Page 2 - Good News September 2008 paper
P. 2

GOEIE NUUS / GOOD NEWS


                          Posbus 1957, Potchefstroom, 2520


            JESUS HET GEWEEN...



                 ierdie drie woorde is die kortste versie in die   Toe  Lasarus  siek  was,  het  die  susters  na  Hom
                 Bybel, een van die mees kompakte, en ook         gestuur en gesê: “Here, hy vir wie U liefhet, is siek”
          Hemosie-belaaide gedeeltes in die Skrif (Joh.           (vs.  3).  Later  sou  Jesus  Self  vir  Sy  dissipels  sê:
          11:35).  Die  agtergrond  is  die  dood  van  Lasarus,   “Lasarus, ons vriend, slaap; maar Ek gaan om hom
          vriend van Jesus. Toe Jesus hoor dat hy siek is, het    wakker te maak” (vs. 11).
          Hy nog twee dae vertoef waar Hy was, en toe gegaan      Lasarus, Martha en Maria het hulle huis en hulle
          na Betanië waar Lasarus en sy twee susters Martha       harte  gasvry  vir  Hom  oopgestel  en  in  'n  noue
          en  Maria  gewoon  het.  Dit  was  ongeveer  drie       vriendskapsverhouding met Hom gestaan.
          kilometer van Jerusalem af.                             Iemand het gesê: “There is a difference between a
          Jesus was op hierdie stadium oorkant die Jordaan        house and a home.” 'n Huis is bloot ons blyplek. 'n
          (in  die  omtrek  van  Jerigo),  op  die  plek  waar    Woning. Maar 'n tuiste (“home”) is die familie se
          Johannes eers gedoop het (Joh. 10:40-41), en waar       liefdevolle saamleef met mekaar. Die liefde van 'n
          hy Jesus ook gedoop het.                                vader en 'n moeder wat 'n kind dáár beleef, kan nie
          Jesus moes dus te voet stap om by Betanië uit te        in geld gemeet word nie. Die geborgenheid waar
          kom (ongeveer 20 kilometer). Dit sou lank neem om       elkeen veilig voel en “fellowship” met mekaar het,
          daar te kom, maar Jesus sou dit doen vir Sy vriende     is  onmeetlik.  Hoe  baie  mense  wat  hierdie
          wat Hom nodig gehad het. Hy sê vir Sy dissipels:        ondersteuningsbasis in hulle lewe kortkom, het al
          “Laat ons weer na Judéa gaan” (Joh. 11:7).              in  misdaad  verval?  Hoe  baie  mense  wat  hierdie
          Hy  gaan  ten  spyte  van  lewensgevaar,  want  Sy      ondersteuningsbasis  het,  het  al  uitgestyg  in  die
          dissipels sê vir Hom: “Rabbi, die Jode het onlangs      samelewing!
          probeer om U te stenig, en gaan U weer daarnatoe?”      Toe die drie hulle huis vir Jesus oopgestel het, het
          (Joh. 11:8). Dit was Thomas wat later sou sê: “Laat     hulle  alles  vir  Hom  gegee.  In  Sy  volmaakte
          ons ook gaan om saam met Hom te sterwe” (Joh.           mensheid het dit vir Hom geweldig baie beteken. In
          11:16).                                                 Sy  volmaakte  vriendskap  het  Hy  ook  dikwels  vir
          Jesus se bereidwilligheid om te gaan, spreek van        hulle gaan kuier, en SY vriendskap (wat hulle s'n by
          die intieme verhouding wat Hy met Lasarus, Martha       verre oortref het) aan hulle gebied. Wat 'n geweldige
          en  Maria  gehad  het.  Só  wil  Hy  ook  in  'n  intieme   vriendskapsverhouding!  Hierdie  vriendskap  het
          verhouding met elkeen van Sy kinders staan. Dan         later gekulmineer in die opwekking van Lasarus.
          het ons vrymoedigheid om van Hom hulp te verwag         Ons sou ook kon vra: Hoe sal ons oorwinnend leef?
          wanneer ons in benoudheid verkeer.                      Wanneer ons groei tot só 'n intieme verhouding dat
          Tog is ONS intieme verhouding met Hom gebrekkig:        ons Hom kan noem: “Dierbare Jesus.” Ons hoop op
          wie kan enigiets van Hom verdien? Ons moet eerder       Sy volmaakte vriendskap, en daarom hoop ons op
          hoop op SY intieme verhouding met ons! Dan word         Sy medelye (“compassion”), Sy sorg, Sy omgee, Sy
          ons geanker in Sy volmaaktheid teenoor ons onvol-       genade. Maak vriende met Jesus, en vra Hom om
          maaktheid en Hy bied Sy hulp onverdiend!                ook jóú Volmaakte Vriend te wees!







































                 ns hartlike dank aan mev. JJN du P van Parys       R3 500
                 vir  'n  debietorder  van  R100,  VivBP  van
          OBoskop vir R100, en JJGS van Stilfontein vir             R3 000
          R30.  Baie  dankie  dat  u  na  die  Stem  van  die  Here
          geluister  het,  en  ons  hande  sterk  in  hierdie       R2 500
          bedieningstaak!
          Die bedrag vir Augustus was dus R230 wat meebring         R2 000
          dat  die  totale  bedrag  op  ons  barometer  nou  op                           R1 560
                                                                    R1 500
          R1 560 staan. Ons benodig dus nog 'n maandelikse
          bedrag  van  R1  940  om  ons  lesers  in  Fochville  te   R1 000
          bereik met die "Goeie Nuus".
          Ons is nou bykans by die halfpad-merk, en versoek u         R500
          vriendelik om biddend te oorweeg of u ook finan-
          sieel  by  hierdie  Bediening  betrokke  wil  raak,  'n
          bedrag van R30, R40, R50, of eie keuse maandeliks
          wil  bewillig  (debietorder),  en  die  Goeie  Nuus  van
         God se verlossingsdade aan nog baie lesers bekend
         wil stel. Baie dankie! Die Here seën u!
         - Redaksie
   1   2   3   4   5   6   7