Page 2 - Good News October 2011 paper
P. 2

awie  word  wakker  en  lê  en   gaan soek.”
                luister  hoe  die  voëltjies  in   Dawie  se  oë  is  groot  en  rond.  Hy
          Ddie  boom  voor  sy  kamer-         dink nou baie hard. “Jaa...” sê hy.
          venster  fluit  en  raas.  By  die   “Ek  dink...  ek  dink  ek  kan  so  iets
          hoenderkampie  gee  'n  haan  sy     onthou. Daar is 'n prent in my kamer
          eerste lang uitgerekte kraai. In die   waar 'n skaapherder met wit klere 'n
          verte  hoor  Dawie  ook  die  tjirr-tjirr   skapie in sy arms vashou. Dis seker
          van die tarentale.                   daardie een.”
          Hy  klim  vinnig  onder  die  ligblou   Lang-Piet lyk ingedagte. “Dit mag
          lakens uit en skuif die gordyne oop.   wees... dit mag wees,” sê hy. “Ek
          Skielik  word  hy  haastig,  want  hy   het lank, baie lank gelede ook só 'n
          sien  Lang-Piet  stap  reeds  in  die   prent  gesien.  Ek  was  so  'n  klein
          rigting van die skaapkraal.          mannetjie  van  tien  jaar,”  beduie
          Sy  pa  het  belowe  dat  hy  vandag   Lang-Piet met sy hande “toe ek van
          saam met Lang-Piet kan gaan om       die huis af weggeloop het. Met niks
          die  skape  op  te  pas,  want  dit  is   en niemand was ek tevrede nie. Ek
          Saterdag en hy het sy huiswerk al    wou die wye wêreld in. Maar gouer
          die vorige aand klaargemaak.         as wat ek gedink het, het alles nie
          Hy trek 'n ou bruin langbroek en 'n   meer so maklik gelyk nie. “My maag
          hemp aan en knoop die veters van     het  begin  skreeu  van  die  honger.
          sy velskoene vas. Dan gaan was hy    My skoensole was deurgeloop, en
          gou-gou  sy  gesig  en  hande  en    ek het die skoene sommer langs die
          borsel sy sterk wit tande. Hy kam sy   pad  weggegooi.  Maar  teruggaan
          ligte  krulhare  haastig  en  sit  'n   wou ek ook nie - daarvoor was ek te
         veldhoed op sy kop.                   trots. Te hardekop. Dinge het begin
         Dawie is te opgewonde om te eet,      verkeerd loop. Ek het met verkeer-
         en  sit  sommer  'n  paar  stukkies   de  maats  deurmekaar  geraak.  Ek    baie  mooi  storie  wat  Lang-Piet
         beskuit  en  'n  fles  koffie  in  sy   het leer rook, later ook gedrink en   vertel  het  -  hy  sal  dit  seker  nooit
         rugsak.  Buite  wag  Lang-Piet.  Hy   gedobbel...”                          vergeet nie.
         glimlag breed.                        Lang-Piet bly stil en Dawie kyk hom   Hy  dink  nou  aan  baie  dinge.  Hy
         “Môre Dawie!” groet hy vriendelik.    ongelowig  aan.  As  Pa  dit  geweet   onthou daardie aand wat hy in die
         “Ons moet  weg wees. As  die son      het,  het  hy  sekerlik  vir  Lang-Piet   bosse verdwaal het, maar wel later
         oor die bergrantjie stoot, moet ons   weggejaag, dink hy.                   sy pad teruggekry het... hy het nooit
         al 'n hele entjie ver wees.”          Lang-Piet vertel verder. “Ek het toe   geweet dat hy ook maar 'n skapie
         “Môre, Lang-Piet,” sê Dawie. “Nou     eendag  by  'n  plaas,  'n  baie  groot   was  nie.  En  dat  daar  heeltyd  'n
         maar  kom.  Ek  is  self  haastig  om   plaas verbygeloop. Daar was baie    Goeie Herder was wat oor hom wag
         weg te kom.”                          duur beeste, baie perde, volstruise,   gehou het nie. Sy hart is sommer
         Dit  is  vir  Dawie  heerlik  om  in  die   en  daar  was  skape.  Baie  skape,   nou  gelukkig.  Hy  besluit  daar  en
         veld te wees. Dis vir hom baie mooi   honderde  van  hulle.  Toe  was  my   dan  om  'n  gehoorsame  skapie  te
         as die lammertjies met hul spierwit   maag al seer van die honger - ek het   wees  en  nooit  weer  weg  te  dwaal
         wollyfies  huppel  en  mekaar  jaag.   vir dae lank nog niks geëet nie.     nie. Hy onthou wat sy pa een aand
         En dis ook vir hom mooi om te sien    “Terwyl ek so na alles staan en kyk,   met huisgodsdiens gelees het: “Die
         hoe getrou Lang-Piet vir die skape    het  my  bors  skielik  verskriklik   Goeie Herder lê sy lewe af vir die
         sorg. Hy het hom nog nooit 'n lat     begin pyn. Ek het begin hoes - ek     skape.”  Toe  het  hy  nie  so  mooi
         sien  gebruik  of  'n  klip  sien  optel   kon glad nie ophou nie. En dit het al   geweet  wat  dit  beteken  nie,  maar
         wanneer  een  van  die  skape         erger  geword. Daar  langs  die  pad   nou weet hy. Dit is seker toe Jesus
         wegbreek nie.                         het ek sommer inmekaargesak en        gekruisig is, dink hy.
