Page 7 - Good News May 2015 paper
P. 7

“Daarom  het  ek  dit  ook  goed-    was nie.                              gestaan  het  deur  waarskynlik  te   hulle  'n  skare  teen  hom  opge-
          gedink om self alles stap vir stap   Terwyl ander mans los en vas by       verkondig  wat  hy  vroeër  in  die   sweep  het  en  hom  na  'n
          van voor af te ondersoek en die      Paulus  se  bediening  ingeskakel     boek Handelinge aangeteken het:      olyfboord  naby  Patras,  'n
          verhaal  noukeurig  in  die  regte   het, het Lukas tot aan die einde by   “Hý (Jesus) bring die verlossing     hawestad,  geneem  het  waar  hy
          volgorde  vir  jou  neer  te  skryf,   hom  gebly.  Kort  voor  sy  tereg-  en  niemand  anders  nie.  Daar  is   aan 'n groen olyfboom opgehang
          hooggeagte Teofilus. So kan jy te    stelling in Rome skryf Paulus in 2    geen  ander  Naam  op  die  aarde    is.  Hy  was  84  jaar  oud  toe  hy
          wete kom dat die dinge waaroor       Timoteus 4:9-11: “Probeer so gou      aan  die  mense  gegee  waardeur     gesterf het (ongeveer 93 n.C.).
          jy  onderrig  is,  heeltemal  moontlik  na  my  toe  kom,  want            God wil dat ons verlos moet word
          betroubaar is,” skryf Lukas, die     Demas  het  die  teenswoordige        nie.”                                Uit: Fanaties vir Jesus, Volume II,
          dokter,  aan  die  begin  van  sy    wêreld liefgekry en my verlaat en     Lukas  se  leerstellings  het  die   dc  Talk  en  The  Voice  of  the
          Evangelie  wat  óf  aan  'n  goeie   na Tessalonika vetrek. Kressens       afgodspriesters  so  ontstig  dat    Martyrs, CUM, 2004.
          vriend  óf  aan  almal  wat  God     is na Galasië en Titus na Dalmasië
          liefhet gerig was, soos die naam     toe. Net Lukas is by my...”
          Teofilus aandui.                     Ondanks  vervolging  en  ver-
          As geleerde was Lukas 'n goeie       soekings  het  Lukas  tot  aan  die
          reisgenoot  vir  Paulus.  Terwyl     einde toe getrou gebly!
          baie mense die waarheid probeer      Na  Paulus  se  teregstelling  het           wee baie vuil dorpenaars het eendag na my huis toe gekom om ‘n
          ontdek  deur  dit  te  bestudeer  of   Lukas  Rome  verlaat.  Hy  het  die   T   Bybel  te  koop.  Hulle  het  ‘n  hele  winter  lank  bevrore  grond
          daaroor  na  te  lees,  het  Lukas   res van sy lewe daaraan gewy om             omgeskoffel met die hoop dat hulle genoeg geld sou verdien om ‘n
          gekies om na die bron te gaan en     te reis en te preek. Na Paulus se      ou, verslete Bybel te koop om na hulle dorpie toe terug te neem.
          self  uit  te  vind.  Toe  Paulus  in   dood het sy bediening nog amper
          Antiogië gepreek het, het Lukas      30 jaar voortgeduur.                   Omdat ek Bybels van Amerika af gekry het, kon ek vir hulle ‘n nuwe
          van hom gehoor en besluit om te      Daar  bestaan  nie  sekerheid  oor     Bybel in plaas van ‘n verslete een gee. Hulle kon hulle oë nie glo nie!
          gaan  luister  wat  die  man  oor    waar  hy  oral  gereis  het  nie;  die   Hulle wou my betaal met die geld wat hulle verdien het, maar ek het
          hierdie nuwe geloof te sê het. Toe   boek  Handelinge  eindig  met          geweier om dit te vat. Hulle is haastig met die Bybel daar weg...
          dit  tyd  word  om  die  boodskap    Paulus  se  tweede  inhegtenis-        ‘n Paar dae later het ek ‘n brief vol ekstatiese vreugde ontvang om my
          van daardie geloof verder uit te     name  en  daar  is  geen  verdere
          dra,  het  Lukas  aangebied  om      geskrifte  oor  Lukas  se  doen  en    vir die Bybel te bedank. Dit was deur 30 dorpenaars onderteken. Hulle
          saam te gaan en dit alles vir die    late nie. Dit is wel bekend dat hy     het die Bybel versigtig in 30 dele opgesny en die dele onder mekaar
          nageslag aan te teken. Lukas het     sy  laaste  dae  in  Griekeland        uitgeruil.
          dus  die  eerste  Christen-          deurgebring  het  waar  hy  die        Richard Wurmbrand
          historikus geword en meer tot die    Evangelie  verkondig  het  en  die
          Nuwe  Testament  bygedra  as  aanbidding  van  Griekse  gode  in            Stigter van “The Voice of the Martyrs”
          enige iemand wat nie 'n apostel      die  Peloponnesiese  stede  teë-       (Was 14 jaar in ‘n Kommunistiese tronk in Roemenië).
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12