Page 8 - Good News May 2015 paper
P. 8

n die 18de eeu het die Bybel-      gered is. En dit, iemand wat eintlik   neem,  totdat  Hy  met  Sy  weder-  Omdat  Hy  vir  ons  die  Lasarus
            uitlêer Bengel van die gelyke-     net 'n bondeltjie ellende was, van    koms saam met hulle op die nuwe      buite die poort van God geword
          Inis van Lasarus en die ryk man      wie  ons  nie  eens  lees  dat  hy    aarde kom woon.                      het,  kan  ons  ook  binne-in  die
          opgemerk: 'n Verhaal wat 'n mens     begrawe is nie. Maar ook dit was      Hoe kom 'n mens daar? Nie deur       poorte van God lewe. Omdat Hy
         met ontsetting vervul!                net die deuskant.                     iets  goeds  te  presteer  nie,  maar   vir ons “ter helle neergedaal” het,
         Ja, want hier sien ons dat 'n mens    Aan die ander kant is hy as hoof-     alleen as jou verhouding tot jou     kan ons ook ten hemel opvaar!
         wérklik verlore kan gaan, dat die     gas na die hemel gedra. Nog veel      groot Naaste, Jesus Christus, (en    -  Uit:  Deure  na  Geluk,  Murray
         hel 'n werklikheid is...              meer as die hel is ook die hemel 'n   daarom  ook  met  jou  gewone        Janson,  Daan  Retief  Uitgewers,
          Dit  sal  nie  help  om  die  bestaan   werklikheid!   Die  hemel  is  nie  'n   naaste) reg is.                1979.
          van die hel teen die liefde van God   plek  in  die  gewone  sin  van  die
          te  probeer  afspeel  nie,  want  dis   woord,  sodat  ons  dit  met  ons
          juis  Jesus,  die  Liefdevolle,  wat   vuurpyle  sou  kon  bereik  of  met
          hier daarvan praat. Ook verval die   ons teleskope in die oog sou kon       Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom. Want die
          argument  dat  ons  hier  maar  net   kry  soos  die  Fransman,  De         mense  sal  liefhebbers  van  hulleself  wees,  geldgieriges,  groot-
          met 'n gelykenis te doen het. Want   Lalande, wou doen nie.                 praters,  trotsaards,  lasteraars,  ongehoorsaam  aan  hulle  ouers,
          Christus het nooit Sy gelykenisse    Maar  ons  kan  sê  dat  die  hemel    ondankbaar,  onheilig,  sonder  natuurlike  liefde,  onversoenlik,
          op  valshede  of  fantasieë  geba-   soms in die Bybel in 'n oordrag-       kwaadsprekers,  bandeloos,  wreed,  sonder  liefde  vir  die  goeie,
          seer  nie,  maar  altyd  op  werklik-  telike sin feitlik sinoniem met God   verraaiers,  roekeloos,  verwaand,  meer  liefhebbers  van  genot  as
          hede. En die ontsettendste is nog    is  (soos  tekste  soos  Matt.  3:2,   liefhebbers van God; mense wat 'n gedaante van godsaligheid het,
          om te hoor waarom die ryk man        Mark.  1:15,  Luk.  15:8  en  Matt.    maar die krag daarvan verloën het. Keer jou ook van hierdie mense
          verlore  gaan,  nl.  nie  omdat  hy   21:25  suggereer),  en  dat  Sy       af. Maar jy het my navolger geword in leer, lewenswandel, planne,
          ergerlike  sondes  bedryf  het  nie,   Hemelvaart wil sê dat Christus Sy    geloof, lankmoedigheid, liefde, lydsaamheid, vervolginge, lyding,
          maar omdat sy verhouding tot sy      Goddelike  troon  bestyg  het.         soos my te beurt geval het in Antiochíë, in Ikónium, in Listre. Watter
          naaste verkeerd was.                 Hiermee  word  natuurlik  nie          vervolginge het ek nie al verdra nie! En die Here het my uit almal
          Hy was 'n respektabele figuur en     bedoel dat Hy nie ook vóór die tyd     verlos. En almal wat ook godvrugtig wil lewe in Christus Jesus, sal
          het  seker  'n  groot  begrafnis  God was nie.                              vervolg word. Maar goddelose mense en bedrieërs sal voortgaan
         gehad  (dalk  gereël  deur  sy  vyf   Maar nou spreek die Bybel beslis       van kwaad tot erger, hulle wat verlei en verlei word. Maar bly jy in wat
         broers),  maar  dit  was  net  die    ook in 'n ander sin van die hemel,     jy geleer het en waarvan jy verseker is, omdat jy weet van wie jy dit
         sigbare deuskant. In werklikheid      nl.  in  'n  lokale  sin.  Die  hemel  ís   geleer het,en dat jy van kleins af die heilige Skrifte ken wat jou wys
         was  hy  in  die  plek  van  Godver-  ook  'n  plek,  sy  dit  dan  ander-   kan maak tot saligheid deur die geloof in Christus Jesus. Die hele
         latenheid,  omdat  hy  Lasarus  so    dimensioneel  as  elke  ander          Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot
         verlate in sy poort laat lê het...    plekbegrip  in  ons  denke.  Die       teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens
         Maar hierdie gelykenis is ook so      hemel is waar God troon en waar        van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus.
         ontsettend mooi. Want hier hoor       Christus  vir  ons  intree  en  waar-       (2 Tim. 3:1-5, 10-17 OV).
         ons ook van iemand wat werklik        heen  die  Here  Sy  gelowiges
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13