Page 8 - Good News November 2005 paper
P. 8

VRlENDELlKHEID lS DIE WlL VAN GOD



          Vriendelikheid  is  nie  opsioneel  in  menseverhoudinge  nie,  maar  'n   vriende het gedink dat hierdie man nie sou kon raai dat Bill 'n Christen
          bevel:  "Maar  wees  vriendelik   en  vol  ontferming  teenoor  mekaar;    was nie as gevolg van sy onortodokse kleredrag. Sy lewensmilieu was
          vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het" (Ef. 4:32).     ook heel anders as die van Bill. 'n Mens sou hom nie kon kwalik neem
          Ek was as jong seun getuie van 'n vriendelike daad van welwillendheid.     as hy Bill sou beledig nie. Die gemeente was doodstil en alle oë gerig op
          My pa en ek was per motor op pad in 'n straat in Mansfield, Ohio. Dit het   die ouerige man. Hy het Bill bereik, met moeite gehurk en langs Bill op
          gesneeu  en  ons  het  op  'n  ander  motor  afgekom  wat  in  die  sneeu   die mat gaan sit. Hy en Bill het daardie Sondag saam die Here op die
          vasgeval het. My pa het ons 1940 Pontiac parkeer en uitgeklim om die       mat aanbid. Ek is meegedeel dat daar nie 'n droë oog in die gemeente
          ander motoris te help. Die bestuurder was 'n swartman en sy gesin het      was nie!” Hierdie vriendelike optrede het 'n baie groot verskil in die
          in die motor gesit. My vader en die man het sy aan sy gewerk om die        jong  Christen  se  lewe  gemaak.  Om  vriendelikheid  te  betoon,  is  'n
          motor uit die sneeu te beweeg. Toe die gesin gereed was om te vertrek,     wilsbesluit. Die ontvanger van ons vriendelikheid, kry 'n blik op God se
          het my vader sy warm handskoene - met pels uitgevoer - uitgetrek en        geopenbaarde liefde en dit bewerkstellig 'n verandering in sy lewe.
          aan die man wat geen handskoene gehad het nie, oorhandig. Ek het die       Uit: Geen Groter Liefde, Robert Strand, VG Uitgewers, 1996.
          traan op die man se wang gesien toe hy in sy motor geklim het en ek het                                 Geborg deur:
         vriendelik tot siens gewuif. Wat daardie daad van vriendelikheid vir              Lemon Blossom Gastehuis, Kerkstr. 4, Potchefstroom
         daardie familie beteken het, kan ek nie sê nie. Dit het egter ‘n baie                      Tel: (018) 297 1137 of sel: 082 803 3872
         positiewe invloed in my eie lewe tot gevolg gehad.
         Vriendelikheid lewer wonderlike dividende... aan die ontvanger sowel
         as aan die gewer daarvan. Vriendskap is ‘n lewenskwaliteit wat nie deur
         tegnologie gedupliseer kan word nie.
         Die volgende verhaaltjie is deur Rebecca Pippert vertel: “Toe ek in
         Portland,  Oregon  gearriveer  het,  het  ek  'n  student  op  een  van  die
         kampusse waar ek gewerk het, ontmoet. Hy was briljant en het altyd die
         esoteriese bedink. Sy hare was altyd slordig en ek het nooit gesien dat
         hy skoene dra nie. Reën of sneeu; Bill was altyd kaalvoet. Later, tydens
         sy studiejare, het hy 'n Christen geword. Gedurende hierdie tyd het 'n
         nabygeleë kerk, wat bestaan het uit welgeklede middeljariges, besluit
         om  hul  meer  toe  te  spits  op  die  bediening  van  die  studente  in  hul
         gemeenskap. Die gemeente het nie presies geweet hoe om te werk te
         gaan nie, maar het probeer om die studente welkom te laat voel.
         Op 'n dag het Bill besluit om 'n diens daar by te woon. Hy het in sy blou
         denim, T-hemp en natuurlik skoenloos, opgedaag. Gemeentelede het
         ongemaklik gelyk, maar niks gesê nie. Hy het in die gangetjie begin
         afstap op soek na 'n sitplek. Daardie spesifieke Sondag was die kerk
         baie vol en toe hy heel voor kom en nog geen sitplek kon vind nie, het
         hy hom op die mat tuisgemaak... aanvaarbare gedrag by 'n universiteit
         of kollege se aanbiddingsgeleenthede, maar waarskynlik vreemd vir 'n
         gemeente wat uit middeljariges bestaan. Die gespanne atmosfeer in
         die kerk was voelbaar.
         Toe begin 'n ouerige man die gang afstap. Sou hy Bill gaan uittrap? My
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13