Page 6 - Good News May 2009 paper
P. 6

Later was die leukemie in reses en ek   Daar was bloed in sy maag, sy niere   die  Paradys  en  onuitspreeklike   mens kon hoor hoe val die water. Jy
          het vir myself gesê: “Sonder God se   het  nie  gefunksioneer  nie  en  daar   woorde gehoor het wat 'n mens nie   kon  ook  hoor  hoe  draai  iemand  'n
          hulp leef ek nog.”                   was  ook  lewerprobleme.  Na  die     mag uitspreek nie” (2 Kor. 12:2-4).  kraan  oop  en  was  sy  hande  en
          Maar in 2005 sê die Here: “Tot hiertoe   nodige behandeling, is gesê dat ons   Ek staan toe in 'n plek - baie donker,   iemand anders loop met 'n watersak
          en  nie  verder  nie!”  (Op  hierdie   48  uur  moes  wag  om  te  sien  wat   baie warm en dit het baie sleg geruik!   en skommel die ys daarin. Al hierdie
          stadium  was  ek  en  Erika  nie  meer   verder gaan gebeur.               Ek het onmiddellik besef dat hierdie   dinge net om jou nog dorser te maak,
          bymekaar  nie).  Ondertussen  het  'n   Kort daarna kry Robbie 'n hartaanval,   plek nie die hemel was nie! Job het dit   maar tevergeefs. Jy kry geen water
          persoon my gevra om vir hom 'n hotel   word aan 'n ventilator gekoppel in die   beskryf as 'n “land van duisternis en   nie!  Weer  is  ek  na  'n  ander  vertrek
          in Bultfontein te gaan koop. Hy kon   Intensiewe  Sorgeenheid  en  lê  net   doodskaduwee,  'n  land  van  don-  geneem waar ek nogeens voor Satan
          dit nie self doen nie, omdat die geld   daar met oop oë terwyl niks by hom   kerheid,  van  doodskaduwee  en    moes  verskyn.  Hierdie  keer  was  hy
          “warm” was. Ek het Erika en ons twee   registreer nie en hy geen reaksie toon   wanorde, en dit gee 'n skynsel - soos   nie  mooi  en  aantreklik  nie,  maar  'n
          dogters gaan groet, aangesien ek en   nie. Hy het infeksie van al die bloed in   middernag!” (Job 10:21-22).    gedrog met die lyf van 'n mens, die
          twee  vriende  (wat  die  kroegman  en   die maag en 'n operasie moes op hom   Terwyl ek daar staan, kyk ek op en   kop  van  'n  dier  en  voete  soos
          disko-hanteerder  sou  wees),  na    uitgevoer word, maar hy was te swak.   sien  'n  doodskis  staan:  myne!  Die   bokkloue.  Hy  was  regtig  “evil”!  Hy
          Bultfontein sou vertrek. My gedagtes   Hulle plaas hom op 'n dialise-masjien   hele tyd wat ek daar staan, hoor ek 'n   het gelag en gesê ek het gedink ek
          was  vol  van  hierdie  “paradys  op   vir 4 ure per keer, maar daar is geen   klikgeluid. Soos 'n kamera wat foto's   gaan  wegkom,  maar  ek  sal  nooit
         aarde” - 'n hotel met drank, sigarette   verbetering  nie.  Toe  sê  die  dokters   neem. Skielik staan daar langs my 'n   daarin slaag nie.
