Page 7 - Good News May 2009 paper
P. 7

Daar is 'n splinternuwe “gym” op  “Die Gees van die Waarheid sal  Radiokansel, plaaslike kerke, en
          die  Bult  in  Potch!  Geestelike  julle  in  die  hele  waarheid  lei”  ander bedieninge wat Woordver-
          fiksheid  verg  doelgerigte  (Joh.16:13).                                  kondiging in Afrikaans en ander
          oefening en jy moet weet wat jy    “Get  the  right  programme”  -  Suid-Afrikaanse tale doen.
          wil  bereik.  “Oefen  jou  om  in  Saam  met  die  Heilige  Gees  is  Die individu kan na eie behoefte
          toewyding aan God te lewe. Om  daar  nog  twee  Persone  wat  jou  self kies. Daar is die “melk” van
          jou liggaam te oefen, het wel 'n  persoonlike  geestelike  groei-          die  grondwaarhede  van  die
          bietjie  waarde,  maar  om  in  program  bepaal:  'n  Pa  en  Sy  Woord en daar is ook “vaste kos
          toewyding aan God te lewe, het in  Seun,  die  Woord  wat  Mens  vir  grootmense,  vir  mense  wat
          alle  opsigte  groot  waarde,  want  geword  het.  “Uit  Christus  groei  oor  insig  beskik  en  wat  deur
          dit bevat 'n belofte van lewe vir  die hele liggaam … soos God dit  ervaring geoefen is” (Heb.5:12).
          nou  en  die  toekoms”  (1Tim.  laat groei.” (Kol.2:19).                   As jy jou keuse gemaak het, kry jy
          4:7(b), 8). Woordkafee waarborg    “Get  the  right  diet”  -  Jesus  'n klankspeler waarmee jy rustig
          geestelike  stamina  en  groei  vir  voorsien die spesiale dieet: “Ek  met oorfone kan sit en luister.
          elke lid van Christus se Liggaam  is die brood wat lewe gee. Wie na  Selfs  met  aanbiedinge  op  DVD
          wat  getrou  kom  “oefen”.  Almal  My  toe  kom,  sal  nooit  weer  maak  Woordkafee  dit  vir  jou
          wat Jesus Christus as Verlosser  honger kry nie, en wie in My glo,  moontlik  om  alleen  te  kyk  en  Kom kyk, luister en ervaar hoe jy
          bely, soos dit in Woordkafee se  sal  nooit  weer  dors  kry  nie”  luister, as jy dit so verkies.              jou spesiale plek in die Liggaam
         Grondslag beskryf is, is welkom  (Joh.6:35).  Die  Vader  sê  ook:  Wanneer die Woord reg gebruik  van Christus tot volle potensiaal
         om lid te word. Hoe doen jy dit?      “Luister  aandagtig  na  My  sodat  word, stel dit jou in staat om na  kan oefen. God belowe in Jesaja
            “Get the card” - Word gratis lid.  julle  kan  eet  wat  goed  is”  jou eie lewe te kyk soos God jou  55:11, “So sal die woord wat uit
            “Get the gear” - Kom soos jy is,  (Jes.55:2b).                           sien.  Woordkafee  is  dus  'n  My mond kom, ook wees: dit sal
         met wat jy het.                       Woordkafee  is  veral  'n  luister-   diepkyk-plek  waar  ware  kennis  nie  onverrigter  sake  na  My  toe
            “Get a trainer” - Laat jou leer  plek  waar  die  voeding  van  die  uit die Woord nie kopkennis bly  terugkeer nie, maar dit sal doen
         deur die Heilige Gees wat sonder  Woord  gratis  ingeneem  kan  nie, maar hartkennis word. “Die  wat Ek gedoen wil hê en tot stand
         afspraak  beskikbaar  is  en  selfs  word. Die luister-opnames word  Woord  van  God  is  lewend  en  bring  waarvoor  Ek  dit  gestuur
         buite Woordkafee-ure werk.            verkry van internasionale bedie-      kragtig.  Dit  is  skerper  as  enige  het.”  Daarmee  maak  Hy  jou
                                               ninge  wat  plaaslik  bekend  is,  swaard  met  twee  snykante  en  gereed  om  Hom  te  dien,  saam
                                               soos  “Grace  to  you”,  Derek  dring deur selfs tot die skeiding  met ander vrywillige helpers, ook
                                               Prince  Ministries,  Joyce  Meyer  van siel en gees en van gewrigte  in die nuwe leefstylplek, Woord-
                                               Ministries,  Ellel  Ministries,  ens.  en  murg.  Dit  beoordeel  die  kafee.
                                               Woordkafee  skakel  ook  met  bedoelings en gedagtes van die   Ena Jooste
                                               binnelandse  bedieninge,  soos  hart” (Heb.4:12).                          (018) 297 3605 of 072 486 1325
   2   3   4   5   6   7   8   9