Page 6 - Good News May 2010 paper
P. 6

V
                    Vervolg van p. 1ervolg van p. 1
                                               enige manier nie. En onthou, soos     besig  om  aan  die  vereiste  aka-  logiese  studies  nog  nie  voltooid
          onnatuurlike  byklanke  ons  lug-    met Elia het die Here nie na hom      demiese  voorbereiding  vir  die     nie, het die Here daar vir my vele
          ruim normaalweg vul.                 gekom in die groot en sterk wind,     bediening  te  voldoen.  Daar  was   kosbare boodskappe gegee.
          Wat  geld  vir  die  geraasbesoe-    deur  die  aardbewing  of  deur  'n   egter 'n ander "voorbereiding" wat   Onder  normale  omstandighede
          deling  waaraan  baie  van  ons      vuur nie, maar in "die gesuis van 'n   vir  my  gewag  het  waarin  die    sou ek sê dat daardie ses weke 'n
          daagliks  blootgestel  word,  geld   sagte koelte" (1 Kon. 19:12).         Universiteit nie kon voorsien nie.   totale  vermorsing  van  tyd  was.
          nog meer vir al die dinge wat in ons   Eeue gelede was dit nie naastenby   Op 5 Mei 1972 by 'n kruising naby    Maar, gesien in die groter prentjie
          hedendaagse  wêreld  gedurig  op     so  'n  wesenlike  probleem  soos     die Universiteit, het 'n persoon met   van my lewe, was dit egter een van
          ons aandag aanspraak maak. Daar      vandag  nie.  Die  gejaag  en  wed-   sy motor oor 'n rooi lig gery en ek   die  mees  betekenisvolle  en
          is soveel druk en soveel "stemme"    ywering  wat  industrialisasie,  het  met  my  motorfiets  teen  hom       belangrikste tye in my lewe.
          wat voortdurend ons aandag vra -     meganisasie, kapitalisme en mate-     gebots.  Ek  was  bewusteloos  en
          by die huis, by die werk en in die   rialisme  meegebring  het,  het       benewens  vele  ander  beserings       WOESTYNTYE HERINNER ONS
          daaglikse gang van ons lewens.       mense nie toe geken nie. Daar was     het ek my rug gebreek. Genadiglik     AAN DIE BELANGRIKHEID VAN
          Iemand  het  met  reg  gesê:  "The   nie horlosies nie en hulle was nie    is ek nie verlam nie, maar vir twee             ALLEENTYE
          greatest  enemy  of  our  time,  is   slawe van tyd nie. In kort, gemeen-  weke in die hospitaal en vier weke   Woestyne  in  ons  lewe  wil  ons
          'busyness'."  Die  selfoon  en  die   skappe  en  individue  het  'n  veel,   by die huis mag ek glad nie orent   daaraan  herinner  hoe  belangrik
          internet  het  grootliks  daartoe    veel stiller en rustiger lewe as ons   gekom het nie en moes ek plat op    alleentye saam met God is. In my
          bygedra dat ware afsondering en      gelei.                                my rug lê. Daarna moes ek nog vir    eie lewe is dit een van my grootste
          stilte  'n  "luukse"  geword  het  wat   Tog, ten spyte hiervan, het God dit   'n tyd 'n spesiale rugstut dra.  uitdagings. My program is só vol,
         vir  baie  van  ons  feitlik  nie  meer   nodig geag om sekere mense met    Daardie  tyd  was  vir  my  'n  my  dagboek  só  ver  vooruit
         bestaan nie.                          wie Hy 'n besondere pad wou loop,     woestyntydperk.  Skielik,  sonder    bespreek, die drang om produktief
         Baie van ons is só gedrewe deur       eenkant,  na  die  eensaamheid  en    waarskuwing, is ek uit my besige     te wees só groot, dat ek self te min
         ambisie  en  die  drang  tot  sukses,   stilte van die woestyn te neem. As   program en akademiese drukgang      tyd  allokeer  vir  stilwees,  wag,
         ander deur die veeleisendheid van     dit waar en nodig was in 'n tydvak    geruk en moes ek daar lê - uur na    niksdoen.  'n  Mens  moet  leer  dat
         ons  moderne  samelewing  en          van  die  geskiedenis  toe  mense     uur,  dag  en  nag  met  my  eie     sulke tye nie vermorste en sinlose
         beroeps-  en  gesinsverwagtinge       veel rustiger was, hoeveel te meer    gedagtes,  volkome  afhanklik  van   tye is nie. 'n Mens behoort sulke
         dat ware stilte en stilwees 'n skaars   is dit nodig in die tye waarin ons   ander mense wat alles vir my moes   tye in jou dagboek en jaarbeplan-
         kommoditeit geword het.               nou leef?                             doen. Op die oog af sou 'n mens      ner te reserveer. Ek weet baie van
         Ons is deel van 'n wêreld en same-                                          dink  dat  dit  frustrerende,  beteke-  ons is sekerlik besig genoeg om te
         lewing  wat  nie  meer  gewoond  is      ONS GEJAAGDE LEWE VER-             nislose,  verveelde  en  leë  dae  en   sê: Ek het doodeenvoudig nie die
         aan stilte en stilword nie. Dit is asof   OORSAAK DAT ONS GOD MIS           nagte sou wees. Toe tog nie…         tyd daarvoor nie. Dis net opmerk-
         ons partykeer bang is vir stilte en   Baie  van  ons  se  geaardheid,       Dis  verbasend,  eintlik  wonderlik   lik hoe die woestyne in ons lewens
         gebruik daarom die tempo van die      ambisie,  werksdruk  en  program      wat  in  'n  mens  kan  gebeur  as  jy   arriveer sonder om ons dagboek te
         hedendaagse lewe as verdowings-       laat  ons  nie  veel  "alleentyd"  toe   skielik uit sirkulasie gehaal en in   raadpleeg of na ons agenda te vra.