         en vrouens.                           dat  daar  niks  meer  is  wat  hulle  vir   kleinerige  gedrog,  'n  demoon,  die   Daar  was  'n  groot  skerm  in  hierdie
         Op  3  Des.  2005  is  ons  toe  na  Bult-  Robbie kan doen nie en dat hy maar   vieslikste, vuilste ding wat ek nog in   vertrek en ek het gesien hoedat my
         fontein. Hier het ek só baie gedrink   vir my en die dogters moet groet.    my lewe gesien het! Hy vra my of ek   hele  lewe  op  hierdie  skerm  begin
         dat my vriende my op 'n stadium op 'n   Ek vra toe vir Madelein, ons oudste   die  klikgeluid  hoor  en  ek  antwoord   afspeel vandat ek 'n baba was. Elke
         bed in 'n slaapkamer laat lê het waar   dogter, en Nicoleen om vrede te maak   bevestigend.  Hy  sê  toe  dit  is  'n   keer  wanneer  ek  gesondig  het,  het
         ek  aan  die  slaap  geraak  het,  maar   met  Robbie  en  sê  dat  ek  hom  ook   kamera  wat  foto's  neem  van  al  die   die beeld gevries. As ek gedrink het,
         twee ure later was ek nugter wakker.   vergewe.  Só  kon  ons  hom  in  vrede   mense wat hel toe gaan, drie mense   het die beeld gevries. Dan het Satan
         Ek het 'n geweldige gevoel van angs   laat gaan. Ek het vir die Here gesê dat   per sekonde! Die demoon neem my   gesê: “Dis sonde. Ek straf jou met 50
         ondervind en het hulle gevra om my    ek geen beheer oor hierdie situasie   vervolgens na 'n ander vertrek waar   000 jaar in die hel.” So het hy my vir
         dadelik terug te neem na Johannes-    het nie en dat Sy goddelike wil moet   'n  baie  indrukwekkende  en  groot   elke  sonde  gestraf.  Op  'n  stadium
         burg.  Ek  moes  my  gesin  en  familie   geskied, maar ek smeek net by Hom   rekenaar staan. Satan, 'n baie mooi   was dit al amper 2 miljoen jaar. Toe
         gaan  groet!  Hulle  het  gesê  dat  dit   dat Hy asseblief Robbie se kosbare   mens,  sê  vir  my:  “Welkom  in  my   sien  ek  dat  ek  in  'n  nagklub  sit  en
         sommer  lawwigheid  was.  Twee  dae   siel moet red. In geloof het ek Robbie   koninkryk”.  Ek  word  op  'n  tafel   dwelms gebruik. (Ek het nog nooit in
         en twee nagte hierna kon ek glad nie   fisies in doeke toegedraai en vir die   geplaas, met drade aan die rekenaar   my  lewe  dwelms  gebruik  nie).  Toe
         slaap nie. Hierna het my vriende my   Here gegee. Robbie was vir 19 dae in   gekoppel, en hy sê vir my dat hy my   sien  ek  weer  ek  staan  by  'n  tolhek.
         teruggeneem  na  Johannesburg  en     die  Intensiewe  Sorgeenheid.  Sy     gaan afbreek totdat ek geen gevoel   Daar  kom  'n  polisiemotor  aangery,
         my by my oudste dogter gaan aflaai.   longe  het  “platgeval”,  sy  niere  en   meer in my oorhet nie.           hou stil en die polisieman storm op
         Ons het eintlik geen verhouding met   lewer het nie meer gefunksioneer nie   As 'n klokkie 10 keer lui, moes ek my   my af. Ek gryp sy pistool en skiet hom
         mekaar gehad nie, want sy wou niks    en sy hart het ook gaan staan. Dit het   oog knip. As dit 2 keer lui, moes ek my   dood. (Ek het nog nooit in my hele
         met my te doen hê nie omdat ek haar   voorgekom asof hy nooit geslaap het   duim  opsteek  en  as  dit  3  keer  lui,   lewe 'n pistool besit nie, wat nog te sê
         ma so sleg behandel het. Ek was baie   nie, want sy oë was nooit toe nie. Ek   moes ek my voet beweeg. (Dit is die   iemand doodskiet)! Ek vra Satan toe
         lief vir my kleindogter en het vir haar   het al hierdie dae sy gees bedien deur   aksies wat Erika gesien het toe sy by   hoe is dit moontlik en hy antwoord
         gesê dat sy eendag wanneer sy groot   vir hom Bybel te lees, te sing en te   my  in  die  Intensiewe  Sorgeenheid   dat ek dit sou doen as ek langer op
         is,  vir  haar  mamma  moet  sê  dat  ek   bid.  Op  'n  dag  het  hy  my  stip   was). Ek moes dit aanhoudend doen.   aarde geleef het.
         baie lief was vir haar.               aangekyk, vir my met een oog geknip,   Interessant dat ons in Spreuke 6:12-  Hierna is ek in 'n donker poel gegooi.
         Hierna  is  ek  na  die  woonstel-    met sy duim gewys en met een voet 'n   13  lees:  “'n  Deugniet,  'n  kwaad-  Dit het soos 'n yslike, diep put gelyk.
         kompleks waar Erika gewoon het. In    beweging  gemaak.  (Hieroor  sal      doener is hy wat met 'n valse mond   Dit  was  só  donker  dat  ek  nie  die
         die tuin het ek 'n floute-aanval gehad.   Robbie later vertel). Die dokters het   rondloop, wat met sy oë knip, met sy   onderkant of bokant kon sien nie. Die
         Toe  ek  regkom,  het  ek  my  jongste   egter vir ons gesê dat ons 'n besluit   voete beduie, met sy vingers tekens   allervreeslikste gekerm het van oral
         dogter  met  wie  ek  'n  goeie  verhou-  sal moet neem om die masjiene alles   gee…” Op die derde dag daar het ek   opgeklink. Dit het nooit opgehou nie.
