Page 1 - Good News March 2013 paper
P. 1

ns gesin, Albie, Louise, en Johan     Ten spyte daarvan het ek nog steeds swak
                  Fourie is sedert 2007 voltyds in die   lewenskwaliteit beleef. Uit moedeloosheid
          Ointerkerklike  bediening  Oorvloe-           het ek orals om hulp gaan soek. Uiteindelik
          dige Lewe Bedieninge    betrokke. Albie was   het ek die beste geneesmiddel ontdek wat
          'n  tandtegnikus  en  ek  'n  apteker  en     nie met geld gekoop kan word nie. Ek het
          natuurlike  gesondheidspraktisyn  toe  die  Woord  soos  'n  kind  begin  toepas
          Vader ons geroep het om hierdie pad in        volgens Spreuke 3:7- 8: “Moenie dink jy het
          geloof te begin stap.                         die wysheid in pag nie, dien die Here en
          My lewe is reeds twee keer deur wonder-       vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel
          werke  gespaar.  Toe  ek  twintig  jaar  oud   vir  jou,  die  verkwikking  vir  jou  liggaam”
          was, is ek gediagnoseer met baarmoeder-       (1983-vertaling).
          kanker,  en  in  die  jaar  2000  het  ek  'n   Ek  beleef  reeds  vir  sewe  jaar  die  beste
          swangerskapkomplikasie  (HELLP-sin-           lewenskwaliteit  ooit,  sonder  enige  medi-
          droom)  gehad  met  lewer-,  nier-  en  kasie - slegs volgens die waarheid uit die
          spysverteringkanaal-versaking.                Woord wat ons vrymaak (Johannes 8:32).
          Toe het die tweede wonderwerk gebeur -        Ons het ontdek dat genesing begin by die                  Johan, Albie, en Louise Fourie
          ten  spyte  van  mediese  feite  is  my  lewe   dien van die Here. Ons moet die Here dien
          weer  eens  gespaar!  Alle  eer  aan  Vader   vir Wie Hy is en nie net vir wat ons van Hom
          God, Jesus Christus, en die Heilige Gees!     kan  kry  nie!   Hy  is  die  Skepper  van  die
                                                        Heelal,  Hy  is  ons  Voorsiener,  Hy  is  ons
                                                        Geneesheer, Hy is Liefde!
                                                        Oorvloedige  Lewe  Bedieninge          fokus
                                                        daarop  om  dissipels  te  maak  en  hulle  te
                                                        leer hoe om Vader God te aanbid volgens
                                                        die  riglyne  in  Sy  Woord  -  in  Gees  en  in
                                                        waarheid (Johannes 4:23, 24).
                                                        Baie  van  die  inligting  wat  tydens  30
                                                                       V
                                                                       Vervolg op p. 8ervolg op p. 8
   1   2   3   4   5   6