Page 7 - Good News October 2011 paper
P. 7

n  hulle  het  hom  oorwin  deur  die   hel geslinger het nie.
                Bloed van die Lam en deur die woord     Hoe  kan  ons  hierdie  meedoënlose  “aan-
          Evan hulle getuienis, en hulle het tot        klaer”  oorwin?  Een  manier  is  deur  “die
          die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie     woord van [ons] getuienis.” Elke gelowige
          (Openbaring 12:11).                           in  Christus  het  'n  persoonlike  getuienis.
          Kom ek begin deur dit duidelik te stel dat    Elkeen van ons kan sê: “Ek was verlore,
          daar  méér  aan  'n  oorwinnende  lewenstyl   maar is nou gered. Ek weet my lewe wat
          verbonde  is  as  om  baie  geld  of  'n  nuwe   voorheen waardeloos en boos was, is deur
          motor  te  besit.  Daar  is  méér  daaraan    die  Here  Jesus  vrygekoop.”  Hoewel  baie
          verbonde om 'n wenner en oorwinnaar te        persone  se  getuienisse  ooreenkomste
          wees in die lewe as om beroemd te wees of     mag vertoon, is elke getuienis tog uniek.
          selfs bewonder te word. Om die waarheid       God het met elkeen van ons op 'n beson-
          te  sê,  baie  skatryk  en  wêreldberoemde    dere  wyse  ontmoet  en  gehandel.  Hy  het
          mense kan nie verklaar dat hulle wenners      ons laste weggeneem en die swaar jukke
          is nie. Hulle verloor daagliks die stryd teen   op ons skouers vernietig op maniere wat
          dwelmmiddels,  materialisme,  selfsug  of     dikwels  ander  mense  verstom.  God  het
          selfgenoegsaamheid.  Hulle  huwelike  ver-    elke mens as individu lief en handel met
          brokkel en hulle menseverhoudinge is aan      ons as individue. Jou persoonlike getuie-
          flarde.  Hulle  ondervind  senuwee-ineen-     nis is dus uniek en kragtig. Koester dit!
          stortings en is vol bitterheid en woede. Dít   Johannes  het  ook  gepraat  van  'n  ander
          is nie die oorwinnende lewe waarvan die       wapen  waarmee  ons  die  aanklaer  kan
          Bybel praat nie!                              oorwin. Hierdie wapen bring die arm van
          Oorwinning  impliseer  dat  iets  of  iemand   God in beweging in ons lewens: “En hulle
          oorwin moet word. In die boek Openbaring      het hom oorwin DEUR DIE BLOED VAN DIE
          noem  Johannes  hierdie  “iemand”  die        LAM.” “Die bloed van die Lam” beskik oor
         “aanklaer van ons broeders” (12:10). Van       die krag om ons uit die donker tot in die
         hierdie  “aanklaer”  sê  hy:  “want  die  aan-  volle lig te bring! Dit beskik oor die krag om
         klaer van ons broeders is neergewerp, hy       ons te bevry van die slawerny van Satan en
         wat hulle aanklaag voor onse God, dag en       ons oor te plaas in die wonderlike vryheid
         nag.”  Hierdie  meedoënlose,  demoniese        van die Koninkryk van God se Seun. Bely
         aanvalle dryf baie mense op hulle knieë in     hierdie wonderlike waarheid deur Skrif aan
         neerlaag. Satan is God se vyand en hy is       te haal in tye van stryd en nood!
         die vyand van God se kinders en hy sal nie     [Uit: As Ek die Bloed Sien, dr. Tim Bagwell,
         rus totdat hy jou siel in die dieptes van die   VGU 1999].
   2   3   4   5   6   7   8   9