Page 8 - Good News May 2010 paper
P. 8

eptember  1999.  Dit  was  laatmiddag  in  doen as wat ons ooit kan bid of
                 Chapungu, Malawi waar Vic O'Kelly en sy  dink" (Efesiërs 2:20).
          Sspan  vir  die  dertiende  agtereenvolgende  Besef  jy  dat  ons  vandag  nog
          jaar  hulle  sendingtent  in  die  gemeenskap  dieselfde God dien? Besef jy dat
          opgeslaan het.                                          die God wat die son vir Josua en
          Mense het van ver af gereis om soos vorige jare na  die  Israeliete  kon  laat  stilstaan
          die Evangelie te kom luister. Dit is toe dat Vic die  sodat  hulle  die  oorlog  kon
          ou  vroutjie  met  die  diepgeplooide  gesig  en  die  voltooi, dieselfde God is wat die
          klein seuntjie aan haar hand sien stap. Hulle het  son  se  skaduwee  vir  koning
          skaars voor in die tent naby aan die verhogie gaan  Hiskia met tien grade kon terug-
          sit op die grond toe die seuntjie op haar skoot  skuif. Dit is ook Hy, die Skepper
          klim,  haar  bors  uithaal  en  daaraan  begin  drink.  van  die  heelal,  wat  Sy  Seun,
          "Maar... Maar," Vic was nou stomgeslaan. Hoe op  Jesus  Christus,  meer  as  2  000
          dees  aarde  is  dit  moontlik  dat  hierdie  klein  jaar  gelede  uit  'n  tienermaagd
          seuntjie dan aan hierdie sowat 80-jarige vrou kan  kon laat gebore word. By Hom en
          drink?                                                  vir Hom is niks onmoontlik nie.
          Flits nou saam met my na 'n hospitaalkamer in  Wat  is  jou  uitdagings  vandag?
          Amerika.  Sien  hoe  Pastoor  Dutch  Sheets  die  Sit jy soos Sofia met jou rug teen
          hospitaalkamerdeur  agter  hom  toemaak.  Vir  'n  die muur? Is jy soos die familie
          oomblik haal hy diep asem. Hy het gekom om vir 'n  met  die  komapasiënt  op  die
          "baie siek pasiënt" te kom bid. Tog het niemand  randjie om tou op te gooi? Kies
          hom vooraf gewaarsku dat hierdie pasiënt reeds  vandag  om  jou  geloof  en  ver-
          vir 'n jaar lank in 'n koma is nie. Nog minder dat sy  troue in God te plaas. By Hom is
          breinskade opgedoen het en tans deur die buise  daar  immers  GEEN  BEPER-
          in haar keel en maag aan die lewe gehou word nie.  KINGE nie!
          Oomblikke vantevore langs haar bed het dit hom    Vader  God,  vandag  besef  ek
          diep getref dat net 'n wonderwerk hierdie vrou uit  opnuut dat niks vir U onmoontlik
          haar koma kan laat kom. Terwyl Dutch nou na sy  is nie - ook in my lewe. Dankie
          motor stap, het 'n vreemde, onblusbare vlamme-          dat  ek  U  vir  die  buitengewone
          tjie van geloof binne sy hart begin brand. "Wat  kan vertrou. Dankie dat daar by U
          as... Wat as die Here 'n wonderwerk verrig?" Wat  geen beperkinge is nie. Lei my
          hy nie op daardie oomblik besef het nie, was dat  vandag om werklik my geloof en
          hierdie sy eerste van sowat 70 besoeke sou word  vertroue opnuut in U te plaas. Ek
          en dat hy menigmaal met trane langs haar bed sou  vra  dit  in  die  Naam  van  Jesus
          staan terwyl sy deursettingsvermoë en geloof tot  Christus.
          op breekpunt beproef sou word...                        B Botha, Vers-n-Dag, 18/08/2009
          Flits  nou  weer  vir  'n  oomblik  terug  na  die  Sofia:
          sendingtent in Malawi. Sien jy die oumagrootjie,  http://www.facebook.com/searc
          Sofia,  waar  sy  die  klein  seuntjie  'n  drukkie  gee  h/?q=radio-kansel&init=quick#/
          terwyl sy haar storie vertel? Dit het sowat 'n jaar  photo.php?pid=2930561&id=11
          gelede begin. Haar kleindogter (die ma van hierdie  8133410247
          seuntjie), kon nie meer die verwerping, afkomstig  Pasiënt in Amerika:
          van die seuntjie se pa, hanteer nie. Sy het van die  “Intercessory  Prayer”  deur
          huis  af  weggehardloop.  Skielik  het  dit  die  diep  Dutch Sheets
          gelowige Sofia met 'n honger, huilende babatjie in
          die middel van nêrens gelaat. Die naaste winkels
          met  babakos  was  letterlik  ure  weg  van  hulle
          woonplek.  Terwyl  die  trane  oor  haar  wange
          stroom, het sy daardie aand met die baba in haar
          arms voor God kom staan. Sy het ernstig tot Hom
          gebid vir uitkoms. Dit is toe dat haar borste skielik
          begin swel. God het gehoor, want skielik was daar
          genoeg melk om die baba te voed.
          En die pasiënt met die breinskade wat in 'n koma
          was?  Téén  die  mediese  wetenskap  in,  téén  die
          resultate  op  swart  en  wit,  het  hierdie  vrou  een
          oggend sowat 'n jaar nadat Dutch week na week
          vir ure langs haar bed gebid het, skielik haar oë
          oopgemaak.  Sy  was  100%  gesond!  'n  Plaaslike
          koerant het na hierdie gebeurtenis berig: "Woman
          Awake, Alive, Healthy after Two Years in Coma."
          Op  die  doktersertifikaat  was  die  woorde  aan-
          gebring:  Mediese  wonderwerk!  Daar  is  geen
          verklaring hiervoor nie. Jesus het eens gesê: "Vir
          mense  is  dit  onmoontlik  maar  vir  God  is  alles
          moontlik" (Markus 9:23). Ook Paulus het later by
          hom aangesluit: "God is in staat om veel meer te
   3   4   5   6   7   8   9