         Dit lyk asof die skape en Lang-Piet   bly lê.”                              So  in  die  stap  maak  hy  vir  'n
         mekaar goed verstaan.                 Maar ondanks die hartseerstorie is    oomblik sy oë toe: “Dankie, Jesus,
         “Hoekom  is  jy  so  lief  vir  skape,   daar 'n glimlag in Lang-Piet se oë.  dat U ook vir my gekruisig is. Ek wil
         Lang-Piet?”  vra  Dawie  later  toe   “Daar is baie om te vertel, maar die   U hart nooit weer seermaak nie. Ek
         hulle  onder  'n  koelteboom  sit  en   son klim al hoër en die skape moet   wil nie meer leuens vertel nie, nie
         rus.  Lang-Piet  dink  'n  bietjie  en   nou-nou  verder,”  sê  Lang-Piet.   eens 'n ou wit leuentjie nie. En ek
         doop 'n stukkie beskuit in sy koffie.  “Maar daar het my lewe verander,     wil ook nie meer ongehoorsaam en
         “Ai, Dawie,” sê Lang-Piet, “hierdie    soos die nag dag word. Mense het     parmantig wees nie. Ek wil vir U 'n
         liefde vir die skape het ek al lankal.   my daar gekry, my opgetel en ek het   soet  skapie  wees,  want  U  is  my
         Maar  dit  het  nie  sommer  vanself   begin skape oppas by hulle. Hulle    Goeie Herder. Amen.”
         gekom nie.”                           was goeie mense, hulle het nie vrae   Lang-Piet  kyk  om  en  waai  met  sy
         Dawie  is  nou  baie  nuuskierig.     gevra nie. Eendag het die baas van    arms. “Kom, jy bly agter! Kyk waar
         “Vertel  asseblief,  Lang-Piet,”      die plaas ernstig met my gepraat.     trek die skape al,” roep hy.
         soebat hy. Lang-Piet kyk ingedagte    Hy  het  my  vertel  van  die  Goeie   Dawie huppel oor die graspolle. Hy
         na  die  helder  lug  en  die  spierwit   Herder wat al die ander skape los   voel  so  gelukkig  soos  nog  nooit
         wolkies.  Daar  is  'n  glimlag  op  sy   om die verlore enetjie te gaan soek.   vantevore nie. Daardie selfde aand
         verrimpelde gesig.                    Ek  het  dadelik  geweet:  ek  was    het  hy  sy  Bybel  geneem  en  die
         “Ken  jy  die  storie  van  die  Goeie   daardie verlore skaap. En die Goeie   hoofstuk  oor  die  Goeie  Herder
         Herder in ons Bybel?” vra hy. Dawie   Herder  was  ons  Here  wat  my  na   gelees. In sy hart het hy 'n besluit
         knik sy kop. “Ja, ek het baie van die   daardie plaas gestuur het. Daarna   geneem.  Hy  sal  vir  ander  mense
         herders gelees. Daar waar hulle die   het  ek  my  eie  Bybel  gekry  en  'n   ook  vertel  van  die  Goeie  Herder.
         ster gesien het wat vir hulle die pad   mooi boekie met die prent waarvan   Wie weet... miskien is daar nog baie
         na Betlehem gewys het.”               jy netnou gepraat het, buite op...”   verlore  skape...  grotes,  kleintjies,
         Lang-Piet  strek  hom  uit  op  die   Lang-Piet  staan  op  en  begin  roep   baie wat weggedwaal het en nog nie
         grond en vou sy lang arms agter sy    na die skape. Hulle staan ook nou     gevind  is  nie.  Later  het  hy  rustig,
         kop. “Ek praat van 'n ander Herder,”   stadig  een  vir  een  op  en  begin  al   met 'n baie gelukkige hart, aan die
         sê hy. “Die Goeie Herder wat al die   peuselend vorentoe beweeg. Dawie      slaap geraak...
         ander skape los en die verlore een    loop  ingedagte  saam.  Dit  was  'n   - Elisabet Opperman
   1   2   3   4   5   6   7