         ding gehad het, geskakel en gesê ek   te laat afskakel, aangesien daar geen   gevoel hoe Iemand my hand vat en   Daar  was  krete  van  droefheid,  van
         is terug in Johannesburg en wil hulle   hoop meer vir hom is nie. Ek is na 'n   sê: “Moenie bang wees nie, want Ek   pyn, van ellende en 'n atmosfeer van
         net almal kom groet. Daarna was my    kapel langs die spreekkamers en vra   is met jou.” Onmiddellik hierna het ek   doodsheid rondom my. Sommige het
         selfoon  se  battery  pap.  Toe  het   vir die Here dat Hy sal help dat ons nie   begin  weerstand  bied  teen  die   steeds  om  genade  gesmeek  en
         duisternis my weer verswelg. Al wat   so 'n keuse sal hoef te maak nie, want   klokkies  se  gelui  en  Satan  se  aan-  sommige  het  God  gevloek.  Ek  het
         ek kan onthou, is dat ek net gesê het:   dit is te moeilik. Hy moet doen wat Hy   vegtinge, omdat God ook vir my gesê   ook om genade gesmeek en die Here
         “Vader,  vergewe  my!”  voordat  die   wil, want Hy weet wat Hy vir Robert in   het dat Hy mag het oor die dood en   gevra  om  my  uit  hierdie  plek  te
         donkerte oor my toegesak het.         gedagte het.                          die  doderyk,  oor  Satan  en  oor  alle   verlos.
         ERIKA VERTEL:                         Een aand het ek en vriende by Robbie   ander magte en owerhede.            Die stank was só oorweldigend dat ek
         Wonderwerke  gebeur  vandag  nog.     besoek afgelê. Almal het eintlik kom   Hierna  is  ek  na  'n  ander  lokaal   skaars  kon  asemhaal.  Die  verskrik-
         Oor  Robbie  se  hele  lewe  was  dood   groet,  want  niemand  het  meer  kon   geneem. Dit was verskriklik donker,   likste vrees het van my besit geneem
         geskryf, maar geloof, hoop en liefde   dink  dat  hy  ooit  lewendig  daar  sou   warm en het ook vreeslik gestink. Ek   en ek het besef dat daar geen hoop vir
         het  oorwinning  bewerkstellig!  Reg-  uitstap nie. Ek kon nie verklaar wat in   het stemme gehoor kerm, allerhande   my  was  nie.  Daar  was  géén  manier
         deur Robbie se hele lewe kon ek die   my binneste ontstaan het nie, maar    soorte tale wat ek wel kon verstaan.   hoe ek ooit uit hierdie plek sou kon
         Hand van God in werking sien.         skielik het dit gevoel asof ek wou op-   Mense het gesmeek om sigarette en   kom  nie!  Ek  het  aangehou  om  na
         Robbie  het  aanvanklik  nie  aan  'n   en  afspring  van  blydskap  en  die   drank te kry, selfs om te dobbel. Al die   Jesus te roep om my te red. Absolute
         Mediese Fonds behoort nie, maar op    woorde  van  'n  liedjie  het  in  my   sondes  waaraan  'n  mens  maar  kan   wanhoop en verlorenheid het van my
         1 Des. 2005 tree sy Mediese Fonds in   posgevat: “Don't give up, you're on   dink,  wou  hulle  doen.  Ek  het  weer   besit geneem. Ek wou so graag sterf,
         werking. Op 6 Des. word hy ernstig    the brink of a miracle…”              opgekyk  en  myself  in  die  doodskis   maar kon nie! Toe hoor ek Satan se
         siek. Ek was by 'n funksie in Alberton   Ons onderskat die krag van gebed.   gesien.  Dieselfde  mense  wat  ek   wagte  praat  van  'n  geweldige  sterk
         toe my jongste dogter skakel en sê    Daardie  selfde  aand  het  my  suster   vroeër  langs  die  kis  gesien  het,   wind wat oor die woestyn waai en dit
         dat  Robbie  siek  is  en  terug  is  in   wat  op  Pinetown  bly  en  ook  ander   familie  en  vriende,  het  weer  daar   is op pad hel toe. Skielik was daar 'n
         Johannesburg. Ek was eers ongeërg     persone en gebedsgroepe vir Robbie    gestaan. Hierdie keer het hulle egter   skerp lig wat my omring het. Jesus
         en  het  gewonder  wat  hy  weer  so   voor God ingetree. Die huishulp by   anders gelyk. Baie het hierdie keer 'n   was  by  my  en  het  my  in  Sy  arms
