'n        se wese en hart beter leer ken.
          “bedryf” geword. Waar die woord
          “ubuntu”  ons  nog  'n  paar  jaar   Toe Jesus Sy eerste wonderteken
          gelede  gefassineer  het,  het  die   doen, maak Hy nie verniet 600 liter
          woord  “xenofobie”  nou  in  ons     van die beste wyn nie. Hoekom?
          gedagtes kom woon.                   Omdat Hy ons iets wil leer van die
                                               heerlikheid en oorvloed wat daar
          Gasvryheid  is  'n  eg  Bybelse      in Hom te vind is: “Hierdie eerste
          begrip.  Wie  vir  'n  oomblik  teo-  wonderteken het Jesus in Kana,
          logies daarna kyk, begin verstaan    in  Galilea,  gedoen.  Hy  het  Sy
   2   3   4   5   6   7   8   9