Page 9 - Good News November 2005 paper
P. 9

Do you ever wonder how you
          managed to come through life's
          trials?
          Do you ever wonder how you faced
          what came to you?
          Do you ever look back on those
          times of trial and strain
          When you thought that you would
          never live or laugh again?
          Somehow you were given strength
          to struggle blindly on
          Somehow you were helped
          when every other help had gone
          Somehow you were guided by a
          Hand you could not see
          Somehow you were able to endure
          what had to be
          That is how prayer works for you
          You pray and pray and pray
          and nothing seems to happen
          But when trouble comes your way
          You find you have reserves of
          strength
          The strength that comes through
          prayer...


          In the moment of your need
          The stored up power is there!
          - Patience Strong

                                                                        y  FEBA  (Far  East  Broad-
                                                                        casting  Association)  Radio
                                                                  Bstaan  ons  dikwels  verstom
                                                                  oor die Here se magtige vermoë om
                                                                  mense  oor  die  lugweë  in  afgeleë
                                                                  plekke  en  geslote  lande  vir  Sy
                                                                  Koninkryk  te  bereik.  Jaarliks
                                                                  ontvang  ons  +  500  000  briewe  en
           Ons lewe is te vinnig, en omdat ons te                 1000e  SMS-boodskappe  van
                                                                  luisteraars wat getuig van Jesus se
             vinnig lewe, lewe ons nie diep nie,                  kragtige ingryping in hul hopelose
                           maar bolangs.                          lewens  d.m.v.  die  evangelistiese
                                                                  radio-uitsendings van FEBA Radio
             Ek het nie tyd om stil te staan nie,                 in die Verre Ooste.
                                                                  Vanweë die feit dat FEBA Radio as
                  maar moet altyd hardloop.                       internasionale uitsaaier nie na die
                Ek kan nie luister, maar praat                    RSA uitsaai nie, is FEBA Radio by
                                                                  baie mense nog nie 'n huishoude-
                               aaneen.                            like naam nie. Daarom is ek opreg
                                                                  dankbaar  vir  die  geleentheid  wat
            Ek kan nie geniet nie, want ek moet                   'Goeie Nuus' ons bied om die lesers
                               insamel.                           meer van die polsende wêreld van
                                                                  FEBA Radio te vertel.
           Ek kan nie ontspan nie, want ek moet                   FEBA  Radio  is  'n  internasionale
                                                                  sendingorganisasie  wat  die  Evan-
                                 werk.                            gelie van Jesus Christus d.m.v. die
              Ek kan my nie in klein dingetjies                   radio  uitdra.  Anders  as  plaaslike
                                                                  Christelike  radiostasies,  fokus
                            verlustig nie,                        FEBA Radio sy senders sedert 1945
                                                                  op die mins-bereikte mensegroepe
            Want ek het my oog net op die groot                   van  die  wêreld  in  nagenoeg  54

                                dinge.                            lande, in meer as 60 tale, o.m. ook
                                                                  na Suid-Asië, die Midde-Ooste, die
             Ek kan nie waarlik lewe nie, maar                    Horing van Afrika, Franssprekende
                                                                  Afrika,  Malawi,  Zimbabwe,
                            bestaan net.                          Mosambiek en die eilande van die
                  Ek word van vroeg tot laat                      Indiese Oseaan.
                                                                  Ons  programme  word  deur
                            voortgedryf.                          plaaslike  inwoners  van  hierdie
                                                                  lande  gemaak;  daarom  kan  ons
            Ek jaag na my bestemming en as ek                     uitsaai  in  tale  waarvan  sommige
                         daar gekom het,                          mense  nog  nooit  eers  gehoor  het
                                                                  nie.  Duisende  van  ons  luisteraars
                      soek ek na 'n ander…                        skryf jaarliks aan ons om te vertel
                                                                  hoe  hulle  deur  die  programme
                                                                  geraak  is,  en  selfs  hoe  hulle  na
               En dit alles omdat ek nie na die                   aanleiding  daarvan  tot  bekering
                                                                  gekom het. - Ds. Justus Potgieter
                     diepte kan afdaal nie,                       (FEBA  Radio  Streekkoördineerder
                                                                  en Media-skakelbeampte).
                    maar net bolangs lewe!                        Tel/faks: (+27) 012 644 1639
                        (Outeur onbekend)                         Selfoon: (+27) 082 670 3428
                                                                  e-pos: jwpotgieter@telkomsa.net
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13