Page 9 - Good News May 2015 paper
P. 9

ie  kamertjie  wat  sy  ek, en gryp na die enigste Anker
                 gehuur  het,  was  pop-       en Antwoord wat ek ken.
          Dspeelklein. Benoud. Met
          so 'n vasdrukgevoel wat jou net  Met die bid word ek weer eens
          wil laat uit - soos 'n kind wat te  bewus  van  God  se  woede-
          lank in 'n skemer maselskamer  hartseer-mengsel oor die mens
          moes lê!                             se  gekke  misbruik  van  die
                                               allermooiste  voorregte:  pa-
          Toe ek daar instap, sit sy in 'n  wees,  man-word,  kinders-kry,
          bondeltjie op die bed en haar oë  liefhê…  En  van  Sy  besondere
          lyk of sy al dae lank huil. Iemand  begrip  vir  die  misbruiktes.  Sy
          moet dood wees, was my eerste  deernis met die bloeiendes, die
          gedagte.  Wat  anders  kan  haar  bevlektes.
          só laat huil? “Vertel my…”
                                               In  my  geestesoog  sien  ek
          Haar mond het 'n paar keer oop  skielik  'n  dogtertjie  in  'n  blou
          en toe gegaan, asof sy wou sê,  blommetjiesrokkie  by  twee
          maar  die  woorde  het  êrens  in  stoeptrappies afspring. Op die
          die huil vasgehaak. Haar trane  groen  gras,  onder  'n  groot
          het net bly loop en loop.            wilger,  staan  sy  'n  oomblik               it is voorwaar 'n voorreg    vir die preek wat ek kon kry vir
                                               botstil. Toe draai sy om en om                om deel te wees van die      my gemeente.” Daar is ook baie
          Ek  het  haar  hand  vasgehou,  tot die wye blou blommetjieslap             DChristelike  Koerant,  gebedsversoeke waarvoor gebid
          haar  hare  gestreel,  tissues  soos 'n tent om haar staan. Haar            Goeie Nuus / Good News.             moet word.
          aangegee - terwyl sy van binne  koper haartjies blink rooi. En sy           Ek dank Vader vir die talent van    Dankie  veral  vir  die  mense  wat
          stukkie  vir  stukkie  uitmekaar  lag soos 'n klokkie.                      Setswana wat Hy my gegee het        dagstukkies  met  hulle  werk-
          geskeur het.                                                                om  Setswana  te  ken  en  te  kan   nemers deel. Dankie vir diegene
                                               Ek  hou  sommer  in  die  middel       gebruik  tot  voordeel  van  die    wat  fotostate  maak  en  dit
          Na  baie  lank  het  die  woorde  van my bid op om die dogtertjie           Evangelie van Jesus Christus.       versprei.
                                                                                      Dankie ook vir die uitgewers van
                                                                                                                          Dankie vir die tannie van Tosca
          uiteindelik  gekom.  Hortend.  vir die stukkende vrou voor my               die Koerant. Dankie vir die borge   wat  die  dagstukkies  selfs  lami-
         Soekend.  Soos  legkaart-             te  beskryf.  “Dis  ek!”  sê  sy.      van  hierdie  Setswana  Dag-        neer  en  in  publieke  plekke
         stukkies  waarmee  sy  mooi  “Daar  was  so  'n  wilger  in  ons             stukkies. Vader weet wie julle is   opplak. Saam maak ons ? verskil
         moes mik en meet voor hulle die  voortuin en ek het net so 'n blou           al  wil  julle  nie  hê  dat  ek  julle   en saam versprei ons die Evan-
         regte lêplek kon kry. Mettertyd  rondomtalierokkie gehad toe ek              name moet noem nie.                 gelie van Jesus Christus!
         het  die  woordstukkies  tóg  'n  vyf was…” En toe, met 'n gróót             Ek wens ek kon al die oproepe       Dankie aan my vrou en kinders
         prentjie  gepak  -  een  van  die  verlang in haar stem: “Toe was            wat ek maandeliks ontvang met       vir jul ondersteuning. Dankie aan
         lelikste  prentjies  van  misbruik  ek nog ongeskonde. Ek wéns ek            die lesers deel. Daar is vele wat   Goeie  Nuus  /  Good  News.
