Page 4 - Good News November 2005 paper
P. 4

OR
                                      OR
                                      OR



















              WAGTERS OP DIE MURE







               es. 62:6 "O Jerusalem, Ek  hy  nie  meer  op  sy  hoede  nie.
               het  wagte  op  jou  mure  Lees  Eségiël 33 en oordink die
          Juitgesit  wat  gedurigdeur  skuld van die wag wat nie meer
          die hele dag en die hele nag nie  waarsku nie.
          sal swyg nie."                       2. STOM WAGTE. 'n Hond wat
          Dit was die dure plig en roeping  stom is, is niks werd nie. 'n Wag
          van die wag om wag te hou, om  wat  nie  kan  waarsku  teen
          te  sorg  dat  daar  gewaarsku  gevaar  nie,  is  self  'n  gevaar.
          word  in  die  uur  van  gevaar.  Gevaar  kom  en  hy  sien  dit,
          MAAR in Jes. 56:10,11 is daar  maar kan nie waarsku nie, want
          sprake van groot pligsversuim  hy  is  stom.  Hy  kan  dalk  nog
          en verwaarlosing aan die kant  probeer keer, maar as hy stom
          van  die  wagte.  Hierdie  wagte  is, sal niemand ag gee nie. Dalk
          wat dag en nag moes waghou,  was jy ook op 'n  tyd 'n wag wat
          en  die  basuin  moes  blaas  in  kon waarsku, maar jy het stom
          geval van gevaar, was:               geword. Jy het jou vrymoedig-
          1.  BLINDE  WAGTE  wat  niks  heid  verloor.  Jou  swaard  het
          opmerk  nie.  Hoe  sal  'n  mens  stomp geword. Die pylkoker is  het,  was  daar  iemand  wat  verstik. Paulus sê dat niemand
          gerus kan wees as die wag op  leeg. Kan God jou nog met 'n  geroep het. Een het geweier dat  wat 'n krygsman is hom in die
          die muur blind is en nie gevaar  boodskap  vertrou,  of  is  jou  die  lomerigheid  hom  sou  werksaamhede en die lewens-
          kan  opmerk  nie?  Hoe  sal  ons  mond gesnoer?                            oorval. Slaap jy? Sal jy nie die  onderhoud  moet  wikkel  nie,
          gereed kan maak vir die geveg  3.  DROMERIGE,  SLUIMEREN-                  slap  hande  en  die  lam  knieë  sodat  hy  dié  Een  kan  behaag
          as die wag blind is en nie weet  DE,  WAGTE.  Hier  is  'n  ander  weer  oprig  en  wakker  op  jou  wat hom vir diens gewerf het.
          wanneer om die basuin te blaas  groot gevaar. Die middernagte-             pos wees nie?                        Pasop vir die dinge wat geoor-
          nie? Is jy miskien lank gelede  like lomerigheid van die uur het  4.  GULSIGE,  ONVERSADIG-                     loof is, maar nie nuttig is nie.
          deur God as wag aangestel om  die wagte oorval. Die gevaar is  BARE WAGTE. Die wag op sy  Kom  ons  bied  onsself  aan  as
          te waarsku teen gevaar en die  hier by hulle, maar hulle kan dit  pos het net een ding gehad om  wagte vir die kort tydjie wat nog
          basuin te blaas, maar jy het jou  nie sien nie, want hulle slaap.          te doen - hy moes waak. Hy het  oorbly. Die uur is NOU dat die
          visie verloor en merk die kwaad  In  die  geval  van  die  tien  nie tyd gehad om besig te raak  wagte  op  die  muur  soos  nog
          nie  meer  op  nie.  Wanneer  ‘n  maagde  sien  ons  dat  almal  met  eet  en  drink  of  enigiets  nooit tevore hul plig sal moet
          wag gerus word en nie meer die  geslaap het, maar teen midder-             anders  nie.  Jesus  sê  dat  die  nakom en nie aan die slaap sal
          vyand as vyand raaksien nie, is  nag toe die Bruidegom gekom  sorge van die lewe die Woord  raak nie! [ Die Pelgrim 1997].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9