Page 4 - Good News September 2006 paper
P. 4

SEEING THE


                                               Woord  te  ondersoek,  is  die  verborgenheid van die Here is vir           GOOD SIDE
                                               geheim om Hom waarlik goed te         die wat Hom vrees, en Sy verbond
                                               leer ken. God se intieme vriende      om hulle dit bekend te maak."  In           OF LIFE
                                               is nooit haastig nie. Hy stort ook    tye van afsondering en gebed het
                                               nie Sy geskenke op die haastige       die  Here  aan  Moses  Sy  weë
                                               "kommers" en "ganers" uit nie.        bekend gemaak, aan die kinders       Dear Lord
                                               Met  so  baie  verpligtinge  en  van  Israel,  Sy  dade  (Ps.  103:7).     Have You noticed how easy it is for
                                               aktiwiteite  wat  aanspraak  maak     Ons stiltetyd is die fondament, die   us to walk down the street noticing
                                               op  ons  tyd,  beskou  baie  mense    basis vir "bid sonder ophou". Dit
                                               ware,  opregte  gebed  en  om  die    beteken  letterlik  om  in  voort-   only the litter by the curbs instead
                                               Bybel  aandagtig  te  lees  en  te    durende noue kontak met God te  of looking up to see the sky and
                                               bestudeer,  as  weelde-artikels  in   leef  (2  Thess.  5:17).  As  ons  the tops of the trees?
                                               plaas van as 'n noodsaaklikheid.      onsself  waarlik  oopstel  vir  die   Why do we look down to fret and
                                               Ons eet ten minste drie keer per      Woord  van  God  en  vir  gebeds-    worry instead of looking up to
                                               dag  -  waarom  verwaarloos  ons      omgang  met  die  Here,  verander    rejoice!
                                               dan  ons  geestelike  voedsel  en     Hy  ons  hart  en  ons  gesindheid.
                                               kommunikasie  met  God,  ons  Dan  word  ons  al  hoe  meer                Help us to look up much more often
                                               Vader?                                gelykvormig aan Sy Beeld en sal  than we do!
                                               In Daniël 6:11 lees ons: "…en hy      Jesus  die  werk  wat  Hy  in  ons
                                               het drie maal op 'n dag op sy knieë   begin het, makliker kan voltooi!
                                               geval  en  gebid  en  lofprysinge     Dit  sal  ons  ook  loon  om  die
                                               uitgespreek  voor  Sy  God,  net      volgende  gesegde  te  oorweeg:
                                               soos hy tevore gedoen het." Van       "As  mense  werk,  werk  mense,

                ie hoogste doel van gebed      Jesus  lees  ons  in  Markus  1:35:   maar  as  mense  bid, werk  God!"
                is  om  gemeenskap  met        "En vroeg in die môre, nog diep in    Kom  ons  leer  ook  by  Maarten
          DGod te hê, eerder as om net         die  nag,  het  Hy  opgestaan  en     Luther:  "Tyd  met  God  gespan-
          versoeke tot Hom te rig. Selwyn      uitgegaan en na 'n eensame plek       deer, is tyd gewen." Wanneer ons
          Hughes het gesê: "O Here, leer my    vertrek en daar gebid." As Jesus      tyd  aan  God  afstaan,  is  dit
          die belangrikheid daarvan om tyd     dit nodig gevind het om so baie te    wonderlik  om  te  ervaar  hoe  Hy
          met U deur te bring - nie net om     bid,  hoeveel  te  meer  moet  ons    ons  tegemoetkom  met  ons
          dinge  van  U  te  vra  nie,  maar   God nie soek in gebed nie?            daaglikse  verpligtinge  en  ander
          eenvoudig  net  om  in  U  teen-     Die geheime van jou hart deel jy      probleme  -  dit  as't  ware  uit  ons
          woordigheid te wees, U liefde te     net  met  diegene  wat  die  naaste   hande neem en die rowwe paaie
          ervaar,  en  die  heerlike  blydskap   aan jou is. Net so openbaar God     vir ons gelyk maak!
          van  net  by  U  te  wees,  te  ook  Sy  verborgenhede  en  Wag  op  God  en  ondervind  Sy
          ondervind."                          geheimenisse  aan  diegene  wat       wonderlike,  onbegryplike  liefde
          Om  dikwels  alleen  met  God  te    die intiemste met Hom wandel. In      en genade!
          wees,  met  Hom  te  praat  en  Sy   Psalm  25:14  lees  ons:  "Die  - Huegene Venter
   1   2   3   4   5   6   7   8   9