         skielik  in  Johannesburg  kom  doen.   my oudste dogter het gesê: “Prayers   merkteken,  666, op hul voorhoof of   geneem. Die volgende oomblik is ek
         Daar  het  egter  'n  gevoel  van  dring-  are like taking money to the bank. You   regterhand gehad. (“En hy maak dat   met  'n  geweldige  krag  uit  die  hel
         endheid by my posgevat en ek wou      deposit  them  and  leave  them  with   aan almal, klein en groot, en die rykes   geruk! Dit was op 25 Des. 2005 om
         so gou as moontlik by die huis kom.   God. And the day you need it most,    en die armes, en die vrymense en die   12:00.  Dit  was  die  dag  wat  hulle
         Niks kon my egter voorberei op wat    God gives you back all you need!”     slawe 'n merk op hulle regterhand en   gedink het om die masjiene waaraan
         ek  daar  gevind  het  nie.  Robbie  het   Op 31 Des. 2005 stap Robbie uit die   op  hulle  voorhoofde  gegee  word”   ek gekoppel was, af te skakel en die
         agter op die grasperk gelê. Hy kon nie   hospitaal. Geen breinskade nie, geen   Op.13:16). Ander weer het 777 op hul   pyp uit my keel te trek. Toe word ek
         sien, praat of loop nie en sy oë was   ander  probleme  nie,  net  nog  baie   voorhoofde gehad. Hierdie teken was   wakker en begin onmiddellik praat en
         glaserig. Hy was geheel en al gedis-  swak en baie dankbaar! Goddank vir    baie  pragtig.  Dit  het  soos  koraal-  sê: “Ek was vir 36 jaar in die hel! Dit is
         oriënteer  en  het  bloed  gebraak.  Ek   Sy genade!                        rosies gelyk. (“En hulle sal Sy aan-  hoe dit vir my gevoel het. Ek was nog
         het besef dat hy dadelik by 'n dokter   ROBBIE VERTEL VERDER:               gesig sien en Sy Naam sal op hulle   vir  'n  paar  dae  in  die  Intensiewe
         of hospitaal moes uitkom! Genadiglik   Terwyl  ek  in  die  hospitaal  gelê  het,   voorhoofde wees” Op. 22:4). Terwyl   Sorgeenheid  en  is  daarna  na  'n
         stuur die Here 'n man voor my woon-   het al my liggaamsorgane gesterf en   ek nog daar staan, het 'n kolossale   gewone  saal  oorgeplaas  totdat  ek
         stel  verby  wat  my  gehelp  het  om   my  siel  het  my  liggaam  verlaat.  Dit   engel by my kom staan en vir my gesê   gesond huis toe kon gaan!
         Robbie in die motor te kry. Ek jaag na   was iets soos wat Paulus beleef het:   dat  ek  nie  hoef  te  vrees  nie  omdat   En nou leef ek om vir mense te vertel
         die Helen Joseph Hospitaal, maar ek   “Ek  weet  van  'n  man  in  Christus,   God my deur hierdie verskrikking sal   dat daar werklik 'n hemel en 'n hel is
         kry  geen  hulp  of  bystand  nie.  Ek   veertien  jaar  gelede  -  of  dit  in  die   neem.                     en  dat  hulle  baie  seker  moet  maak
         skakel  my  dogter,  Nicolene,  wat  by   liggaam was, weet ek nie, of buite die   Hierna het die demoon my na 'n ander   waarheen hulle op pad is. Daar is só
         die  Garden  City  Clinic  werk  en  sy   liggaam, weet ek nie, God weet dit -   plek geneem wat nog donkerder en   baie  dinge  wat  ek  nog  kan  vertel,
         vertel haar dokter wat die situasie is.   dat so iemand weggeruk is tot in die   warmer was en slegter geruik het as   maar die ruimte ontbreek. Indien daar
         Hy beveel aan dat ek Robbie dadelik   derde  hemel.  En  ek  weet  van  so  'n   die vorige plekke. Daar wou ek sterf   gemeentes  of  selgroepe  is  wat  ons
         daarheen  neem.  Daar  aangekom,  is   man  -  of  dit  in  die  liggaam  was  of   van  die  dors,  maar  daar  was  geen   wil  nooi  om  ons  getuienis  te  lewer,
         hy  dadelik  in  die  Hoësorg-eenheid   buite die liggaam was, weet ek nie,   water nie. Satan is egter baie kreatief   kan  u  ons  skakel:  Robbie  (072  650
         opgeneem. Sy bloeddruk was 84/42.     God weet dit - dat hy weggeruk is in   en  het  'n  waterval  geskep  sodat  'n   1961) of Erika (072 719 7917).
   1   2   3   4   5   6   7   8   9