Page 10 - Good News May 2015 paper
P. 10

Toe sê Noag baie streng vir hom:      As jy jou nie nou dadelik goed  oulaas: “Is almal nou veilig in
                                               “As  jy  nie  jou  trots  in  jou  sak   gedra nie, gaan jy ook nie die ark  die ark?”
                                               gaan steek en jou lang nek buig       binne nie!”
                                               nie, bly jy buite en verdrink dan
                                               maar  saam  met  al  die  ander       En RAASBEK moes toe maar sy
                                               diere!”                               horing op sy plek hou en stil en
                                                                                     rustig in die tou staan en wag om
                                                                                     in die ark in te gaan.


                                                                                     Maatjies, Jesus hou ook glad nie
                                                                                     daarvan as ons ander maatjies
                                                                                     uit die pad stamp en hulle niks
          BAIE BESIGE BYTJIE wil graag                                               gun nie. Hy hou daarvan as ons
          vir  julle  die  ware  storie  van                                         mooi  en  liefdevol  teenoor
          Noag en die ark vertel…
                                                                                     mekaar optree.
          Baie, baie, baie jare gelede was
          die  mense  só  sleg  dat  GOD
          vreeslik  KWAAD  geword  het.
          Hy het vir Noag geroep en vir
          hom gesê dat Hy v-e-r-s-k-r-i-k-
          l-i-k  baie  reën  oor  die  aarde
          gaan  uitgiet  en  dat  AL  die
          mense en diere gaan verdrink!                                                                                   “Nee,  Oom  Noag!”  skreeu  'n
                                                                                                                          koor  diere.  “Die  parmantige
          JA, Noag moes 'n g-r-o-o-t ark                                                                                  APIE ARMAND, swaai nog al die
          met drie verdiepings bou en hy                                                                                  tyd in die boomtakke hier buite
          en sy vrou en hulle drie seuns                                                                                  die ark rond. Ons roep hom en
          en  hulle  vrouens  was  die                                                                                    waarsku hom, maar hy wil NIE
          enigste  mense  wat  in  die  ark                                          Joe maatjies, daar het nog iets  luister en in die ark inkom NIE.”
          kon  ingaan,  want  die  ander  Toe LANGNEK dít hoor, het hy  anders ook gebeur wat die ander
          mense  wou  net      n-o-o-i-t  na  baie  groot  geskrik  en  toe  diere  se  monde  laat  oophang  Noag roep toe nog 'n laaste keer
          Noag  luister  wanneer  hy  gedwee  sy  nek  gebuig  en  tog  het.  Daar  het  snikke  van  die  DRINGEND vir APIE om in die
          gedurig  met  hulle  gepraat  en  besluit om in te gaan.                   grond af opgestyg.                   ark  in  te  kom  voordat  hy  die
          hulle gewaarsku het om na God                                                                                   deur styf toemaak en die Here
          te luister nie.                      Maatjies, julle weet, Jesus hou  Toe  almal  kyk  wat  dan  nou  dit sluit.
                                               glad nie daarvan dat mense so  aangaan,  sien  hulle  DAANTJIE
          En  weet  julle  wat?  Van  al  die  baie trots moet wees nie. Hy hou  DUISENDPOOT huil verdrietig.             M a a r   p a r m a n t i g e   A P I E
          rein diere op die aarde het daar  van  gehoorsame  en  nederige                                                 ARMAND steek sy tong uit en
          sewe  pare  -  mannetjies  en  mense wat nie altyd dink hulle is                                                swaai net verder weg.
          wyfies  -  self  na  die  ark  toe  beter as ander mense nie.
          aangeloop  gekom.  En  van  die                                                                                 En  Maatjies,  toe  begin  dit
          onrein  diere  net  een  paar:  'n  Maar  maatjies,  Noag  was  nog                                             dadelik te r-e-ë-n en r-e-ë-n en
          mannetjie en 'n wyfie van elke  besig om LANGNEK te berispe,                                                    r-e-ë-n, 40 dae en 40 nagte lank!
          soort dier. Al die diere en voëls  toe kom RAASBEK RENOSTER                                                     En  AL  die  mense  en  diere  en
          was gehoorsaam en het gekom  daar  aangehardloop  en  hy                                                        voëls  wat  nie  in  die  ark  inge-
          en in die ark ingegaan.              stamp sommer al die diere wat                                              gaan het nie, het verdrink!
                                               voor hom in die tou staan hard
                                               met sy skerp horing.                  “Wat is verkeerd, ou DUISEND-
                                                                                     POOTJIE?” vra Noag.
                                               Sjoe!  Dit  het  Noag  nog  kwater
                                               gemaak! “RAASBEK, pasop! Ek  “Ag, oom Noag, almal trap altyd
                                               saag sommer jou horing af! Jy  op my ou pootjies en hulle maak
                                               mag  nie  so  ongeskik  wees  en  my  pootjies  en  my  gevoelens
                                               net aan jouself dink nie! Hier is  tog so seer!”
                                               baie  ander  diere  wat  rustig  en
                                               ordentlik in die ry staan en jy het  “Ou  DAANTJIE,  dis  maklik,  sê
                                               geen maniere nie, maar wil hulle  Noag.  Probeer  net  altyd  al  jou
          Maatjies, maar nou gaan ek julle  uit die pad stamp om eerste te  pootjies uit ander diere se pad
          vertel van 'n paar diere wat hulle  wees!                                  hou, moenie so baie fyngevoelig
          probeer  snaaks  hou  het  en                                              wees nie en kom lê naby my in
          amper NIE in die ark toegelaat is                                          die ark.”                            Maatjies, JESUS is ons ark. By
          nie!                                                                                                            Hom kan ons skuiling vind teen
                                                                                     Maatjies, daar is maar probleme  al die moeilikhede van hierdie
          LANGNEK KAMEELPERD kom                                                     vir  ons  almal  in  hierdie  lewe,  wêreld, maar ons moet dan eers
          toe mos daar aan en hy wil by                                              maar  ons  moet  ook  maar  ons  ons hartjies vir Hom oopmaak
          die deur van die ark glad nie sy                                           “pootjies” - ons fyngevoeligheid  en  Hom  innooi  om  by  ons  te
          lang  nek  buig  nie.  Hy  is  baie                                        en ons seerkry -   na Jesus toe  kom bly.
          T=R=O=T=S  en  verskriklik                                                 neem. Hy sal ons styf vashou en
          H=A=R=D=K=O=P=P=I=G en hy                                                  vertroos.                            Vra  vir  Mamma  of  Pappa  om
          sê  vir  Noag  dat  hy  nie  sy                                                                                 saam met jou te bid en jou te
          pragtige lang nek gaan b-u-i-g                                             Toe  al  die  diere  in  die  ark  help om jou hartjie vir Jesus te
          nie! Vir niks en niemand nie!                                              ingegaan het, vra Noag nog vir  gee.    © Huegene Venter
   5   6   7   8   9   10   11   12   13