         middel daarteen.                      nie. Wanneer 'n mens na méér van      stilte  en  afsondering  eenkant     Skielik  word  jy  uit  sirkulasie
                                               God soek, gaan jy dit selde in die    neergesit word. Ek was weliswaar     gehaal en eenkant gesit terwyl die
                  GOD SKREEU NIE               geharwar  van  ons  normale  nie alleen in die saal nie. Daar was          lewe rondom jou steeds in sy dolle
         Die  groot  probleem  met  hierdie    moderne lewenstyl vind. God pas       die  normale  hospitaal-aktiwiteite   gejaag voortgaan.
         toedrag  van  sake  is  dat  ons  die   nie by óns program aan nie en Hy    en geluide, maar vir my was dit 'n   Ek  merk  elke  keer  op  as  ek  die
         Here  en  Sy  Stem  in  hierdie       laat Hom nie aanjaag nie.             tyd  van  onbeplande  en  onvoor-    Evangelies deurlees hoeveel keer
         geroesemoes  en  geraas  mis.  Die    Dink  maar  aan  die  gebeure  die    siene afsondering. Iets waarop ek    Jesus tyd gevind het om alleen te
         "byklanke" is te veel en te hard. Die   oggend  met  Sy  opstanding  nie gereken of voor begroot het in          wees,  partykeer  saam  met  sy
         gejaag  en  "geraas"  in  ons  lewe   (Johannes  20).  Eers  het  Maria     my jaarbeplanning nie.               dissipels,  partykeer  heeltemal
         doof Sy Stem uit.                     Magdalena  die  graf  vroegoggend     Vandag weet ek dat God daar met      alleen. Soms het Hy in die wilder-
         Daar is in hierdie verband 'n baie    besoek  en  gevind  dat  die  steen   my 'n afspraak gehad het. Nee, ek    nis  ingegaan,  ander  kere  in  die
         belangrike waarheid waarvan ons       voor die graf weggerol was. Sy het    sê  nie  die  Here  het  my  in  die   berge,  ander  kere  na  eensame
         moet kennis neem: God weier (met      Petrus en Johannes gaan roep wat      ongeluk laat kom of dat Hy my wou    plekke langs die See van Galilea.
         respek gesê) om op ons te skreeu.     gekom  en  selfs  die  graf  binne-   "regsien" nie. Wat ek wel weet, is   Daar het Hy van Sy Vader gehoor.
         Hy ding nie mee met al die klanke     gegaan het en gesien het dat die      dat  God  dikwels  'n  "woestyn-     En met Hom gepraat.
         en  stemme  wat  om  ons  aandag      graf leeg was. Hulle het niemand      situasie"  in  ons  lewens  toelaat   Daar  is  verskillende  gebeurte-
         meeding  nie.  Ons  dink  baie  keer   gesien nie en is terug huis toe.     sodat  ons  stil  en  rustig  kan  raak   nisse in ons lewens wat ons skielik
         dat die Here nie meer met ons praat   Maria het egter in die tuin by die leë   sodat Hy met ons kan praat. God   die  spreekwoordelike  woestyn
         nie. Ek dink egter die Here vind dit   graf agtergebly. Dis toe dat sy die   se "praat" met ons is belangriker   inneem - dit hoef nie 'n letterlike,
         net moeilik om tot ons deur te dring   twee engele sien en net daarna vir   as wat ons ooit sal besef. Ons mis   dorre,  onherbergsame  landstreek
         en om ons aandag te kry. Die feit is   Jesus! Sy word die eerste persoon    Sy  "praat"  so  dikwels  weens  die   te wees nie. Die woestyne in ons
         dat God wel praat, maar ons kan       wat Hom ná Sy opstanding gesien       "geraas"  en  "byklanke"  van  die   lewens kan in verskeie gedaantes
         nie  Sy  Stem  hoor  tussen  al  die   het!                                 lewe.                                kom.  Verskillende  krisisse  in  jou
         ander "stemme" nie.                   Die  vraag  kom  onwillekeurig  op:   Dáár, in daardie hospitaal, kon ek   lewe kan so 'n plek word. 'n Bed in
         Dit is algemene kennis dat effek-     Waarom  het  Petrus  en  Johannes     meteens goed "hoor"! Ek onthou       'n  hospitaal,  'n  ongeluk,  een  of
         tiewe  kommunikasie  deur  geraas     niks gesien nie - nie engele nie en   meer as een keer dat so in die loop   ander  teëspoed,  swaarkry,  die
         belemmer  word.  Dit  gaan  nie  net   ook  nie  vir  Jesus  nie?  Die  ant-  van die dag, terwyl verpleegsters   verlies  van  jou  werk,  finansiële
         oor  klanke  wat  jy  hoor  nie,  maar   woord is eenvoudig: Hulle was te   in-  en  uitgaan  en  van  die  ander   krisis,  'n  hartaanval,  kanker  -  dit
         oor die verdowende effek wat die      haastig. Mense wat te haastig en te   pasiënte boek of koerant lees, ek    alles kan jou eie woestyn wees.
