Page 5 - Good News November 2012 paper
P. 5

ie volgende verhaal dateer    verlore gewees het.”                  Gedurende  die  aandete,  het  en raadsaam sou wees nie, aan-
                 uit  die  dae  toe  Oliver                                          Valjean uit pragtige silwer borde    gesien  hierdie  mans  nie  net
          DCromwell aan bewind was                                                   geëet. Hy was verstom dat hy, as     melaats  was  nie,  maar  ook
          in  Engeland.  'n  Jong  soldaat  is   In 'n biografie oor die welbekende   oudgevangene, uit sulke elegante    misdadigers.
          deur  'n  militêre  hof  skuldig  sendeling  na  Birma,  Adoniram          borde  kon  eet.  Terwyl  hy  op  die   Kaptein  Shaw  het  volle  verant-
          bevind aan 'n ernstige oortreding    Judson,  lees  ons  hoedat  hy  bed gelê het, het hy aan die eet-          woordelikheid geneem en byge-
          en  ter  dood  veroordeel.  Hy  sou   geweldige ontberings moes deur-      gerei se groot waarde gedink. Die    voeg dat hulle reeds genoeg ly as
          tereggestel word met die eerste      maak. Hy is in Indië vir 'n tydperk   volgende oggend het hy vroeër as     gevolg van hul melaatsheid. Hy
          gelui van die klok wat die aand-     van sewentien maande in 'n tronk      die  res  van  die  huishouding  het  die  boeie  afgehaal  en  hul
          klokreël sou aankondig.              gevange  gehou  waar  hy  onuit-      opgestaan,  toegegee  aan  die  bloeiende  enkels  en  gewrigte
          Sy  verloofde  het  'n  aantal  ure   spreeklike  onmenslike  lyding  versoeking  en  die  silwer  borde        behandel.
          voordat  die  aandklokreël  in  moes deurgaan. As gevolg van sy            gesteel.                             Twee  weke  later  het  Kaptein
          werking  sou  tree,  in  die  klok-  marteling,  het  hy  baie  lelike  Hy  is  egter  spoedig  deur  die       Shaw  gewonder  of  hy  tog  die
          toring opgeklim en haarself aan      littekens oorgehou wat vir die res    polisie gevang en na die biskop se   regte besluit geneem het om die
          die groot klepel vasgemaak. Toe      van sy lewe sigbaar sou wees.         huis  geneem.  Hier  het  hulle  aan   misdadigers vry te laat. Hy moes
          die  tyd  aangebreek  het  dat  die   Na  sy  vrylating  het  hy  toe-     die biskop gesê dat Jean sy borde    'n  rit  onderneem  wat  sou  mee-
          klok  moes  lui,  is  net  gedempte   stemming  gevra  om  na  'n  ander   gesteel  het.  Die  vriendelike  bis-  bring  dat  hy  daardie  betrokke
          geluide gehoor.                      provinsie  te  gaan  waar  hy  kon    kop  het  egter  gesê  dat  dit  'n   nag nie by sy eie huis sou kon
          Cromwell wou weet waarom die         voortgaan  met  die  verkondiging     geskenk  van  hom  was  en  byge-    slaap  nie.  Sy  vrou  en  kind  sou
          klok  nie  lui  nie.  Hy  het  soldate   van die Evangelie.                voeg dat Jean vergeet het om die     dus alleen daar wees. Sy vrou het
          gestuur om ondersoek in te stel.     Die  goddelose  leier  het  sy  kandelare ook saam te neem. Hy             egter daarop aangedring dat hy
          Hulle het die jongdame gevind -    versoek  verontwaardig  geweier:        het toe aan Jean gesê, “Hiermee      gaan, aangesien sy nie bang was
          gekneus en bebloed soos sy haar      “My volgelinge sal nie luister na     koop ek jou siel vir God!”           nie - God was mos daar!
          teen  die  klokwande  beseer  het    wat  'n  sendeling  te  sê  het  nie,   Jean Valjean was so diep geroer    Die volgende oggend toe sy by
          met die gebengel van die klok.       maar  ek  is  bevrees  dat  hulle  so   deur  die  biskop  se  woorde  en   haar voordeur kom, was sy baie
          Cromwell was so beïndruk deur        beïndruk  mag  wees  met  jou  liefdesdaad  dat  hy  'n  Christen          verbaas om te ontdek dat die drie
          haar opofferende liefde en gewil-    littekens van geduld dat hulle jou    geword  het.  Hierdie  vriendelike   melaatse  mans  op  die  stoep-
          ligheid om te ly vir die persoon     godsdiens sal aanvaar.”               daad van liefde en welwillendheid    trappies  gelê  het.  Sy  het  gevra
          wat sy liefhet, dat hy die soldaat                                         het 'n totale ommekeer in sy lewe    wat hulle daar maak.
          vrygespreek  het  deur  te  beveel                                         teweeggebring!                       Een van die melaatse mans het
          dat die klok daardie aand nie sou    In  die  klassieke  werk,  Les  Mise-                                      geantwoord dat hulle geweet het
          lui nie.                             rables,  vertel  Victor  Hugo  die                                         die dokter was weg. “Ons het die
                                               verhaal  van  Jean  Valjean.  Die     Diep  ontroer  het  kaptein  Shaw    hele nag hier gebly om toe te sien
                                               enigste  misdaad  wat  hy  ooit       van die Heilsleër na die drie mans   dat daar geen gevaar vir u is nie.”
          John Wesley was geseënd met 'n       gepleeg  het,  was  om  'n  enkele    voor  hom  gekyk.  Shaw  was  'n     Dis hoe hierdie gevaarlike krimi-
          baie  liefdevolle  en  geduldige  brood  te  steel  om  sy  suster  se     mediese  sendeling  wat  pas  in     nele melaatses gereageer het op
          moeder,  Susanna.  By  geleent-      uitgehongerde  kinders  mee  te       Indië  aangekom  het  om  beheer     die  dokter  se  liefdevolle,  vrien-
          heid het Wesley se vader opge-       voed.                                 oor te neem van 'n kolonie melaat-   delike  en  simpatieke  behan-
          merk:  “Ek  verbaas  my  vir  jou    Nadat  hy  negentien  jaar  in  die   ses.                                 deling.  [Uittreksels  uit  Geen
          geduld!  Dis  die  twintigste  keer   tronk  hiervoor  geboet  het,  is  hy   Hierdie mans het voet- en hand-   Groter Liefde, Robert Strand, VG
          dat jy daardie kind oor dieselfde    vrygelaat.  Hy  het  werk  gesoek,    boeie  omgehad  waarvan  die  Uitgewers, 1996].
          saak aanspreek!” Waarop Susan-       maar kon nêrens iets kry nie as       kettings  diep  in  hul  besmette
          na Wesley met liefde na die kind     gevolg  van  sy  kriminele  rekord.   vlees ingesny het.
          gekyk en geantwoord het: “Sou        Uiteindelik het hy by 'n bejaarde     Kaptein Shaw het die wag gevra
          ek  net  negentien  keer  gepraat    biskop iets se ete en 'n slaapplek    om die boeie te ontsluit waarop hy
          het, sou al my opvoedingsarbeid      vir die nag ontvang.                  geantwoord het dat dit nie veilig
   1   2   3   4   5   6   7   8   9