Page 4 - Good News October 2011 paper
P. 4

ebed  is  'n  Christen  se    lewe  en  persoonlikheid  beïn-
                                                                                            reddingstou. Dit is weder-    vloed het. Die koning het hom as
                                                                                     Gsydse  kommunikasie  wyser  as  enige  van  sy  ander
                                                                                     tussen mens en God en verg van       raadgewers beskou en hom in 'n
                                                                                     hom/haar  om  met  Hom  te  praat,   posisie  bó  almal  aangestel.  Hy
                                                                                     maar óók na Hom te luister.          was getrou. Hy het 'n wonderlike
                                                                                     Hierdie  kommunikasie  geskied       gees  van  kennis  en  verstand
                                                                                     nie net sommige tye van die dag      geopenbaar  en  geen  persoon
                                                                                     of voor maaltye nie. Gebed is 'n     kon iets in sy lewe vind waarna
                                                                                     “oop”  kommunikasielyn  waar-        hulle 'n vinger kon wys nie!
                                                                                     deur God en Sy kinders elke dag      Omdat  Daniël  in  sy  gebeds-
                                                                                     en  elke  nag  te  eniger  tyd  met   verhouding met God volhard het,
                                                                                     mekaar kan praat.                    was hy in staat om die koning se
                                                                                     Die Bybel leer ons dat Daniël die    droom te verklaar en sodoende
                                                                                     gewoonte gehad het om drie keer      sy eie lewe en die lewens van die
                                                                                     op 'n dag te bid (Daniël 6:11). Sy   wyse  manne  van  die  koning  te
                                                                                     volk  en  hy  was  vir  jare  in  'n   spaar.  Die  koestering  van  sy
                                                                                     vreemde land in ballingskap. Tog     gebedslewe  het  ook  strawwe
                                                                                     het hy sy gebedsverhouding met       toetsing  deurstaan.  Omdat  hy
                                                                                     God  in  stand  gehou.  Ons  lees    geen  kompromie  wou  aangaan
                                                                                     slegs  van  'n  paar  uitsonderlike   nie, is hy in die leeukuil gegooi.
                                                                                     dinge  wat  met  hom  gebeur  het,   Dit was egter net die geleentheid
                                                                                     maar dink 'n bietjie daaraan hoe     vir  sy  God  om  op  die  toneel  te
                                                                                     oud hy geword en hoe geweldig        verskyn,  die  reddingstou  uit  te
                                                                                     sy  invloed  in  'n  vreemde  konin-  gooi, en hom met eer daar uit te
                                                                                     kryk was. Die onderskeie konings     haal! [Misleiding is vernietigend,
                                                                                     en  hulle  volgelinge  was  nie  Sharon Daugherty, VGU 2001].
                                                                                     Christene  nie  en  baie  van  sy
                                                                                     Joodgenote het die Here ook nie
                                                                                     volhardend gedien nie. Daar was
                                                                                     dae en selfs maande wat dit ook
                                                                                     vir hom moes gelyk het asof niks
                                                                                     gebeur nie. Tog het hy volhard om
                                                                                     te bid en die Here te dien. Daarom
                                                                                     het  die  Here  hom  uitermate
                                                                                     verhoog en gebruik - selfs tussen
                                                                                     die  heidene!  Moenie  ophou  bid
                                                                                     wanneer dit lyk asof niks gebeur
                                                                                     nie!
                                                                                     Die  Skrif  toon  vir  ons  aan  dat
                                                                                     Daniël  se  gebedslewe  sy  hele
   1   2   3   4   5   6   7   8   9