         dinge wat in jou en om jou aan die    besig  is,  sal  nie  sommer  die     sommer daar op my rug my Bybel       Weer  wil  ek  sê  dat  God  nie  die
         gang is, op jou het.                  bonatuurlike beleef nie.              gelê  en  lees  het.  En  dan,  byna   Outeur van allerlei teëspoed in ons
         Dalk was jy al by 'n konsert of 'n    Hoeveel  keer  het  ons  nie  al  'n   onverwags,  het  'n  teks  wat  nog   lewens is nie. Hy kan egter sulke
         kerkdiens  waar  'n  sanger  met      besondere openbaring of werking       nooit vantevore vir my iets beteken   tye  en  gebeure  gebruik  en  dit
         voorafopgeneemde  musiek  ('n         van die Here gemis omdat ons te       het nie, skielik "lewendig" geword,   omdraai  sodat  dit  uiteindelik  tot
         backtrack) gesing het. Ek was al by   haastig en te besig was nie? God      as't  ware  tussen  die  ander  verse   ons heil en seën dien.
         sulke  geleenthede  waar  die  kom  -  op  Sý  tyd  en  op  Sý              uitgestaan  en  net  vir  my  oopge-  As jy sulke woestyne reg verstaan
         klankkontroleur  die  musiekklank-    voorwaardes.  Die  Here  het  kos-    gaan. Meer as een keer het ek die    en beleef, kan die woestyn vir jou
         baan te hard en die sanger se klank   bare dinge wat Hy met ons wil deel.   Bybel op my gesig laat sak omdat     'n  plek  van  genesing  word,  'n
         te sag gestel het. Die gevolg is dat   Maar Hy wil dit nie in die spreek-   trane  vrylik  geloop  het  terwyl  ek   ontmoetingsplek  met  God,  'n
         die  sanger  se  stem  deur  die      woordelike  "hardloop"  doen  nie.    die Teenwoordigheid van die Here     heilige  plek.  Maar  dan  moet  jy
         musiek  oordonder  en  verdring       Daarom  neem  Hy  ons  partykeer      so onmiskenbaar en intens ervaar     gewillig wees om stil te word sodat
         word en jy nie die woorde van die     woestyn toe.                          het.                                 jy in die woestynstilte Sy Stem kan
         lied behoorlik kan hoor nie. Dit is                                         My hart was net sag, my gees oop,    hoor…
         wat dikwels in ons lewens gebeur.       'N PERSOONLIKE GETUIENIS            die hemel naby. Dit was tye wat ek   Miskien  is  jy  nou  midde-in  so  'n
         Die  musiek  en  byklanke  van  die   Ek  sal  nooit  een  so  'n  "woestyn-  nooit sal vergeet nie. God het daar   woestyntyd. Dalk het jy dit vroeër
         lewe  is  só  hard  en  oorweldigend   tyd"  en  die  betekenis  daarvan  in   vir my 'n groter werklikheid as ooit   nie verstaan nie. Mag jou woestyn
         dat ons nie kan hoor as God met       my eie lewe vergeet nie. Ek was in    geword,  en  geen  ateïs  of  sinikus   so  'n  ontmoetingsplek  met  God
         ons praat nie. Nie deur die sagte     my vierde jaar op kweekskool aan      sou my ooit kon laat twyfel aan die   word.
         Stem  van  Sy  Gees  of  deur  die    die Universiteit van Pretoria, besig   werklikheid van God en Sy liefde    [Uit:  Seisoene,  Storms  en  Woes-
         Woord,  of  deur  die  natuur,  of  op   met  my  teologiese  studies,  druk   vir  my  nie.  Selfs  al  was  my  teo-  tyne, Isak Burger, CUM, 2009].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9