Page 7 - Good News November 2005 paper
P. 7

Lees Johannes 8:31-38.                        die ysterklem van seksuele begeertes,
          Amptelik is slawerny dood. Maar elke  en  deur  die  ysterketting  van  "klein
          nou  en  dan  hoor  'n  mens  weer  van  sondetjies".  Verbasend  genoeg  gee
          iewers in die wêreld: dit IS toe nie so  mense, nee, dalk moet ek sê óns, ons
          nie! Baie mense en selfs kinders leef  vrywillig oor aan sonde om oor ons te
          elke dag in slawerny.                         heers.
          'n  Britse  menseregte-organisasie,  Die  groot  slawemeesters  vandag  is
          Anti-Slavery International, bereken dat  dalk heroïen en ander dwelms, alkohol,
          daar in die wêreld meer as 100 miljoen  pornografie  en  dobbel.  Maar  ander
          slawe is. Elkeen van hulle ly op die een  verslawende  aksies  soos  leuens  en
          of ander manier.                              skinder  en  liefdeloosheid  hou  baie
          Die syfer is natuurlik baie hoër. Jesus  mense gevange.
          sê  in  vers  32  dat  elkeen  wat  sonde  Gelukkig sê vers 36 dat ons nie altyd
          doen,  'n  slaaf  van  die  sonde  is.  Dié  slawe  van  die  sonde  hoef  te  bly  nie.
          vorm van slawerny is net so haatlik as  Jesus het gekom om die skakel te breek
          om  onder  die  beheer  van  'n  ander  wat ons vasbind. Hy wil ons vrymaak
          persoon  te  moet  leef.  As  ons  sonde  van die onderdrukking van die sonde.
          toelaat om beheer oor ons gedagtes,  Deur Sy dood aan die kruis het Hy mos
          ons  liggame  en  ons  aksies  te  kry,  is  die mag van die sonde oor ons gebreek.
          ons net so seker gebind as wat iemand  Leef jy soos 'n slaaf? Jy hoef nie! Gaan
          ons fisies vasbind.                           kry jou ontslagsertifikaat by Jesus.
          Slawe van die sonde word gebind deur  [Uit:  God  maak  my  dag,  Jacie  van
          die ysterkloue van ou gewoontes, deur  Rensburg, Lux Verbi.BM, 2002].























           JESUS HET GESÊ:                       JESUS SAID:
           “Die  mens  sal  nie  van             “Man shall not live by
           brood  alleen  lewe  nie,             bread  alone,  but  by

           maar  van  elke  woord                e v e r y   w o r d   t h a t
           wat deur die mond van                 proceedeth  out  of  the
           God uitgaan.”                         mouth of God.”
           (Matt. 4:4)                           (Matthew 4:4)
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12