         waarna ek nog ooit moes kyk:  kon  weer  só  wees!”  Soos  'n                net sê: “Dankie vir bemoediging,    DANKIE  JESUS  VIR  U  GOEIE
         van  'n  laerskooldogtertjie  wat  gebed.                                    dankie vir die goeie nuus, dankie   NUUS!   - Johan Zerwick
         eers uitgelewer is aan 'n pa se
         dwalende  hande  en  later  ook  Dit was tóé dat God in haar hart
         aan 'n ouer broer se tienerdrif.  gesê het: “Jy kan! Jy kan weer
         Van  'n  stilgesmoorde  aborsie  so  wees.  Nie  so  ongeskonde                      LESERS VAN
         om  hulle  spore  deur  haar  lyf  nie. Maar so bly. En so héél! Jy
         dood te vee. En van 'n ma, wat  sal altyd letsels hê, maar jy hoef
         geweet  het,  en  gekies  het  om  nie  altyd  wonde  te  hê  nie.  Jy              GOEIE NUUS
         eerder  haar  man  en  seun  te  hoef  nie  altyd  in  die  skemer-
         beskerm as haar dogter...             kamer te lê nie. Jy kán weer in
                                               die son speel! Kom net na My             Kom  dank  die  Here  saam  met  ons  vir  Sy
         Jare, jare, járe het verbygegaan.  toe. Ek is nie 'n pynpoeier nie,            getrouheid oor baie jare! Ons gaan ‘n Lof- en
         Die stukkende dogtertjie het 'n  maar  Ek  ís  'n  Pa:  'n  Pa  met            Dankdiens hou om die 17-jarige herdenking van
         stukkende vrou geword wat in  respek vir Sy kinders. 'n Broer
         'n beklemmende huurkamertjie  wat  Sy  lewe  vir  jou  neerlê.                 Goeie Nuus / Good News             te vier!
         begin stotter het: Ek wil hier úít!  Liefde wat jou soos 'n Ma aan             Hierdie geleentheid vind plaas op Vrydag 8 Mei
         Dit  sukkel.  Dit  sukkel  om  die  My bors druk. Kom na My toe en
         verskriklike wreedhede op hulle  niks, nie gister se goed of môre              2015  om  19:00  by  die  AGS  Miederpark,  h.v.
         naam te noem. Dit sukkel nog  s'n  nie,  nie  tasbare  goed  of                Maherry- en Sol Plaatjiestraat, Potchefstroom.
         meer  om  die  gevoelens  wat  nagvrese nie, net mooi niks sal
         daarmee  saamgekom  het,  te  jou ooit weer van My liefde skei                 Daar sal sangers, musikante en lofdansers van
         verwoord. Amper asof sy des-          nie.”                                    verskeie gemeentes optree.
         tyds  al,  om  pure  oorlewing,                                                Toegang en verversings gratis!
         haarself in twee gedeel het: 'n  Toe sy uiteindelik weer haar kop
         buitemens,  met  wie  dinge  oplig,  was  daar  'n  rooi  son-                 Boeke, CD’s, ens. sal te koop aangebied word.
         gebeur,  en  'n  binnemens,  wat  streep  in  haar  hare.  En  reeds           U is baie welkom!!
         daarvan wegkruip. Maar vandag  baie minder skaduwees in haar
         wil sy haarself weer bymekaar  oë.
         kry.                                  [Lees Psalm 103:13,14; Johan-
                                               nes  10:11;  Jesaja  66:13  en
         Ek  is  sprakeloos.  Ken  geen  Romeine 8:31-38].
         kitsoplossings  wat,  soos  'n  Uit: 'n Reistassie vol padkos vir
         pynpoeier,  sere  soos  dié  kan  die  gees,  Annalise  Wiid,
         wegtoor nie. “Kom ons bid,” sê  “Annie's Song”, 2003.
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13