Page 2 - Good News May 2009 paper
P. 2

Die Here het ons



             nodig (Matt. 21)




                        Mev. M van Heerden, Klerksdorp, Tel: (018) 462 2980, Sel: 083 688 6683, skryf:
                 ie Here Jesus kom Jerusalem binne op die         gedra. Die Here gebruik ook nie onwillige mense in
                 rug  van  'n  eselin.  Ons  lees  in  die  vier   Sy diens nie. Ons moet gewillig wees om vir die Here
          DEvangelies  dat  Jesus  altyd  gewandel  het,          te werk. Hy dwing niemand nie.
          maar in hierdie geval maak Hy gebruik van 'n dier.      Die eselin en haar vul is losgemaak en deur twee
          Hy laat haal 'n eselin en haar vul, omdat Hy hul nodig   dissipels  na  Jesus  gebring.  As  daardie  eselin
          het.  Jesus  stuur  twee  dissipels  en  sê  vir  hulle:   vasgemaak bly staan het, sou die Heiland hulle nie
          “Gaan na daardie dorp reg voor julle, en dadelik sal    kon gebruik het nie. Net so wil die Here ons ook in Sy
          jul 'n eselin vind wat vasgemaak is en 'n vul by haar.   diens gebruik, maar ons moet losgemaak wees van
          Maak haar los en bring hulle vir my, en as iemand jul   die wêreld, sonde, plesier, vermaak en van onsself.
          iets  sê,  moet  julle  antwoord,  die  Here  het  hulle   Ons  moet  van  onsself,  van  die  “eie  ek”  loskom,
          nodig, en dadelik sal hy hulle stuur.”                  sodat ons slegs kan doen wat die Here welbehaaglik
          Die  dissipels  het  gegaan  en  gedoen  soos  Jesus    is.  Wie  kan  ons  losmaak?  Net  die  Here  Jesus
          hulle beveel het. En hulle het die eselin en die vul    Christus! Hy verbreek al ons bande en maak ons vry.
          gebring en hulle klere daarop gelê, en Hy het daarop    God  het  Sy  eersgebore  Seun  gestuur,  'n  Lig  tot
          gaan sit. Die grootste deel van die skare het hulle     verligting  van  die  nasies  om  sondebande  te
          klere op die pad oopgegooi en ander het takke van       verbreek, om die duisternis te verlig en slawe vry te
          die bome afgekap en op die pad gestrooi. Die skare      maak. Daarom moes God se Seun Sy eie lewe aflê
          het uitgeroep en gesê: “Hosanna vir die Seun van        aan die kruis op Golgota. Sy bloed het daar gevloei
          Dawid, geseënd is Hy wat kom in die Naam van die        om sondaars te red. As ons dink aan die marteling
          Here. Hosanna in die hoogste hemel.”                    wat Hy die vorige nag moes deurgaan, is dit geen
          Jesus kon baie maklik 'n engel uit die hemel beveel     wonder dat Hy uitroep: “My God, my God, waarom
          het  om  Hom  Jerusalem  binne  te  dra,  maar  Hy      het U My verlaat?” nie!
          verkies die eenvoudigste van alle diere. Hy ry op 'n    Jesus se liefde is onfeilbaar. Hy wil jou ook nou red.
          eselvul. Wat 'n les vir ons! Omdat die Here nederig     Kom sondaar, kom na Jesus, bely jou sondeskuld
          is, wil Hy ook nederige, eenvoudige mense gebruik       en aanvaar Sy vergifnis. Hy skenk dit so mild. Jesus
          vir Sy diens op aarde. As so 'n eenvoudige dier soos    het  'n  volmaakte  offer  gebring.
          'n donkie vir Jesus goed genoeg was, hoeveel te         Hyself was die offerlam. Hy het die
          meer kan Hy nie gebruik maak van elkeen van ons         graf  oorwin  en  uit  die  dood
          nie. Ons tel tog baie meer as 'n eselin. Die eselin     opgestaan  en  in  die  heiligdomme
          waarop Jesus gery het, was so 'n gewillige middel.      van God ingegaan om daar vir ons
          Sy het nie geskop, gespring of gebyt nie. Die eselin    in  te  tree.  Dankie  Heer  vir  U
          het  geduldig  gestaan  dat  Jesus  opklim,  en  Hom    onbeskryflike diep liefde vir ons!







            Pastor Joh. W. Matutis (Berlin, Germany).    ruin. The foundation of today's society will be
                    http://www.nnk-berlin.de            so shaken that the people will lose all that they
          While  praying  this  morning,  God  gave  me  a   have acquired, and saved up till now.
          vision.  He  showed  me  a  great,  worldwide   “Every infrastructure and welfare will collapse
          “mobilization”.                               with  time.  Life  will  be  very  difficult  for  very
          I saw myself strolling along a beach. Suddenly,   many people. The general security will get out
          there  sounded  a  loud  boom,  which  became   of control and there will be a proliferation of
          stronger and more massive. It was not the noise   crime such that life on Earth will be massively
          of the sea or of the wind. It was completely quiet   threatened. But you, who fear My Name will I
          outside. The sea water was as smooth as glass.   save  from  ruin.  I  am  holding  My  Arm  of
          The deep booming sound which was like the     protection over you.”
          sound of mountains about to cave in, a banging   Although not even a silent wind blew, and not
          sound which I had up till now never heard in my   even  a  small  wave  was  seen  on  the  sea,  the
          whole  life,  came  from  the  other  side  of  the   booming  was  so  mighty,  that  my  heart
          ocean, from far away. It became so strong and   threatened to stop beating. Then I thought to
          mighty,  that  the  Earth  began  to  quake  and   myself, “I will now also die”. And then the Lord
          shake. It sounded like the blasting of a deep   said to me, “My child, do not fear. You are to live
          bass trumpet. I had never heard this sort and   and  continue  to  declare  my  works. Arise,  go
          depth  of  bass  sound  before.  The  whole  sky   home and tell your loved ones. Let them know
          vibrated. I holed myself up in the dunes of the   that the coming of My Son is very close at hand,
          embankment,  face  down,  and  waited  to  see   at  the  doorstep.  I  am  setting  everything  in
          what would come out of this spectacle.        motion in order to take My people home, and I
          When the booming refused to stop, and instead   am  now  stripping  them  of  everything  that  is
          became stronger, I saw myself begin to pray in   holding them back, or blocking them.”
          the vision, and to speak with my God.         As I stood up to obey God's Voice, starting to
          Then I heard a Voice saying, “My child, fear not.   make my way homewards, I saw many people
          That is My mobilization call, a signal, from the   lying  in  the  dunes.  They  had  come  out  from
          other world. I am calling My people out from all   their houses, racing towards the sea to see and
          peoples. I Myself am shaking the Earth and the   experience this extraordinary spectacle. They
          sea. The sinners and godless will pass away for   lay on their faces as if paralyzed, exactly as I
          fear and the fearful expectation of the things   had lain a few minutes before.
          which are to come. Understand, My child, that   As I passed them by on my way home, despite
          all  these  things  have  been  initiated  by  the   the  continuous  distant  booming  sound,
          financial crises. That was just the beginning of            Continued on p. 5
   1   2   3   4   5   6   7